Рет қаралды 134
Dirk Hermann gesels met ons by een van Suid-Afrika se top- privaat gesondheidsorginstellings, die Zuid-Afrikaans Hospitaal. “Solidariteit veg nie téén die NGV nie, maar vír gesondheidsorg. Om die NGV te stop, is goed vir openbare én privaat gesondheidsorg. Hoe meer privaat dienste gelewer word, hoe meer vermoë word juis vir die staat geskep,” sê hy. Lees hier meer: bit.ly/3WIRjyc