Hoofstroom-media se oneerlike spel met Onteieningswet Donderdag 6 Februarie 2025

  Рет қаралды 11,352

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Die tuiste vir Afrikaanse stories agter die nuu

Пікірлер: 67
@naomiceronio5108
@naomiceronio5108 4 күн бұрын
Dankie Izak en al jou gaste. Puik program ❤
@MelanieThirion
@MelanieThirion 5 күн бұрын
Dankie Dr Theo en Saai🙏
@FrikkieVisser
@FrikkieVisser 5 күн бұрын
Dankie vir jou up dates .groete uit Angol
@MelanieThirion
@MelanieThirion 5 күн бұрын
Dankie Ernst, dankie Afriforum❤
@TienieDelaRue6315
@TienieDelaRue6315 5 күн бұрын
Dankie..goed om al hierdie dinge te weet...
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 5 күн бұрын
DA verloor elke dag meer stemme
@alexandergous9838
@alexandergous9838 4 күн бұрын
Pragtig
@bevarundel
@bevarundel 4 күн бұрын
Moenie so dink nie. Moet nog altyd vir die sterkte opposite stem.. Anders, is dit MK EFF ens. Gee eers kans. Hulle sal sterk staan. Xx
@stefanbotha9908
@stefanbotha9908 5 күн бұрын
Môre Izak, Nuuspod so ook ander onafhanklike media op KZbin, gaan die hoofstroom media nog seer maak, met dit wat jy doen gaan nie ongesiens verby nie.
@janmoolman
@janmoolman 5 күн бұрын
Hoe het die mainstroom media nie van die pad afgeneek tydens covid tyd oor die slangbyt nie.Nou sit baie mense met na gevolge in hulle gesondheid.
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen 4 күн бұрын
Spesifiek KINDERS 😢😢
@babreboshoff4859
@babreboshoff4859 4 күн бұрын
Ek dink Steven Groottes gaan nagmerries hê vir die res van sy lewe, omdat hy, sy naam gat gemaak het voor die hele wêreld en Ernest het hom elke keer met die feite op sy plek gesit het. 😂😂
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 4 күн бұрын
Slim vang die baas, grootes gelyk soos n has in die hoogligte, Dom ding, singing for his sabc supper
@ansiejoubert9722
@ansiejoubert9722 4 күн бұрын
Ek hoop hulle vat hom na die armste dele van die nedersettings toe. Afriforum kan julle dit doen
@flashpeet8954
@flashpeet8954 4 күн бұрын
Wow, nou het ek nuwe groot respek vir Ernst gekry! S. Groottes is 'n groot ??
@johannavanniekerk9327
@johannavanniekerk9327 4 күн бұрын
Izak ek kon jou nuus gister vroeg bywoon maar vanoggend het ek alweer te laat geslaap. My medikasie veroorsaak dat ek baie slaap. Gelukkig weet ek dat ek later kan kom luister na die nuus en ook my duim druk om die algorithm aan te help
@eddieconradie4070
@eddieconradie4070 5 күн бұрын
Stem saam Sakkie DA het elke dag n ander storie.Swak leierskap.
@alexandergous9838
@alexandergous9838 4 күн бұрын
Steenhuisen en zille
@maggieschneider3697
@maggieschneider3697 4 күн бұрын
Hy het vergeet wat in Zim gebeur het.
@MrSiasman
@MrSiasman 5 күн бұрын
Jislaaik, Stephen Grootes laat my bloed kook!!!!
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 4 күн бұрын
Dis nie net boere se grond nie, dis besighede en ons huise waaraan ons jare betaal met bloed sweet.
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 5 күн бұрын
Gedenk die Paddas in die kookwater.😢😮
@althaschutte8553
@althaschutte8553 5 күн бұрын
Follow the money Izak....
@DeonEbersohn-nz6fr
@DeonEbersohn-nz6fr 5 күн бұрын
Stuur die Ackerman geval Vir Ramaposa😮😮😮😮😮😮😮😮
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 4 күн бұрын
Net weereens n bewys dat SA Leierloos is.
@humanwillem7344
@humanwillem7344 4 күн бұрын
Die eerste onterwing was 'n gedeelte van die plaas Blesbokfontein wat aan mnr Roberts Senior van die Hertzogville distrik behoort het. Dit het as ek reg kan onthou ongeveer 1998 rond plaas gevind.
@NaasStrydom
@NaasStrydom 5 күн бұрын
O JINNE...EK HOPELOOS LAAT...MAAR MOOI DAG AAN ALMAL EN BAIE LIEFDE VIR ELKEEN...❤🎉
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 5 күн бұрын
