VF PLUS: Ons sal nie saam met DA/ANC koalisie werk nie

  Рет қаралды 5,266

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Izak du Plessis praat met Dr. Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus.

Пікірлер: 33
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 2 жыл бұрын
Lekker om na Pieter te luister.
@maritafroehlich4818
@maritafroehlich4818 2 жыл бұрын
Ek beskou Dr Groenewald as een van die min verstandige en wyse mense in die politiek. Danke vir die gesprek met hom Izak,
@ritamyburgh9231
@ritamyburgh9231 2 жыл бұрын
AMEN, dankie Izak, vra hom weer.
@driesdutoit7136
@driesdutoit7136 2 жыл бұрын
Die grootste rede hoekom ek nogsteeds n lid is van die VF+ is dat hulle betroubaar is soos myself. Ek was KP raadslid en toe VF+ en met elke verkiesing maak ek n plan om tenminste n honderd mense te oortuig om vir ons Christelike, eerbare afrikaner volks leiers te stem en dit is hoe dit hoort
@apretorius8231
@apretorius8231 2 жыл бұрын
Dankie Izak en Dr Groenewald
@kempvdwesthuizen9245
@kempvdwesthuizen9245 2 жыл бұрын
Hierdie is 'n man wat weet waarvan hy praat. Altyd lêkker om na hom te luister
@janetvandyk1943
@janetvandyk1943 2 жыл бұрын
DA het hulle lede uitverkoop aan die ANC en EFF Dalk moet julle saam met die UIM in n koalusie saam werk UIM sal ook nie saam met die ANC werk nie
@lilianviljoen8922
@lilianviljoen8922 2 жыл бұрын
Mooi netjiese boekrak.....
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 2 жыл бұрын
Dank Vader, daar is mense wat nog bereid is om alles in te gooi. So maklik om te kritiseer.
@carolread4176
@carolread4176 2 жыл бұрын
Thank heaven for that.
@frikrabie5371
@frikrabie5371 2 жыл бұрын
VERGEET VAN KOALISIES EN NEEM BEHEER The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations. The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed. Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't. It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise. Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this. Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation. Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal). Ek het n rukkie terug hierdie epos na Piet le Roux van Sakeliga gestuur. Goeie naand Piet Ek het jou n paar dae terug op Morningshot gesien. Toe jy praat van al die sake wat julle konstitusionele hof toe gevat het het ek besef julle is die regte mense om te nader. Soos jy gese het hofsake is nie genoeg nie. Hofsake is retrospektief, die skade is reeds gedoen en daar gaan net nog sake wees. Ek wil meer as net die sake gemeenskap insuleer teen die ANC, ek wil "ons" in TOTALITEIT insuleer. Ons almal wil, maar hoe? As ons dit nie doen nie is dit ook die einde van die Afrikaner, alles sal tot niet gaan, dis al klaar aan die gebeur. Uiteindelik sal feitlik alle blankes immigreer. Ons MOET n oplossing NOU vind. DIE OPLOSSING? Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control). Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai. Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry? Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen. My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt. Ons is GEREGTIG om die land om te draai. As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie? Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie. Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof. Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie. Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie. So n hofsaak sal ook die besef tuisbring. Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie. Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding. Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond. Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie. Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel. Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie. Ek het n ou onderhoud op KZbin van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande. Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was. As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis! Kom ons vat die ANC hof toe. ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was? Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak. Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het. Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen. Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie. Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog? Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie. Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen. Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring. Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel. Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word? Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede? Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG? Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid. Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling. Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie. Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie. Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy. Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie. Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land. Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word. Hoe kan ons hierdie saak verloor? Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he. Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!? Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe. Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg. Die ANC is Swartes se "Opressor".
@mandlenkosishabalala8890
@mandlenkosishabalala8890 2 жыл бұрын
Die mense wat soos die skrywer van hierdie dom kommetaar dink kan iewers daarvan droom nie in ons land nie waar die ANC die grootste bydrag gemask het om beter lewe aan almal te bring. Ons is dankbaar daarvoor. Ons atyd daarop mik om nie hierdie land terug aan die dom mense wat ons van apartheid dae herriner. Huller kan dit iewers gaan aanpog NIE in ons land nie!
@johankilian47
@johankilian47 Жыл бұрын
Word walker kolliesie Gaan nie week nie
@michaelfourie3055
@michaelfourie3055 2 жыл бұрын
Kan die vryheidsfront en die Da nie saam smelt nie om een groot party te word nie hier is teveel klein partye
@jacovanderwath1857
@jacovanderwath1857 2 жыл бұрын
Ek dink nie dit is wys om 'n liberale party saam 'n konserwatiewe party saam te wil voeg nie.
@mariebekker949
@mariebekker949 2 жыл бұрын
Veelpartye kan saam staan ..jy sal altyd menings verskil he deur respek vir mekaar te he kan mens saam werk al verskil jy
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 2 жыл бұрын
Suid-Afrika is in sy moer in Pieter dit sal n herbouings proses wees.
@InaPretorius
@InaPretorius 6 ай бұрын
Groot fout gewees wat DA gemaak het
@InaPretorius
@InaPretorius 6 ай бұрын
Mag VF + met bekwame leierskap bou aan ‘n nuwe toekoms tot die volgende verkiesing 🙌🇿🇦
@derekbradbury9827
@derekbradbury9827 2 жыл бұрын
En die eff?
@marietjieferreira4049
@marietjieferreira4049 2 жыл бұрын
En so volg elkeen sy eie pad en Kom ons net mooi nerens.
@mariebekker949
@mariebekker949 2 жыл бұрын
Dis ons almal se land werk saam en bou ons land op
@barendburger8345
@barendburger8345 2 жыл бұрын
Ek sien op die stoel, agter jou Isak, sit 'n beertjie. Is dit nou dieselfde beertjie as Mr. Bean sn?
@dominiquejoubert9395
@dominiquejoubert9395 2 жыл бұрын
Sorry . Maar as jy nie deelmaak van die oposisie in n koalisie, hoe kry jy n sitplek by die tafel?
@pjpotgieter1721
@pjpotgieter1721 2 жыл бұрын
DA ??? Pasop julle gaan n adder aan jul boesem kry spyt sal te laat wees .
@christinevandermerwe5660
@christinevandermerwe5660 2 жыл бұрын
Wat van n koalisie met ACDP en Kenneth Meshoe? Koalisie is enigste manier om ANC te oorkom.
@joshuasteenkamp3277
@joshuasteenkamp3277 2 жыл бұрын
geen verskil tussen DA en FF dai mense het maar net huistoe gegaan
@billharington8062
@billharington8062 2 жыл бұрын
In this war, there's no time for suurgatte
31:10
NUUSPOD
Рет қаралды 4,2 М.
Quilt Challenge, No Skills, Just Luck#Funnyfamily #Partygames #Funny
00:32
Family Games Media
Рет қаралды 55 МЛН
СИНИЙ ИНЕЙ УЖЕ ВЫШЕЛ!❄️
01:01
DO$HIK
Рет қаралды 3,3 МЛН
Что-что Мурсдей говорит? 💭 #симбочка #симба #мурсдей
00:19
Ką nuslėpė nuo Lietuvos? Saulius Poderis
1:14:12
NeRedaguota
Рет қаралды 120 М.
„Katė maiše“: tik pradėjus veikti investicinei sąskaitai - siūlymai ją koreguoti
28:14
Lietuvos nacionalinis radijas ir televizija
Рет қаралды 3,9 М.
E361 Navigating the Bible: The Pentateuch
44:18
Saddleback Church
Рет қаралды 290 М.
FF-Plus aims for coalition in W Cape: Pieter Groenewald
3:04
SABC News
Рет қаралды 2,4 М.
Quilt Challenge, No Skills, Just Luck#Funnyfamily #Partygames #Funny
00:32
Family Games Media
Рет қаралды 55 МЛН