Рет қаралды 5,408
Honderde mense het reeds teen sonop bymekaar gekom vir die #SwartMaandag-optogte. Die protesaksie begin by die Kanonkop-landgoed buite Stellenbosch. Soveel as 2 000 mense het aangedui dat hulle deel gaan wees van die optog na Kaapstad teen plaasaanvalle en -moorde op boere landwyd. Video: Jaco Marais