TIAAN LOMBARD: So het ek Louis Liebenberg se Ponzi oopgevlek

  Рет қаралды 48,288

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Tiaan Lombard van AE Switch vertel hoe hy agtergekom het Louis Liebenberg is besig met 'n Ponziskema.

Пікірлер: 120
@pedroluna8172
@pedroluna8172 Жыл бұрын
Tiaan het homself in die voet geskiet en 'n teiken op sy eie rug gesit! 😂 As dit n ponzi is het Tiaan dit gefasiliteer en mijoene in die proses gemaak.
@chantellevanmeyeren4994
@chantellevanmeyeren4994 Жыл бұрын
Presies. Soveel vrae!!
@jonathandavis8599
@jonathandavis8599 Жыл бұрын
Jap. Roof die bank saam kry jou cut en split die res.
@jacques9445
@jacques9445 Жыл бұрын
tiaan as jy die mense by binnelandse sake verifieer hoe kan daar dooie mense op jou stelsel wees? Jy moes mos seker maak dat alle id dokumente wettig is. Dit klink eerder of jy die een is wat uitgevang is en nou skarrel jy om die aandag van jou af te kry.
@06Vfr800
@06Vfr800 8 ай бұрын
I think you were quite right..
@goodvibesalternative5389
@goodvibesalternative5389 Жыл бұрын
Weird as ek na n telefoon opname luister tussen Tiaan en die Louis man, dan stem Tiaan se oggend en aand praatjies nie ooreen nie... Dit blyk hiers meer ter sprake as wat hier bekend gemaak word.
@chantellevanmeyeren4994
@chantellevanmeyeren4994 Жыл бұрын
Ek voel ook so!
@christopheravenant6511
@christopheravenant6511 Жыл бұрын
Presies, ek kan nie GLO mense luister selfs net na Izak nie
@sophiavorster9406
@sophiavorster9406 Жыл бұрын
Tiaan lieg vir julle almal! Luister na Louis se Podcast saam met Izak!!
@jonathandavis8599
@jonathandavis8599 Жыл бұрын
As jy will weet wat is infinity, dan moet jy laat Tiaan en Louis met mekaar praat oor hoe goed en slim hulle is. Tot A.I sal al in die hemel wees, dan show hulle nog af.
@jacques9445
@jacques9445 Жыл бұрын
die man lieg so erg dat hy nie eers kan stil sit nie
@elwinbooysen8901
@elwinbooysen8901 Жыл бұрын
Aandag almal! Asseblief onthou hierdie onderhoud. Een van die dae wonder ons waaaar is tiaan lombard, hy is dan nou missing? Gaan te skaam wees om sy gesig in die publiek te wys. Oohhh, sy gat gaan brand. 😂😂😂😂😂😂
@createwealth6292
@createwealth6292 Жыл бұрын
EN DAAR IS DIT REEDS BESIG OM TE GEBEUR!!! hip hip hoera!
@williamcolling7892
@williamcolling7892 Жыл бұрын
Wonderlik hoe jy vir maande geld gemaak het uit die proses en ewe skielik 'n week gelede verander jou deuntjie. Jou oggend en aan praatjies verskil radikaal. Hoekom moet ons jou nou glo.
@theresekleyn2377
@theresekleyn2377 Жыл бұрын
Hoeveel geld het jy hieruit gemaak Tiaan?????
@louisliebenberg692
@louisliebenberg692 Жыл бұрын
Ons kry presiese syfer maar tiene van miljoene.
@magdieduplessis1134
@magdieduplessis1134 Жыл бұрын
Hy sal nie se nie, want dan sien ons hoeveel hy uit wind gemaak het🤣🤣🤣
@jacotaljaard5797
@jacotaljaard5797 Жыл бұрын
Windpakkies🤣jys mal snaaks jou skelm,dit klink of jy al die loopholes goed ken!
@magdieduplessis1134
@magdieduplessis1134 Жыл бұрын
En Tiaan hou ons windgeld in sy rekening vas😏
@melane7850
@melane7850 Жыл бұрын
Hoe is Tiaan die skelm? Sover ek weet betaal julle pakkies want julle kry baaaaie beloftes en in ruil vir die pakkies betaling kry julle nog hope lee beloftes en geen geld nie... dit klink nie vir my soos n wen plan nie... meer soos n skelm plan
@sevmassyn5660
@sevmassyn5660 Жыл бұрын
Maar HET hulle die kontrakte gelees..... EKS nie mal oor Louis nie MAAR....het JULLE al die kontrakte gelees???????
