Het julle gesien hoe hy ondersteun word🇺🇸 Sal so nice wees as ons eendag dit kan beleef! Ek hou van Trump! Hy gaan doen wat hy sê! Ons kort iemand wat so reguit praat en optree🇿🇦
@stefniehatzimichael20911 күн бұрын
Congratulations President Trump❤!!! Suid Afrika het n 'Trump' nodig om n klomp 'executive orders' hier te teken!
@popularonyoutube928911 күн бұрын
Jaco ek stem 1000% saam met jou. Die mense wat nie weet wat aangaan en nie in Amerika was in die tydperk toe Biden die President was nie, het nie 'n idee wat in Amerika die afgelope 4 jaar gebeur het nie. President Trump - MAGA ❤❤❤❤❤. Dankie vir jou eerlikheid Jaco, jy is 'n yster
@saritavandermerwe956311 күн бұрын
God het Adam en Eva geskape om voort te plant ....Nie Adam en Adam of Eva en Eva nie😢😊
@ChrisScheppel-ti5ns11 күн бұрын
Trump.Dit is soos n staatman praat. In n klas van sy eie.
@jacoslabbert873811 күн бұрын
Thanks
@naomiceronio510810 күн бұрын
Dankie vir briljante program Izak.
@HendrienaNeethling11 күн бұрын
Wens hy was ons president
@believe708811 күн бұрын
Dankie Jaco. Ek volg jou program op youtube. Jy is van die min joernaliste wat regtig verstaan wat aangaan. Trump het die beste toespraak ooit gelewer. Eerlik en reguit. Ek wens so die DA kan by hom leer en toepas wat hy se. Ons kort 80% van wat hy gese het onmiddellik toegepas in suid afrika 40:50
@troy1709-h5f11 күн бұрын
Prof Koos Malan en Jaco Kleynhans is PUIK!
@janetgroenewald22211 күн бұрын
Hy se en doen!!
@believe708811 күн бұрын
Dankie aan Koos Malan. Jy verstaan ook die werk.
@Zea-on5mb11 күн бұрын
Kan ons nie ook weer n Suid AFRIKA he wat ons kan veilig Hou. 😊
@popularonyoutube928911 күн бұрын
Koos jy is 1000% reg. Daar is niemand anders as JACO KLEYNHANS wie homself kan uitlaat oor Amerika nie!!!! Jaco weet waarvan hy praat. Jaco is 'n yster met die waarheid
@phillipvanniekerk472711 күн бұрын
Piet moet maar sy geld gaan terug vra waar hy geswot het.
@believe708811 күн бұрын
Dankie Izak dat jy n platform gee vir sprekers om te praat. Op die einde van die dag kan die listeners besluit
@malindamuller568211 күн бұрын
Lekker en goeie luister nuus.
@martiepeacock633611 күн бұрын
Ek geniet jou nuus Direk ,reguit sonder n smoorkombersie
@janetgroenewald22211 күн бұрын
Wish we had a president trump!!@south africa is a shit hole as he said
@stefniehatzimichael20911 күн бұрын
Out with ' woke' yay!
@faepsteyn711511 күн бұрын
Uitstekende samevattig van Trump se speech. Spaar my die rompslomp tyd om 'n elle lange toespraak te luister. Jy ROCK Izak.
@HenryKiessig11 күн бұрын
Trump is geen Idiot hy gaan sorg vir sy land dis hoe dit moet wees
@theodoreroelofsz4410 күн бұрын
Die HELFTE van julle het nie so gepraat in 2016 nie... Julle is maar in die """GO WITH THE FLO""" brigade.....
@janetgroenewald22211 күн бұрын
Man van sy woord!!
@hugohinze108211 күн бұрын
Goeie Môre almal wees Geseënd.
@AndreOosthuizen-u6u11 күн бұрын
Military industrial complex hou nie van Trump nie. Blackrock en Vanguard ook nie. Hulle hou van oorlog, maak geld uit oorlog. Wil nie he dat oorlog in Ukraine moet eindig nie.
@pietiegrobbelaar398911 күн бұрын
Middeleeus?? Ek sou dink Europa of die Verenigde Koningkryk Rusland, China Japan kom uit die middeleeue.!!
@ritatsourekis407111 күн бұрын
😅😅😅😅😅😅😅. Ooo fokkit maar jy is omtrent dof. Jy het seker nog nooit n voet uit S.A. gesit nie…. Jy kamp net uit langs die dam in jou caravan
@MarthaHavenga-ny9ip11 күн бұрын
Baie interesante program vandag.
@gawiebasson709911 күн бұрын
So baie ontleders slimmense vooruisieners en raaiers????
@riaansmit337011 күн бұрын
More se almal. Mooi dag
@paulvandermerwe886311 күн бұрын
Hoekom is ons gepla oor Amerika? Praat so ń bietjie oor Suid Africa!
@AndreOosthuizen-u6u11 күн бұрын
Nee. As Amerika nies, kry die hele wereld verkoue. Dink daaroor
@paulvandermerwe886311 күн бұрын
Hello Isak.my pa het gese as jy iets wil gebreuk het,gee dit vir ń makmakker!
@gawiebasson709911 күн бұрын
SA se probleme soek in die verlede 1948
@katysteffen748411 күн бұрын
Teveel onderbrekings
@paulvandermerwe886311 күн бұрын
Waar is Suid Africa 🌍?😮
@apretorius823111 күн бұрын
Dankie Izak
@susaravanveenhuyzen123911 күн бұрын
Middeleeus🤣🤣🤣 PC
@jacquesduplessis577311 күн бұрын
🍷🍾🍻🥃wat.het.jy.gesuip.🧸🐶stem..reg.🙈🙉🙊
@Flash7-z711 күн бұрын
Gliserien
@theodoreroelofsz4410 күн бұрын
Helfte hier is JAA JAAFELS... nie so in 2016 sooo gese nie.
@paulvandermerwe886311 күн бұрын
Wie wil in Suid Afrika toer?
@louwrensduplessis588611 күн бұрын
Is dit nou nasty of wat ......
@williefourie527411 күн бұрын
Well done ou seekoei!!
@troy1709-h5f11 күн бұрын
Ou vlakvark? Jy!
@hermankern393911 күн бұрын
Pot bietjie misgesit met vandag se heading....
@theodoreroelofsz4410 күн бұрын
Die HELFTE mense hierin het GLADNIE in 2016 soooo gepraat nie... Julle is JAA-JAAFELS.