Рет қаралды 215
Nuwe loopbaan na 50 - Prontuit | 8 Januarie 2025 | kykNET
Op 80 begin ‘n afgetrede vlieënier met ‘n nuwe loopbaan as prokureur. Prontuit gesels oor die tendens om later in jou lewe ‘n nuwe beroep te begin. Ons het die bedryfsielkundige Zak Nel en Dion Chang van Flux Trends in die ateljee.
Kyk Prontuit Woensdae om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
New career after 50 - Prontuit | 8 January 2025 | kykNET
At 80 years of age a retired pilot starts a new career as a lawyer. Prontuit discusses the trend of pursuing a new profession later in life. We have the industrial psychologist, Zak Nel and the trend analyst, Dion Chang in the studio.
Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
---
Wees deel van kykNET se KZbin-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!