Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent

  Рет қаралды 32,394

Old Afrikaans Country Music & South African Movies

Old Afrikaans Country Music & South African Movies

Күн бұрын

Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent
Netnou hoor die kinders is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgereik is. Franz Marx was die regisseur en vervaardiger. Dit is die laaste fliek waarin Gé Korsten verskyn het.
Storielyn
Karlien en haar pa, Marcel beplan ‘n skynmoord op hom om die reaksie van die res van die familie te toets. Op 'n onweersnag knip Karlien die foonlyne, sluit die hekke en begin met die uitvoering van die plan. Die skynmoord is so realisties dat almal dit aanvaar. Skielik sak vrees op die sewe vroue in die moordhuis toe. Elkeen weet sy dat sy nie skuldig is nie, maar aanvaar dat een van die ander die moordenares is.
Hoofrolspelers
Rika Sennett
Magda Beukes
Wilna Snyman
Hermien Dommisse
Helena Spring as Karlien
Gé Korsten as Marcel
All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

Пікірлер
Mooimeisiesfontein 1978 Afrikaanse rolprent
1:25:40
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 64 М.
When u fight over the armrest
00:41
Adam W
Рет қаралды 31 МЛН
Turn Off the Vacum And Sit Back and Laugh 🤣
00:34
SKITSFUL
Рет қаралды 4 МЛН
pittige praatjies 2 saam Alan Hughes
12:06
Fanie gesels met
Рет қаралды 3,4 М.
Lied In My Hart (1970) (Afrikaans)
1:31:47
AntekPistool
Рет қаралды 12 М.
Ma Skryf Matriek 1975 Afrikaanse Rolprent
1:24:55
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 29 М.
Vlug Van Die Seemeeu (Full Afrikaans Movie - 1972)
1:17:31
Chris van der Leer
Рет қаралды 102 М.
EINTLIK NOGAL BAIE | Full Version in HD | Afrikaans Film (2016)
1:34:15
Eintlik Nogal Baie
Рет қаралды 295 М.
Wolhaarstories (1983) (Afrikaans)
1:26:37
AntekPistool
Рет қаралды 39 М.
UIT DIE SKATKIS VAN AFRIKAANSE SKRYWERS MET GEKNELDE LAND
2:16:41
Rudie Rousseau
Рет қаралды 22 М.
'n Paw Paw vir my Darling
1:39:54
QUINTINVS
Рет қаралды 490 М.