UIT DIE SKATKIS VAN AFRIKAANSE SKRYWERS MET GEKNELDE LAND

  Рет қаралды 23,631

Rudie Rousseau

Rudie Rousseau

Күн бұрын

Пікірлер: 15
@sarahdonald7953
@sarahdonald7953 Жыл бұрын
Baie dankie vir die uitbeelding van die swaar en pyn van ons volk! Hoe het ons volk na elke terugslag weer opgestaan en weer gebou!
@barbarajoubert2435
@barbarajoubert2435 Жыл бұрын
Baie dankie. Waar kan ons die res van die reeks sien? Help asb.
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 Жыл бұрын
Die pragtige ,maar tragiese reeks van Geknelde Land! Is daar net 12 episodes? Of sal dit nog aangaan? 'n Afrikanerhart hier... Ek het nou die skrywer van die reeks gekry!!Baie dankie hiervoor...🙏🙏
@martievansetwesthuizen1085
@martievansetwesthuizen1085 Жыл бұрын
Sal graag die volgende reeks van Gekneldeland wil sien. Help assb!!
@sarahdonald7953
@sarahdonald7953 5 ай бұрын
Kan ons asb die res van Geknelde Land sien? Dit is belangrik om die hele boek so uitgebeeld te sien! Baie dankie Rudie!
@rethavanzyl5499
@rethavanzyl5499 Жыл бұрын
Sit groot asb die res van Geknelde land op. Ons het al orals gesoek daarna en was so bly om die deel te vind.
@ezee51
@ezee51 Жыл бұрын
Dankie!
@flyinghigh5309
@flyinghigh5309 Жыл бұрын
were can I look at the rest 4,5and 6
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 Жыл бұрын
Dankie, Rudie Rousseau!
@Helgardt6189
@Helgardt6189 Жыл бұрын
Sit asseblief ook vir Verspeelde Lente en Het van Verlangekraal op 🙏 dankie
@Blackcat12853
@Blackcat12853 Жыл бұрын
Gaan search dan kry jy dit 😵‍💫🥺
@rudierousseau
@rudierousseau 5 ай бұрын
Jy kan die hele reeks bestel dit kos R460.00 saam posgeld.
@natashapretorius7560
@natashapretorius7560 5 ай бұрын
Die Koster   1978 Afrikaanse Tv Rolprent
1:29:46
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 25 М.
Support each other🤝
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 81 МЛН
Что-что Мурсдей говорит? 💭 #симбочка #симба #мурсдей
00:19
Каха и дочка
00:28
К-Media
Рет қаралды 3,4 МЛН
Geknelde land
10:46
Adriaan Snyman
Рет қаралды 12 М.
Bosoorlog Episode 1: Die Recces: Binne die Wêreld van SA se Elite-eenheid
1:18:51
Kniediep (Al Debbo) 1975 Afrikaanse Rolprent
1:21:07
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 34 М.
Agter elke man S01E01
47:52
Pudding BOSS
Рет қаралды 83 М.
Terwille van Christine  1975 Afrikaanse rolprent
1:37:44
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 17 М.
Orkney Snork Nie (Die Moewie). #Afrikaanse movie
1:32:11
TJ se Kanaal
Рет қаралды 63 М.
Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent
1:25:34
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 33 М.
SOMS VOLG DIE NOODLOT JOU TOT IN LENTE VAN DAE EN NIEMAND VERGEET MY NIE
1:36:27
Support each other🤝
00:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 81 МЛН