@DragoGames-qo9ij
@DragoGames-qo9ij Жыл бұрын
Interesting that he had no problem doing business for three years knowing full well what Louis was doing, also Tiaan had no problem leaking thousands of peoples personal information violating all data custodian responsibilities and the POPI act. I also find it highly interesting that during the first lawsuit against Tariomix their entire business modal and financial records were put before the court and SARS and both found it to be fully compliant and allowed to continue to do business
@jacquesoosthuizen1990
@jacquesoosthuizen1990 9 ай бұрын
Vlieg in jou moer Lombard jy skuld my R2000.
@willemdupreez5438
@willemdupreez5438 Жыл бұрын
Baie interessant,redelik algemene kennis is dat mense wat lieg na links kyk wanneer hulle lieg, kyk maar self.
@christopheravenant6511
@christopheravenant6511 Жыл бұрын
Izak, vra jy bietjie vir Tiaan wat hy gemaak het met die R130miljoen wat hy uit Louis gemaak het? Dit behoort BAiE interesant te wees om te hoor
@joelo9546
@joelo9546 Жыл бұрын
Ek dink Tiaan het lekker geskep toe dit pap gereën het.. Hy moes dit BAIE vroër opgetel het...
@magdieduplessis1134
@magdieduplessis1134 Жыл бұрын
Hyt eers genoeg probeer bymekaar maak
@chantellevanmeyeren4994
@chantellevanmeyeren4994 Жыл бұрын
Nou, hoe het julle hom so lank laat wegkom daarmee as julle so lank al geweet hy wat hy doen is skelm?
@jjhout5988
@jjhout5988 8 ай бұрын
omdat hul ook skelm is, en nou besef het hul soek n escape pad om nie vervolg te word nie.
@createwealth6292
@createwealth6292 Жыл бұрын
EN nou wat sê ou Tiaan en ou Sakkie nou.....🤣 nogals so op hierdie dag van vandag...hhhmmm - kan nie wag vir jou "episode 2" met ou Tiaan nie - kom nou Izak!!
@gerhardboshoff6821
@gerhardboshoff6821 8 ай бұрын
Enige iemand wat AE switch oorweeg as platform moet sy kop laat lees. Julle gaan spyt wees. 😢😢😢
@gerhardboshoff6821
@gerhardboshoff6821 8 ай бұрын
Tiaan erken jy is n donnerse skelm.
@reneemarais431
@reneemarais431 Жыл бұрын
Tiaan gesels lekker. Sien uit na episode 2
@mariusbotha6284
@mariusbotha6284 Жыл бұрын
Vok mense...! Lees julle kontrak!!!!
@hendrikvandermerwe6619
@hendrikvandermerwe6619 Жыл бұрын
Nadat hy self seker paar miljoene gemaak het uit die hele store dalk. Maar sal 🤫🤫 wees daaroor
@KoosPieters
@KoosPieters 9 ай бұрын
Tiaan ...jy is n lafaard !!
@gavinjohn
@gavinjohn Жыл бұрын
Please ask the South African Diamond and Precious Metals Regulator to explain their lack of oversight on Liebenberg. He practically invited them, on Carte Blanche, to come and audit his Form-J(ii) diamond registers.
@williekeyl850
@williekeyl850 Жыл бұрын
Ek is bly namens duisende die onderhoud het gebeur 👍👍👍👍
@eisbeinGermany
@eisbeinGermany Жыл бұрын
its s sad, i worked with the Past Loius Grobbelaar in Welkom who lost around R 60000
@samuellombaard654
@samuellombaard654 Жыл бұрын
Ek het ook nog nie n dooie sent terug gekry van alles wat ons ingesit het nie
@cccmmm1234
@cccmmm1234 Жыл бұрын
More skelems in South Africa??? Can you believe it!
@martinvanvuuren
@martinvanvuuren 5 күн бұрын
😂😂😂en nou sit LL met sy gat in die tronk.
@cecilvanwyk6594
@cecilvanwyk6594 Жыл бұрын
Dankie Tiaan.
@bikersniper1
@bikersniper1 7 ай бұрын
So hoe lyk episode 2 nou? Waar Nadine by hom bly en Derek Hogaard by Louis?
