Baie geluk Nadìne. Jy verdien dit. Almal se hardewerk gaan verseker wys. Baie opgewonde, julle het regtig goeie werk gedoen. Was awesome pret gewees.
@antoinettebester88495 жыл бұрын
Nadine jy is awesome ek hou van jou liedtjie SKILDERY
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Skildery is juo beste song wat jy het ek het drome op daai song gesit ek wil kyk of hy verder gaan waar word ek sal dit kan dit doen vir juo Nadine hoffeldt van ernst Gebhardt ek sal weer trug kom op hier video dan salvek vir juo se of waar geword het vir juo Nadine hoffeldt 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓 van ernst Gebhardt af 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Ek het vir lief geraak op juo ek kan juo drome ook laat waar word ook en juo gelikkig maak Saam met myne dan soek ek liefde van juo ook af van ernst Gebhardt Saam met Nadine hoffeld 💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓💓
@Charina-c4k7 ай бұрын
Pls drop some karaoke version on your song This time I know it's for real.. pls?
@malindasmal92427 жыл бұрын
Ek is mal oor al jou musiek het al jou CD van jou eerst CD wat jy uit gebring jou musiek speel op my troue 4 Nov 2017 love u
@johanthiart67287 жыл бұрын
Okay tannie wil weet wat dink ons van Skildery,dis AMAZING!!En my gunsteling kleur is die rooi end my ander gunsteling kleur is,die kleur wat swart lyk,end wat julle se is n sekere pers... @nadinenet