Natasha Joubert - Sonneblomvrou (Official Video)

  Рет қаралды 9,860

Leo Musiek

Leo Musiek

Күн бұрын

ADD ➤ orcd.co/sonneb...
P&C 2024 Leo Musiek
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZbin).
#natashajoubert #afrikaans #afrikaansemusiek #music #afrikaansmusic

Пікірлер: 19
@leomusiek
@leomusiek 5 ай бұрын
ADD ➤ orcd.co/sonneblomvrou
@LizayJoubert
@LizayJoubert 5 ай бұрын
So 'n mooi liedjie, regtig die beeld van 'n vrou. My nuwe favorite!!!!!!!
@donnagenefourie7708
@donnagenefourie7708 5 ай бұрын
Pragtige lied! Met soveel betekenis. Dit is so belangrik om ons krag by die Here te kry. En te skýn vir die een langs ons… Pragtige Sonneblomvrou wat ook hier sing!! Eer aan die Here vir jou groot talent liefste Natasha. ❤
@pierre4909
@pierre4909 5 ай бұрын
Ek het n gesegde wat sê: " Daar is ALTYD Hoop, selfs die asHoop...... " Die mooiste sonneblomme word soms gevind by n ashoop en steeds draai hul koppe net soos ander na die son en tog verskaf hul eindelose vreugde (selfs vir dié wat n bestaan probeer maak van afval by ashope) vir dié wat God se natuurskoon bewonder! Wat n lieflike lied Natasha! Mag die Vader se seën met Sonneblomvrou vir jou oorvloedig wees! ❤❤❤
@marilotz378
@marilotz378 5 ай бұрын
Sjoe beautiful!! Ek love hierdie video die verskillende rolle van n vrou uitbeeld. Dit is powerful ... En raak my hart.
@LiezlKoen
@LiezlKoen 5 ай бұрын
'n Sonneblom is 'n geharde plant met groot droogte- en koueverdraagsaamheid. Soos die son beweeg, beweeg die sonneblom se kop saam en so word nuwe saad en nuwe lewe geskep. Net so moet ons as (sonneblom)vrou in "die droogte en koue toestande in ons lewe" ons kop draai en fokus op die Bron van Lig en Hoop! Wat 'n pragtige, inspirerende lied!
@mozaicmarula
@mozaicmarula 5 ай бұрын
Pragtig!! Hierdie lied bied bemoediging vir elke vrou, maak nie saak in watter hoofstuk of tydperk sy haarself vind nie. Alle eer aan die Heer!
@driesventer7339
@driesventer7339 5 ай бұрын
Trots op jou Tash, jy is n Spreuke 31 vrou. Hierdie is n baie mooi liedjie🙏
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 5 ай бұрын
Baie mooi Natasha... Ek geniet jou passie in jou musiek altyd. JESUS seën jou!! ❤
@tertiavanromburgh1514
@tertiavanromburgh1514 4 ай бұрын
Pragtig pragtig prágtig. ❤️
@veruscaventer5018
@veruscaventer5018 5 ай бұрын
Wow! Beautiful! Jy is ń pragtige sonneblom vrou! En n voorbeeld vir so baie! Kan Jesus se liggie deur jou sien skyn! Die liedje is so mooi ❤ en raak diep!! ❤❤
@marleenjeppe8531
@marleenjeppe8531 5 ай бұрын
Vir elke vrou wat in die skoene staan van mamma wees, vrou wees en net partykeer voel jy kan nie al die balle in die lug hou nie.....hierdie liedjie is vir jou! Dis n liedjie wat hoop gee.
@annalizeprinsloo1373
@annalizeprinsloo1373 5 ай бұрын
Pragtige lied ....dankie vir jou pragtige optrede by Woord & Lig gemeentein Randfontein....groete Annalize
@candicepretorious6682
@candicepretorious6682 5 ай бұрын
'n Liedjie wat elke vrou moet hoor 💕
@glendavermaak651
@glendavermaak651 5 ай бұрын
Dankie dierbaar, dankie vir wie jy is, wat met almal se harte praat......
@julietmalan8180
@julietmalan8180 5 ай бұрын
❤❤❤
@johanburger6546
@johanburger6546 5 ай бұрын
Baie mooi🙏
@NicoleVos-vq4nz
@NicoleVos-vq4nz 5 ай бұрын
Sjoe...dit is so mooi!! Mens hoor die hart agter die lied. Die Here gebruik Natasha as "vessel" in Sy Koningkryk. Die woorde is 'n herinnering dat elke blik in die spieël van lewe 'n geleentheid is om jouself deur die oë van Christus te sien...en erkenning te gee vir die Lig in ons lewens wat krag gee.
@Sirjack.01
@Sirjack.01 5 ай бұрын
Natasha Joubert - Dankie Vir Die Kruis (Official Music Video)
3:24
规则,在门里生存,出来~死亡
00:33
落魄的王子
Рет қаралды 32 МЛН
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 18 МЛН
Flipping Robot vs Heavier And Heavier Objects
00:34
Mark Rober
Рет қаралды 41 МЛН
Andriëtte - Ek Moes Dit Gesê Het
4:11
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 388 М.
The boy was playing the violin. But when a passerby spoke to him...
44:02
Stories For The Soul
Рет қаралды 1,8 МЛН
Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)
3:58
Dozi
Рет қаралды 651 М.
Vatvas Dansorkes - Bruinoog Verlange (Official Video)
3:31
Leo Musiek
Рет қаралды 1,4 М.
Ek en Jy (Huweliksliedjie)
3:38
Willie Joubert - Topic
Рет қаралды 2,2 М.
Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander
3:31
Bok van Blerk
Рет қаралды 107 М.
Ruhan Du Toit - The Sound Of Silence (Live at MGG Productions / 2020)
4:10
Doamne, cât de mult Tu m-ai iubit
4:14
Victoria Nicu
Рет қаралды 1,8 М.
规则,在门里生存,出来~死亡
00:33
落魄的王子
Рет қаралды 32 МЛН