@anikivanderzandt8752
@anikivanderzandt8752 Жыл бұрын
Whan an eye opener! Thank you Tiaan
@sevmassyn5660
@sevmassyn5660 Жыл бұрын
Izak....!!!!! Eksponent... R2miljard....????? Dis nou iets
@theamuller7696
@theamuller7696 Жыл бұрын
Ai toggie ek en vriendin belê R1000 en hy gesê R2200 terug kry waarby ons nie baie geld gehad het nie vriendin nie werk nie ek 'n pensionaris en eerlik dit al in Julie 2022 gedoen mooiste beloftes ek van fb afgehaal mooiste belofte einde Desember 2022 nou weer belofte einde Mei 2023.... Dan ek gedink dit nice toe ek belê het en nog familie ook gesê om te invest en wragtig daar kry hulle ook niks.... Harde lesse leer ons almal soos God ons waarsku luister mens nie soek ons meer geld maar dan verloor ons. Duurste les ooit geleer.
@desertstar223
@desertstar223 Жыл бұрын
Eish, die boertjie is skelm ne. Nou dink net hoe onnosel is die anner boertjies wat sy strontery geglo het.
@tertiadevilliers7792
@tertiadevilliers7792 Жыл бұрын
Hoekom het hy nie die arme mense vroeër gewaarsku nie?
@gerhardboshoff6821
@gerhardboshoff6821 8 ай бұрын
Want hy praat stront
@vanessaprice7322
@vanessaprice7322 Жыл бұрын
Thankyou for your time Tiaan 💛🙏
@bettievangraan4573
@bettievangraan4573 8 ай бұрын
Waar trek die sake deesdae met mense aan wie hy miljoene skuld? Kastig nog steeds insolvent??
@ivanbiggs2614
@ivanbiggs2614 Жыл бұрын
Dit klink nes Adriaan Niewoudt se kudos transaksies so +- 35 jaar gelede
@ivanbiggs2614
@ivanbiggs2614 Жыл бұрын
Kubus transaksies
@reneemarais431
@reneemarais431 Жыл бұрын
Ooooh laat ek luister. Ponzi skemas... eish
@sandradejager5795
@sandradejager5795 Жыл бұрын
Is dit hy wat 8 dae terug vergadering met Kleinzee mense gehad het ? Die Waarheid radio.
@PatriciaHBrown
@PatriciaHBrown Жыл бұрын
Die Liebenber skelm ja.
@wilnahulshof5970
@wilnahulshof5970 Жыл бұрын
Jip
@louisliebenberg692
@louisliebenberg692 Жыл бұрын
Ja natuurlik. Daar was 325 mense van die gemeenskap wat hulle ondersteuning aan my kom toon het. Veronica van Dyk het soos altyd geskitter in haar afwesigheid.
@davidroux7006
@davidroux7006 4 ай бұрын
Geregtigheid sal seevier
@willierealestate
@willierealestate Жыл бұрын
@Nuuspod op watter platform kan mens ingaan om jou geld te eis by AE Switch?
@jacovisser101
@jacovisser101 Жыл бұрын
So Louis kan nie sy eie Ewallet oopmaak want hy sal nie banking partner v n ewallet kry. Want die bank moet ook kyk day dit nie criminal is. En as hy in sy eie rekening soveel geld gaan betaal gaan die bank oom moet kyk of dai inkomste nie krimineel is
@leoniebooysen3845
@leoniebooysen3845 22 сағат бұрын
Sy boekhouding was gebrekkig
@stoltzjr
@stoltzjr Жыл бұрын
Mense leer nie.
@rynopalm3638
@rynopalm3638 Жыл бұрын
Gemors, die wiel draai
@jacobpretorius2741
@jacobpretorius2741 Күн бұрын
Meeste van geld is by MK en Zuma.
@janvanderschyff6439
@janvanderschyff6439 8 ай бұрын
En nou steel die etter die geld....
@nedor64
@nedor64 Жыл бұрын
Wat het van sy maatjie Vrotmelk (Adriaan) Nieuwoudt van Garrries geword wat dieselfde gedoen het?
@francesrademeyer5449
@francesrademeyer5449 Жыл бұрын
Hy is oorlede sover ek weet
@nedor64
@nedor64 Жыл бұрын
@@francesrademeyer5449 Nee hy leef nog.
@louisliebenberg692
@louisliebenberg692 Жыл бұрын
Ek was 2 weke gelede by Oon Adriaan by Eureka en Groendorp. Dit gaan baie goed met hom en al die mense daar. Sout van die aarde.
