Namibia 2024 To the Sea Swakop toe!

  Рет қаралды 3,634

Reispret Travel Fun

Reispret Travel Fun

Күн бұрын

People from Namibia understands immediately when you say: I am going to the sea. It means Swakop, Walvis Bay or Henties Bay. This video shows a few interesting things along the road from Windhoek to Swakopmund.
Thank you for supporting Reispret. We appreciate it!
Suidwesters weet wat dit beteken om see toe te gaan. Dit is Swakop, Walvis of Henties. Ons kyk na 'n paar interessante goedjies langs die pad.
Dankie dat u Reispret ondersteun! Ons waardeer dit opreg.
#reispret
#namibiatourism
#namibie
#namibiatravel
#karibib

Пікірлер: 36
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
Bid vir reen…Suidwes is baie droog tans ❤️🕊❤️
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Ja. Dit is n verskriklike droogte. Die bietjie reën wat val is net so kol-kol.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
@@reisprettravelfun 😂😂 fok ol 😂😂😂
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
@@reisprettravelfun sorry vir die taal 😂😂😂
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
😂😂
@YvonnevanderWesthuizen-b1p
@YvonnevanderWesthuizen-b1p Ай бұрын
You are so right about those Pies in Okahanja
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@YvonnevanderWesthuizen-b1p It is great pity that most of the small bakeries has already dissappeared. A great loss. Thank you for watching.
@YvonnevanderWesthuizen-b1p
@YvonnevanderWesthuizen-b1p Ай бұрын
ThankYou,Beautiful country.,my second home😃..Hope to be there in the New year. Happy travels in Namibia,Takecare..Greetings from Oudtshoorn👍
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@YvonnevanderWesthuizen-b1p Thank you! I hope you have a great time there. Every time I go back home to Namibia it gets more and more difficult to leave each time.
@andriesmaritz2055
@andriesmaritz2055 Ай бұрын
Weer dagse uit New Zealand. Jou verduideliking van die Ruiterstandbeeld in Windhoek was nie oor die koedoes wat gevrek het nie, maar oor die Duitse perderuiter tydens die gevegte met inboorlinge van Deutch Sudwest Afrika toe SWA onder Duitse beheer was. Die ruiter kyk in een rigting en die perd kyk teenoorgesteld was iets kon hoor/sien wat die ruiter nie kon nie. Groetnis. Andries Maritz.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Dankie! Hierdie gaan oor die koedoestandbeeld ter nagedagtenis van die koedoes wat aan runderpes dood is. Die ruiterstandbeeld is daar agter die Alte Feste. Ons kon ongelukkig nog nie daar toegang kry nie. Ek sal graag nog die een of ander tyd iets oor die ruiter wil doen.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
💪🏻❤️💪🏻
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Dankie. Volgende keer is ons in Swakop.
@annaatkins2971
@annaatkins2971 Ай бұрын
Baie mooi video dankie.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@annaatkins2971 Dankie! 😁
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng Ай бұрын
Lekker man mooi daar
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@RianRian-em2ng Dit is pragtig, of dit groen of droog is. Altyd mooi. 😁
@pietmuskiet5586
@pietmuskiet5586 Ай бұрын
Dagsê! Amper die bus gemis...... Bestaan die Zoopark nie meer by Okahandja nie? Dankie weereens vir die lift. Baie heimweë. Die reën is maar n probleem , maar kyk op en gaan vorentoe. Dankie😢
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@pietmuskiet5586 Dankie. Ek weet nie van n Zoopark daar nie, maar ek sal n bietjie uitvind. As daar een is, sal ek graag n video daar gaan maak.
@ajl1973
@ajl1973 27 күн бұрын
I've made that trip or close to it on my Windhoek to Uis travels. I lived in Hell on Earth Uis for 3 years. Still, I miss it.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 26 күн бұрын
I have never been to Uis. Know exactly where some of the signs for turnoffs to Uis are. In school we were taught there is a tin mine. Thank you for subscribing.
@CoetzeeLeszya
@CoetzeeLeszya Ай бұрын
Mooi land My Dogter hulle is boere in groodfontein Ons Gaan Elke Jaar Na hul toe Dan Gaan Hegel ons in Henties Dan vang ons vis Ons Gaan vir n Maand
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
Dis so lekker! Dankie vir die kyk. Groete vir almal daar in Grootfontein. Ek sal graag een of ander tyd daar wil uitkom.
@mzerk9324
@mzerk9324 Ай бұрын
Road from Walvis is busy. Trucks thru transkalahari and transcaprivi. It's planned for upgrade to dual carriageway from Usakos - SWAKOPMUND. Currently the road is being extended from Karibib - Usakos to 2/1 standard. Thereafter it will proceed up to Swakopmund.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@mzerk9324 Thank you. That is very good news, especially with the safety concerns. I hope to drive the new road soon. Thank you for watching.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
😂😂😂 wou net komentaar lewer oor die taxi’s 😂
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@ziskabrits618 ek verstaan.
@jfvanschalkwyk
@jfvanschalkwyk Ай бұрын
Lekker my maat ek mis Duitswes erg!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@jfvanschalkwyk Ek verstaan volkome! Ek gaan binnekort weer, maar hier kom nog n paar mooi videos van die vorige keer. Dankie!
@jfvanschalkwyk
@jfvanschalkwyk Ай бұрын
@@reisprettravelfun Ek geniet jou videos my maat...maar jy maak dat ek verlang.. ek is op die oomblik in n verre onheilige land!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@jfvanschalkwyk Sterkte daar. Ja, ons mense is verstrooi, maar ons weet nog wie ons is. 😁😁
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
Daai miershope is verstommend hoog en baie…kilometers ver….
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@@ziskabrits618 ja dit is n ongelooflike wonder. Sulke miertjies wat so iets bou.
@maritalottering6743
@maritalottering6743 Ай бұрын
Dis ook waar mens daai lekker groot sampioene kry
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun Ай бұрын
@maritalottering6743 Ja,, as dit net gereën het dan kom hulle uit. Lekker in die pan gebraai!
Namibia 2024 Keetmanshoop - Hope for the south or heaps of stones?
19:02
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 9 М.
Fishing Henties Bay Namibia 2024
24:10
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 12 М.
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 86 МЛН
Кто круче, как думаешь?
00:44
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 5 МЛН
Disrespect or Respect 💔❤️
00:27
Thiago Productions
Рет қаралды 42 МЛН
Real Man relocate to Remote Controlled Car 👨🏻➡️🚙🕹️ #builderc
00:24
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 2 МЛН
Kwêla - HAH - Wilmien Davin
22:07
kykNET Argief
Рет қаралды 13 М.
A Trip To Langstrand And Walvis Bay
8:49
Namib_Journey
Рет қаралды 89
COPPS 94 1 S11 E04 | Windhoek City Police
27:59
Kosmos 94.1
Рет қаралды 51 М.
Eat in Swakopmund Namibia 2024
17:15
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 10 М.
Namibia 2024 Walvis Bay Pelican Point
28:28
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 2,4 М.
Deception valley Kalahari
1:07:42
Exploring Botswana
Рет қаралды 10 М.
Buying the cheapest Land Rover Series 3
14:07
Retro Mechanic
Рет қаралды 51 М.
Swakopmund Jetty & Doughnuts! Namibia 2024
13:58
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 3,2 М.
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 86 МЛН