No video

Nehemia (Deel 1): Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn! [17 Okt 2021]

  Рет қаралды 14,384

Ekerk

Ekerk

Күн бұрын

Sondag oggend, 17 Oktober om 9:00 is Stephan Joubert aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig Preek. Hy staan stil by die boek Nehemia en sy titel is Om die regte pyn te kry, is om die regte plan te ontdek- God Sn!". Almal is welkom!

Пікірлер: 13
@geesjesimpson-anderson4345
@geesjesimpson-anderson4345 2 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie kosbare boodskap van aanmoediging om betrokke te raak om die woord uit te dra. Ek het ʼn las op my hart om dat ek uiters bekommerd is dat vriende en familie wat afsydig staan teenoor Jesus. Ek bid vir hulle, maar ek moet meer doen. Ek bid daaroor Stefan, die antwoord sal kom. Suid-Afrika moet tot bekering kom. Ons wat die Gees van Christus het, moet almal meewerk. Dankie vir jou besielende boodskappe. Geesje Simpson-Anderson.
@marthievandermerwe4058
@marthievandermerwe4058 Жыл бұрын
Ek get hierdie boodskap so nodig gehad.😊
@rinamarx5742
@rinamarx5742 Жыл бұрын
Dankie.
@gerhardusdirkpretorius8917
@gerhardusdirkpretorius8917 2 жыл бұрын
Ai, Stefan, dankie dat jy jou Goddelike pyn op Sy kinders uitvoer. Jy maak dit só maklik om die Woord van God te verstaan
@annamariewilke303
@annamariewilke303 2 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap Stephan.
@hwi5561
@hwi5561 2 жыл бұрын
Dki vir die tydige oproep Stephan. Baie duidelik die aangewese uur om ons land en ons eie ongeregtighede voor Abba Vader te bely sodat elkeen sy of haar ruimte in YHVH se koninkryk sal sien en met Goddelike oortuiging sal uitvoer
@rediscoverexcellence
@rediscoverexcellence 2 жыл бұрын
.... stukkie vir stukkie en dit hou 'n leeftyd aan... 🙏
@christohunt5395
@christohunt5395 2 жыл бұрын
Net wat ek nodig gehad het, hoop ander ook geraak met Die Woord wat jy deel, dankie.
@francoisopperman4473
@francoisopperman4473 2 жыл бұрын
Skaam skuldig
@deannazaayman7497
@deannazaayman7497 2 жыл бұрын
Baie leersaam. Soek die opvolgpreke oor Nehemia
@annemarieheydenrych6655
@annemarieheydenrych6655 Жыл бұрын
Is dit moontlik om julle bankbesonderhede te kry?
@EkerkOrg
@EkerkOrg Жыл бұрын
Môre Annemarie. Jy kan gerus ons bankbesonderhede kry by hierdie skakel: www.ekerk.org/nood
@annemarieheydenrych6655
@annemarieheydenrych6655 Жыл бұрын
Ek is Namibie sal dit reg wees? Kan ek dit van hier deponeer?
God maak 'n treffer-storie met jou lewe! [13 Junie 2021]
30:34
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 21 МЛН
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН
Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]
25:25
1 - Die Dag Van Wederkoms. (www.kniel.co.za)
29:23
Welkom by Kniel
Рет қаралды 33 М.
Gedagte vir die Dag
17:09
AGS RIVERSDAL
Рет қаралды 13 М.
Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
27:21
Wanneer God jou vervaldatum verander! [29 Jan 2023]
19:55
Ek leer om (reg) te bid [6 Sept 2023]
38:14
Ekerk
Рет қаралды 15 М.
Ken die krag van die Gees [5 Junie 2022]
30:35
Ekerk
Рет қаралды 15 М.
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 21 МЛН