Wel gedaan, jy is special en het baie great mense om jou.
@HenkSwanevelderАй бұрын
Dankie Renaldo, ons waardeer jou kommentaar oprwg, komende van 'n gesoute KZbinr. Sterkte ook met al jou uitdagings. Shalom.
@annetjiecrous1489Ай бұрын
Hierdie is fantasties mooi, jy is baie diep in almal se harte Sakkie, ons waardeer jou, en jou lag maak almal se dag, jy gaan nog baie hoogtes bereik!
@rachelmurray1228Ай бұрын
Dit was 'n pragtige huldeblyk aan jou Izak en so roerend! Baie dankie vir jou harde werk en die grappies natuurlik. Jy is 'n puik Joernalis! Voorspoed vir die toekoms.😊🌹
@WilnaFordАй бұрын
Môre Izak... Jy kan darem baie trots wees op jou seun...wat ñ mooi huldeblyk... Dit is absoluut die moeite werd om ñ traan te stort❤ Well done... Hef aan...❤❤ Ek geniet jou uitsendings baie...
@anitamusaus5401Ай бұрын
More Izak, alles waaraan ek tot dusver gedink het die afgelope tyd en graag wou se, is gese vanmore. Ek stem saam met alles wat gese is, maar Wil ook graag BAIE DANKIE se vir alles wat jy vir ons doen. Ek is ook een van daai wat so bedruk voel wanner iets verkeerd gaan en jy nie kan uitsaai nie. Sien so baie uit na jou program elke oggend. Kan net eenvoudig nooit betyds inskakel vir live program elke oggend. Lang storie kort, gesondheid laat dit net eenvoudig nie toe nie. Lief vir jou Izak ❤...... O ja, hou so daarvan as jy vir jou moeder se.... My bejaarde moeder..... Tog te pragtig❤ Volgende jaar Izak gaan hierdie kanaal van jou nog gouer groei en jou verwagtinge oorskry soos jy nooit sal dink nie. Sterkte met jou gewig verloor program. Jy doen BAIE goed🤗 Geniet die naweek. God's rykste seeninge 🙏🏻🕊️🤍
@trevorbennett3665Ай бұрын
Thanks!
@HenkSwanevelderАй бұрын
Dankie!!!
@magdasmith1421Ай бұрын
Baie geluk Izak. Volgende jaar gaan nog beter wees.❤
@andredevilliers6285Ай бұрын
In SA is die meeste koerante en nuuskanale ń sirkus vir sensasie. Dankie vir jou Sakkie en nuuspod. Weskus groete.
@JohannesLamprecht1976Ай бұрын
Izak, jy's geliefd my maat! Baie baie geluk met alles en baie baie dankie vir jou! Voel of ek jou al teen die tyd persoonlik ken, hoop ek kan eendag jou blad skud. Steek hom stinkie😎
@trudiekoelman8356Ай бұрын
Nou maak julle my ook huil. Verjaar jy Sakkie. Baie geseende verjaardag. Baie dankie vir al jou insae oor die jare heen. Ons kyk graag en luister.
@TheVinkruАй бұрын
Goeie Seun Sakkie... Jy Kan trots wees...
@anetbarrie3807Ай бұрын
Baie geluk Izak.. Geniet die lief en leed van Nuuspod🎉
@irisabels9545Ай бұрын
Nuuspot is TIPS!!!!Dankie Izak. Groete uit Brackenfell.❤
@deonzarАй бұрын
Dit was nou n anderste een die...mooi man Izak
@johnsantos3392Ай бұрын
Wow ongelooflik mooi❤❤❤
@gideonmoutonАй бұрын
Wow dis mos nou nuuspod!!!Lekker Dankie.Mooi naweek vir jou.😢😮🎉🎉😊
@surettemyburgh8629Ай бұрын
Ai...hoe n mooi respekvolle seun. Spreek baie van Izak se karakter. 😊😊🎉
@apretorius8231Ай бұрын
Baie dankie Izak voel geeerd om jou in my lewe te he saam met nuuspod. Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar.❤
@janevanreenen8768Ай бұрын
Dankie Izak. Pragtig julle, Dankie vir die deel ❤️
@SalieZevensterАй бұрын
Daar is niks so mooi soos n man wat huil ni.Di Seun wat huil en vertel hu Lief Hy vir Sy pa is.😊
@oom-AtАй бұрын
Ja Zakkie, vanuit NZ, baie dankie. Ons is dankbaar en trots op jou. Ons kyk en luister saam tydens aandete. Ons drink ń dop op jou.
@HenkSwanevelderАй бұрын
Lekker Oom At. Cheers!!! 🍺🍻🥂🥃🍾🥤🍸🍹
@issacrowley9675Ай бұрын
Stem saam dankie vir jou harde week.
@RiaMulder-f1wАй бұрын
Eish Sakkie Bravo Bravo ek is trots op jou hier uit die Oos Kaap Despatch luster na jou toe jy nog by RSG Radio was ek mis ni Nuuspod ni Trots op jou Jy Sal groei dit glo ek Van Ouma RIA Despatch GOED GAN SAKKIE 37:58
@lionelsawat4382Ай бұрын
Izak dankie vir nuuspod baie baie dankie 🎉
@melaniecapazorio6198Ай бұрын
Sjo mooi ❤
@andredevilliers6285Ай бұрын
Goeie môre. Gooi mielies.
@antonettevanniekerk6166Ай бұрын
Sjoe!... Izak almal het die spyker op die kop geslaan, ek wil ook baie baie dankie se vir alles wat jy vir ons doen om op hoogte te bly, en tuis te voel en te wees. Jy is tops!