@nedor64
@nedor64 Жыл бұрын
@@louisliebenberg692 Bliksemse tronkvoël, as jy nou weer daar kom vra vir hom wat het van die mense se geld geword wat in sy "Eureka" belê het want dis ook net weg soos sy vrotmelk se geld van jare gelede en waarvoor hy in die tronk was.
@annetjieroos9104
@annetjieroos9104 Жыл бұрын
Baie skelms maak geld met die skemas so ook Sharemax en PIC selfde ding.En glo my hul het baie vrine.Probeer nou jou vidios kyk hul spring af
@bonjovi7120
@bonjovi7120 Жыл бұрын
Louis Liebenberg het gedink as hy Zuma se piel so paar keer suig dat Zuma hom deel van die state capture bende sou maak
@loutjiegeldenhuys9496
@loutjiegeldenhuys9496 11 ай бұрын
En Rtb Een
@claudinevanstaden8352
@claudinevanstaden8352 Жыл бұрын
Toe ek onmin vermoed toe het ek dadelik gestop. Ek wag steeds vir my geld. Ek soek nie sy wins nie ek soek my geld wat ek ingesit het. Hy is skelm en het bitter baie mense se geld gesteel.
@helenefouche9968
@helenefouche9968 Жыл бұрын
Julle moes lankal by mekaar uitgekom het......
@louisliebenberg692
@louisliebenberg692 Жыл бұрын
Om verder te lieg soos jy ja. Soek jy steeds desperaat man?
@helenefouche9968
@helenefouche9968 Жыл бұрын
@@louisliebenberg692 o en waar lieg ek? Oor my geld wat jy geleen het vir ander skulde af te betaal.....en nee sorry still not into you
@markokoen5507
@markokoen5507 Жыл бұрын
Criminal ...belongs behind bars
@gertvanwyk8989
@gertvanwyk8989 Жыл бұрын
Nou is ek so bly ek is atupid, vir my gaan hy my nie vang nie, ek is die oukie wat in die klaskamer geslaap het.
@kobebotha3261
@kobebotha3261 Жыл бұрын
Groot skelm
@louisliebenberg692
@louisliebenberg692 Жыл бұрын
Ja Tiaan is. Gevonnisde bedrieër.
@Funtana1962
@Funtana1962 Жыл бұрын
🤣
@dennisras9286
@dennisras9286 Жыл бұрын
Skitterend Tiaan.
@fantabulization
@fantabulization Жыл бұрын
.. ook, indien Louis Liebenberg iemand wil hof toe vat oor als wat hier gese is, staan hy die gevaar dat sy doen-en-late in elk geval in die hof oopgevlek sal word . .
@sophiavorster9406
@sophiavorster9406 Жыл бұрын
Louis het reeds verlede jaar 'n saak in die hof gewen dat dit nie 'n ponzi is nie. Waar kom hierdie vent vandaan? Louis het 24 permitte oorgeneem van die De Beersmyne in Namakwaland!
@sharonkuhn8896
@sharonkuhn8896 Жыл бұрын
Ja nou het Louis tot n val gekom. Het blykbaar hom voorlopig gelikwideer
@antonchigurh8590
@antonchigurh8590 Жыл бұрын
UITEINDELIK!!!!!
@johanstols7976
@johanstols7976 Жыл бұрын
🤪😖
Devi en Louis se onderhoud sonder enige 'edit'
1:19:12
Die Waarheid Radio
Рет қаралды 103 М.
Will A Basketball Boat Hold My Weight?
00:30
MrBeast
Рет қаралды 122 МЛН
How to whistle ?? 😱😱
00:31
Tibo InShape
Рет қаралды 21 МЛН
SA is op die rand van die afgrond
27:58
NUUSPOD
Рет қаралды 51 М.
Gerrie Coetzee - Kwêla | kykNET
13:38
kykNET Argief
Рет қаралды 144 М.
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 52 М.
Rian van Heerden, kykNET-reeks 'Karakter' - 13 Mei 2021
22:21
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 13 М.
Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar
26:15
NUUSPOD
Рет қаралды 39 М.
Sakkie en Louis Liebenberg se Zoom call 22 November 2022
1:40:13
Die Waarheid Radio
Рет қаралды 33 М.
ANC, gaan na die Afrikaner en word wys
25:42
NUUSPOD
Рет қаралды 35 М.
Die ANC neuk op, nes die res van Afrika
40:20
NUUSPOD
Рет қаралды 23 М.