Рет қаралды 481
Die Burger
Die boer, Koos Loubser het een van die beste koringoesjare die afgelope ses of sewe jaar op sy plaas Altona, in die Malmesbury-area. Die Wes-Kaapse minister van landbou, Gerrit van Rensburg, het by Loubser gaan kuier.