Пікірлер
@chrisvanheerden2223
@chrisvanheerden2223 2 күн бұрын
Die mooiste mooi wat daar is. Baie dankie hiervoor
@jacowelman6792
@jacowelman6792 17 күн бұрын
Wow ek love die song en wow mooi stem❤❤❤
@godfreyberry1599
@godfreyberry1599 18 күн бұрын
Incredible singer and personality. Thank's for bringing these back for all to enjoy - in memoriam to an OUTSTANDING artist.
@AngelaHorn-o5y
@AngelaHorn-o5y 20 күн бұрын
❤ dis pragtig
@gertniemand6228
@gertniemand6228 22 күн бұрын
Ek huil sommer 😢
@AndriesSchoonbee
@AndriesSchoonbee 22 күн бұрын
Mooi❤❤❤❤❤
@Patrick-wx8qf
@Patrick-wx8qf 25 күн бұрын
Du baume au coeur .. vive la musique et vive la simplicité
@quartavanderwalt9001
@quartavanderwalt9001 26 күн бұрын
Ja hy kon sing en hy was 'n grapjas
@heinrichatjustonsite3182
@heinrichatjustonsite3182 28 күн бұрын
Dit klink so lekker en lyk so vreedsaam maar almal lyk ongewapend😁
@leomusiek
@leomusiek Ай бұрын
STREAM ZAK VAN NIEKERK 🎶orcd.co/grootste-treffers 🎶orcd.co/grootste-treffers-2 🎶orcd.co/lekker-kry 🎶orcd.co/leeuplaas
@ZoeJ0Y
@ZoeJ0Y Ай бұрын
Waar is nog opnames
@sariespang2875
@sariespang2875 Ай бұрын
Bbjnn
@tertiavanromburgh1514
@tertiavanromburgh1514 2 ай бұрын
Pragtig pragtig prágtig. ❤️
@annalizeprinsloo1373
@annalizeprinsloo1373 2 ай бұрын
Pragtige lied ....dankie vir jou pragtige optrede by Woord & Lig gemeentein Randfontein....groete Annalize
@johanburger6546
@johanburger6546 2 ай бұрын
Baie mooi🙏
@cesarneto2948
@cesarneto2948 2 ай бұрын
I good music i love this guitar.
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 2 ай бұрын
Allerpragtig!!!
@marilotz378
@marilotz378 2 ай бұрын
Sjoe beautiful!! Ek love hierdie video die verskillende rolle van n vrou uitbeeld. Dit is powerful ... En raak my hart.
@pierre4909
@pierre4909 2 ай бұрын
Ek het n gesegde wat sê: " Daar is ALTYD Hoop, selfs die asHoop...... " Die mooiste sonneblomme word soms gevind by n ashoop en steeds draai hul koppe net soos ander na die son en tog verskaf hul eindelose vreugde (selfs vir dié wat n bestaan probeer maak van afval by ashope) vir dié wat God se natuurskoon bewonder! Wat n lieflike lied Natasha! Mag die Vader se seën met Sonneblomvrou vir jou oorvloedig wees! ❤❤❤
@glendavermaak651
@glendavermaak651 2 ай бұрын
Dankie dierbaar, dankie vir wie jy is, wat met almal se harte praat......
@julietmalan8180
@julietmalan8180 2 ай бұрын
❤❤❤
@driesventer7339
@driesventer7339 2 ай бұрын
Trots op jou Tash, jy is n Spreuke 31 vrou. Hierdie is n baie mooi liedjie🙏
@user-wm8tg8br9k
@user-wm8tg8br9k 2 ай бұрын
Pragtig
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 2 ай бұрын
Baie mooi Natasha... Ek geniet jou passie in jou musiek altyd. JESUS seën jou!! ❤
@candicepretorious6682
@candicepretorious6682 2 ай бұрын
'n Liedjie wat elke vrou moet hoor 💕
@veruscaventer5018
@veruscaventer5018 2 ай бұрын
Wow! Beautiful! Jy is ń pragtige sonneblom vrou! En n voorbeeld vir so baie! Kan Jesus se liggie deur jou sien skyn! Die liedje is so mooi ❤ en raak diep!! ❤❤
@Sirjack.01
@Sirjack.01 2 ай бұрын
@NicoleVos-vq4nz
@NicoleVos-vq4nz 2 ай бұрын
Sjoe...dit is so mooi!! Mens hoor die hart agter die lied. Die Here gebruik Natasha as "vessel" in Sy Koningkryk. Die woorde is 'n herinnering dat elke blik in die spieël van lewe 'n geleentheid is om jouself deur die oë van Christus te sien...en erkenning te gee vir die Lig in ons lewens wat krag gee.
