Рет қаралды 6,599
LandbouTV
Ou stropers en balers, muile en die langste brood in die Wes-Kaap is op Moorreesburg ten toon gestel. Die Wes-Kaapse Veteraan-trekker- en enjin-klub het dié geleentheid gereël.