@sailingaimee6256Ай бұрын
What a wonderful family!
@angeloarthur5446Ай бұрын
Great Sakkie well done 👏🏼
@cyclenatic9506Ай бұрын
Izak ek sukkel om so vroeg in te skakel maar ek is al twee jaar hier elke oggend 8 uur! Dankie vir jou moeite!
@stefanbotha9908Ай бұрын
BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT NUUSPOD FAMILIE 29 NOVEMBER GEKYK HET, EN BYDRAES GELEWER HET, DIT WAS UITSTEKEND GEWEES. VRA DAT ALMAL MOET DIT DEEL EN 👍🏻DRUK ASB🙏🙏🙏🙏🙏
@HenkSwanevelderАй бұрын
Ons was 'n lekker span. Ons maak weer so.
@susanleroux5163Ай бұрын
Dankie Sakkie, Susan vanuit George.
@MariPretorius-x3pАй бұрын
Dit is so mooi...ons huil almal baie lekker..🥰
@oom-AtАй бұрын
Mooi!
@helgavanwyk6185Ай бұрын
Ongelooflike huldeblyk Izak en welverdiend!! ❤💃👏👏
@HannelieKoekemoerАй бұрын
Dankie liewe Izak....jy is oulik...baie sterkte vorentoe....met Nuuspod...
@alexandergous9838Ай бұрын
Baie geluk Izak en waardeer baie
@1961dottieАй бұрын
Daar huil ek toe ook sommer mis my kids so baie. Jy moet 'n lieflike dag geniet. Blessings upon Blessings.
@madeleineengelbrecht5569Ай бұрын
😢 Pragtig!! ❤
@AletvanderBankАй бұрын
Sjoe dit is trane mooi😢😢❤
@louiselewis5971Ай бұрын
Izak baie lief vir jou❤
@chriscloete1549Ай бұрын
...wow ...ons eie Leon op NUUSPOD....!!!!!!
@sharonsandenbergh4568Ай бұрын
Baie geluk Izak. 🎉
@johanswanevelderАй бұрын
Steek hom Stinkie! 😂🎉
@HenkSwanevelderАй бұрын
Baie dankie, my vangenoot.
@helgavanwyk6185Ай бұрын
🙏❤💪👏
@WilnaFordАй бұрын
Goeie môre Izak
@cccc-zw4wnАй бұрын
❤
@CarinaVanDerMerwe-h8vАй бұрын
Wow ❤😢
@helgavanwyk6185Ай бұрын
More Izak en al die Nuuspod-kykers
@johnsantos3392Ай бұрын
Inspirasie
@obySedgefieldgemofourgardenrouАй бұрын
Geniet die naweek, sterkte stinky
@NokkiedutoitАй бұрын
Oh wow respek
@johannavanniekerk9327Ай бұрын
Sjoe my trane het geval.
@hantievanzyl2136Ай бұрын
Sjoe wat 'n getuienis...
@adrianfrench9518Ай бұрын
Groete van Brisbane af
@HannoVisagieАй бұрын
Izak du Plessis, Bela : (Die Solidariteit Beweging en) Gerda Potgieter is die enigste van julle sprekers vanoggend wat in die kol is.
@MultiGeorge1234567Ай бұрын
Puik Izak. Ek kyk elke dag jou program
@NokkiedutoitАй бұрын
Ai Sakkie en Henna die is spesiaal
@sergiopinto6004Ай бұрын
Hoe Lekker huil ek nou 😢
@pietiegrobbelaar3989Ай бұрын
Yster!!!
@ronelmoller4537Ай бұрын
Weet ek is weer agteros kom ook in die kraal. Hoe gemaak as ek nou en dan n bedrag wil inbetaal sonder om die maandelikse bedrag of superchat te gebruik? Ek sal graag wil bydra op my eie terme en bedrag. Kan iemand wat beter weet asseblief vir my help want ek wil graag bydra
@HenkSwanevelderАй бұрын
Hi Ronel. Izak / NUUSPOD het 'n ABSA rekening. Dit word gereeld op die skerm getoon. As jy sukkel om dit te kry, kontak my of Sharon gerus, ons is beide moderators op die groep. My eposadres: hswanevelder@wrdm.gov.za, of WhatsApp my: 0AGT4 VYF6AGT 0SEWE0SES. Dankie.
@hantievanzyl2136Ай бұрын
Wie is Stinkie en hoe lyk die wese
@SPsalm24Ай бұрын
I completed the debit order from but nothing gets collected. Who do I contact please
@HenkSwanevelderАй бұрын
Hi S Palm. Please contact me: hswanevelder@wrdm.gov.za. Thx.
@SPsalm24Ай бұрын
I completed the debit order form but nothing gets collected... Wie en wat kan ek kontak asb
@HenkSwanevelderАй бұрын
Hi S Palm. Kontak my asb gerus: hswanevelder@wrdm.gov.za. Thx.
@karenburger2447Ай бұрын
Sakman ek wou nog sê, ek laaik jou hemp!!
@magrietbekkerАй бұрын
JY IS NET SO N FANTASTIESE MENS SAKKIE MENS KAN NET LIEF RAAK VIR JOU JY IS N REGTE GESINS MAN MET N PRAGTIGE SEUN MET SO N MOOI PERSOONLIKHEID
@christinemeyer7163Ай бұрын
besprekings moet beter organiseer word.Izak as jy sprekers kry, moet jy nie al die tyd inmeng nie.Kry n leier spreker ens.ens