DA wil hof toe gaan....ek wIL hoor...DA HET HOF TOE GEGAAN EN SAAK BEGIN
@lynneagar3620
@lynneagar3620 5 күн бұрын
Het hul nou skielik n rug grraat gekry?
@netnet4377
@netnet4377 5 күн бұрын
Ek ssl graag ‘n belasting boikot ondersteun as dit sou uitbreek
@TheYodellingqueen
@TheYodellingqueen 4 күн бұрын
Dis iets waaroor ons maar net kan 'droom!' .. 🤐
@carinacoetsee2334
@carinacoetsee2334 5 күн бұрын
Kan ons mense nie verstaan die geld word eintlik gesteel nie? Is ons mense so oningelig? 😂😂
@elsacoetzee7344
@elsacoetzee7344 5 күн бұрын
Mense lees nie!
@carinacoetsee2334
@carinacoetsee2334 5 күн бұрын
@@elsacoetzee7344 hoor hulle nie wat op ander media stasies gesê word nie? Seker nie.
@paulvandermerwe8863
@paulvandermerwe8863 4 күн бұрын
Die ou regeering het die boer geondersteen!
@erlingprezens2721
@erlingprezens2721 5 күн бұрын
Ramaposa won't be there his stomach is working he has the popos 😂😂😂
@hughzubentheim2598
@hughzubentheim2598 3 күн бұрын
It's like giving an alcoholic a bottle of liquor and telling him not to drink and drive. Why was the expropriation act signed into law.
@delenejohannes6961
@delenejohannes6961 5 күн бұрын
Goeie dag Isak. Kan jy asb die links van die potgooi (podcasts) verskaf . Die van die dokumenter en soos Renaldo sin. Dankie.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 4 күн бұрын
Wat van die boerieman, skidmarks
@andreblack8132
@andreblack8132 4 күн бұрын
Stephen Grootes moet n paar groot bottels kastor olie gegee word! Dan sal hy nie weer daai goed praat nie!!
@maggieschneider3697
@maggieschneider3697 4 күн бұрын
Hulle dink deur te kruip gaan hulle dit vry spring. Hoop hulle vat hulle goed eerste.
@mathysbotha9832
@mathysbotha9832 4 күн бұрын
Dag vanaf Durban
@andreblack8132
@andreblack8132 4 күн бұрын
DA en ANC sal dit nie weer maak in die volgende verkiesing nie. Neil de Beer kry my stemme!!!
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 5 күн бұрын
Môre almal hier uit Centurion.
@petrabotha5934
@petrabotha5934 5 күн бұрын
Hoop net Trump ry n bietjie deur die plakkkerkampe en nie net deur Santon of Constantia nie!
@flashpeet8954
@flashpeet8954 4 күн бұрын
Ag die meisiekind laat my dink aan my dogter, te pragtig. Het Feilings nie ook 'n Slaghuis en goete daar nie?
@atfaafo
@atfaafo 5 күн бұрын
riveira za version loading.
@apretorius8231
@apretorius8231 5 күн бұрын
More Izak
@derekdevilliers4460
@derekdevilliers4460 4 күн бұрын
Houtkoppe wil steel 🙈
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 5 күн бұрын
Sjoe!
@JayJay-qu5oo
@JayJay-qu5oo 4 күн бұрын
Ou Stephen Grootes is n liberale joke man. Dink hy moet gaan plaas besoek afle en vir die boere mooi verduidelik hoe hulle eintlike onder geen gevaar is nie. Hahaha.
@alexandergous9838
@alexandergous9838 4 күн бұрын
Swak program teenoor Willem Petzer
@theodoreroelofsz44
@theodoreroelofsz44 5 күн бұрын
Sooh jaaah... almal klets oor nuttighede, soek geselskap terwyl gaste goeie werk doen. bv hoekom betaal jy tolpaaie want veiligheid is ingesluit.? Maar nee... hulle klèts aanhouded oor niknuuts.
New Colour Match Puzzle Challenge With Squid Game 2 - Incredibox Sprunki
00:30
Обхитрили!
00:43
Victoria Portfolio
Рет қаралды 2,1 МЛН
Drink Matching Game #игры #games #funnygames #умныеигры #matching #игрыдлякомпании #challenge
00:26
Strange dances 😂 Squid Game
00:22
عائلة ابو رعد Abo Raad family
Рет қаралды 29 МЛН
Former President Mbeki defends SA against US
9:19
SABC News
Рет қаралды 39 М.
Afrikaans Nuus | 08 Februarie 2025
10:48
SABC Nuus
Рет қаралды 38 М.
Orania Beweging: Wat is die feite rondom grondonteiening?
31:14
Orania Beweging
Рет қаралды 5 М.
Wêreldwys | Selfs oorlog het reëls | Ep. 34
1:00:11
Maroela Media
Рет қаралды 2,6 М.
New Colour Match Puzzle Challenge With Squid Game 2 - Incredibox Sprunki
00:30