@mozaicmarula
@mozaicmarula 2 ай бұрын
Pragtig!! Hierdie lied bied bemoediging vir elke vrou, maak nie saak in watter hoofstuk of tydperk sy haarself vind nie. Alle eer aan die Heer!
@LiezlKoen
@LiezlKoen 2 ай бұрын
'n Sonneblom is 'n geharde plant met groot droogte- en koueverdraagsaamheid. Soos die son beweeg, beweeg die sonneblom se kop saam en so word nuwe saad en nuwe lewe geskep. Net so moet ons as (sonneblom)vrou in "die droogte en koue toestande in ons lewe" ons kop draai en fokus op die Bron van Lig en Hoop! Wat 'n pragtige, inspirerende lied!
@marleenjeppe8531
@marleenjeppe8531 2 ай бұрын
Vir elke vrou wat in die skoene staan van mamma wees, vrou wees en net partykeer voel jy kan nie al die balle in die lug hou nie.....hierdie liedjie is vir jou! Dis n liedjie wat hoop gee.
@donnagenefourie7708
@donnagenefourie7708 2 ай бұрын
Pragtige lied! Met soveel betekenis. Dit is so belangrik om ons krag by die Here te kry. En te skýn vir die een langs ons… Pragtige Sonneblomvrou wat ook hier sing!! Eer aan die Here vir jou groot talent liefste Natasha. ❤
@leomusiek
@leomusiek 2 ай бұрын
ADD ➤ orcd.co/sonneblomvrou
@LizayJoubert
@LizayJoubert 2 ай бұрын
So 'n mooi liedjie, regtig die beeld van 'n vrou. My nuwe favorite!!!!!!!
@hantieferreira8225
@hantieferreira8225 2 ай бұрын
Pragtig...mooi stem
@leomusiek
@leomusiek 2 ай бұрын
➤ Kitaar Verlange orcd.co/kitaar-verlange ➤ Rudie Se Tokkel orcd.co/rudie-se-tokkel ➤ Kam In Die Kous orcd.co/kam-in-die-kous ➤ So Maak Ons orcd.co/so-maak-ons
@leomusiek
@leomusiek 2 ай бұрын
➤ Kitaar Verlange orcd.co/kitaar-verlange ➤ Rudie Se Tokkel orcd.co/rudie-se-tokkel ➤ Kam In Die Kous orcd.co/kam-in-die-kous ➤ So Maak Ons orcd.co/so-maak-ons
@leomusiek
@leomusiek 2 ай бұрын
➤ Kitaar Verlange orcd.co/kitaar-verlange ➤ Rudie Se Tokkel orcd.co/rudie-se-tokkel ➤ Kam In Die Kous orcd.co/kam-in-die-kous ➤ So Maak Ons orcd.co/so-maak-ons
@eugenekeyser139
@eugenekeyser139 2 ай бұрын
Ai dis mooi...ek.geniet jul musiek baie....
@christinevaneden6512
@christinevaneden6512 3 ай бұрын
Dit is fantasties o God U is ons toevlug ons lewe in U Christine van Eden
@MarthaFourie
@MarthaFourie 3 ай бұрын
U sal voorsien ons Heer asb
@wesseljoubert8071
@wesseljoubert8071 3 ай бұрын
Love u daddy 💙
@wesseljoubert8071
@wesseljoubert8071 3 ай бұрын
Good job Daddy❤
@MasonVr_GT
@MasonVr_GT 3 ай бұрын
Hello wj
@HENNINGRAS
@HENNINGRAS 3 ай бұрын
Great song, HR Custom Guitar hier, in watter sleutel speel jy hier ??? Wil dit met my mondfluitjie of konssertina saam speel
@wesseljoubert8071
@wesseljoubert8071 3 ай бұрын
Is uit G uit
@renciajansevanrensburg1585
@renciajansevanrensburg1585 3 ай бұрын
Jy mag maar sing... wonderlike stem!👌
@leomusiek
@leomusiek 4 ай бұрын
STREAM ➤ orcd.co/na-die-son
@agneslarkin9754
@agneslarkin9754 4 ай бұрын
Enjoyed your music. Thank You.
@agneslarkin9754
@agneslarkin9754 4 ай бұрын
Very nice music. Enjoyed.
@user-wn8xt4dz9w
@user-wn8xt4dz9w 4 ай бұрын
Emosioneel-mooi.