Рет қаралды 265
Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad, het met Hettienne van Abo Moolman, Bothaville sakevrou, en direkteur van die Kleinsake-instituut, gaan gesels oor sosio-ekonomiese en maatskaplike impak wat die Nampo-oesdag op die Bothaville gemeenskap het.
Volg ons op ons webwerf landbou.com Facebook / landbouweekblad en @landbou op Twitter