Na aanleiding van Louis Liebenberg, Dezzi Liebenberg en 7 mede-beskuldigdes se eerste verkyning in Bronkhorstspruit Landroshof, bespreek Mike Bolhuis die aanloop daartoe, die ondersoek en wat die toekoms moontlik inhou.
Пікірлер: 61
@Meraikie3 ай бұрын
Baie dankie Mike... dis waardevolle inligting en voorstelle en ek hoop van harte die mense hoor jou en verstaan die implikasie van hul onbetrokkenheid en weiering van samewerking. Wonderlike werk deur due Valke! Seëninge.
@lizellemillard16813 ай бұрын
Baie dankie Mike vir al jou harde werk asook vir die Valke!! God seën julle ryklik!❤
@frikkiesteyn39923 ай бұрын
Mike dankie vir mooi en harder werk ek warder dit baie
@elmarama13963 ай бұрын
Baie dankie vir die inligting,ek is ongelukkig ook een van sy slagoffers maar ek sit in die buiteland en kry nie altyd inligting nie.
@desireuys27943 ай бұрын
Ek het soveel respek vir jou gekry op die manier wat jy praat. Ek glo jy het 'n spesiale roeping op jou lewe. Mag die Here jou werk seen en die mense help wat in die strik getrap het.
@benjamindupreez85903 ай бұрын
Dankie Mike vir die inligting. Ons bly in Springs en wonder net waar om ń saak te maak. But...the other side of the coin...ek dink ons mors ons tyd as ons dink ons gaan enige iets terug kry.
@frederikbrits95593 ай бұрын
Dankie Mike
@nolanscott54013 ай бұрын
Baie dankie Mike vir jou gesprek in Deel 1 Hierdie het gewig. Sterkte vir almal wat betrokke was.
@valsables52992 ай бұрын
OU LOUIS HET MY RYK GEMAAK. DANKIE LOUIS. MET PONZI SKEMAS MOET JY VROEG INKLIM.
@marthabooth40853 ай бұрын
Dankie tog! Uiteindelik sit Liebenberg, mag volle geregtigheid geskied!
3 ай бұрын
Goeie werk.Sterkte
@robertmalan93042 ай бұрын
Bosluis moet ook agter tralies wees.
@JimmieCooper-le6vj3 ай бұрын
Jy is die " man " Mike !!Goeie werk !!! 💪💪💪
@neillkruger50873 ай бұрын
Gegroet vanuit Zambia
@TrudieVanRensburg3 ай бұрын
Dnki girl. Besig mt Kriminele hofsaak en egskeiding. Dit is baie traumaties maar ek 'heal' elke dag. God se Genade❤
@wesleylubbe-vg9ch3 ай бұрын
Dankie vir julle gerreg dit beteken baie vir ons julle is ysters on het baie verloor kom manne ons moet staan vir ons reg dankie oom mike
@gavinjohn3 ай бұрын
As you say, absurd. The whole fiasco is absurd.
@joeydeklerk39383 ай бұрын
Nou hoor ek gisteraand LL gaan nou vandag aansoek doen vir parool. Daar is nie n manier wat hy by die parool voorwaardes gàan hou! Hoop maar my info is verkeerd.
@lillianvandenberg36983 ай бұрын
😱 Chilling, "arrogance is the weak man's imitation of strength"
@martyvanrensburg3 ай бұрын
Devon en Letitia moet gelaai word!
@vortex23ify3 ай бұрын
Dankie dat hierdie bedrogspul uiteindelik aan die pen gery is. Ek het dit met andere wat niljoene verloor het bespreek en ons het nie geweet wat om te doen nie. Met wie kan ons gesels?
@lindabrown242521 күн бұрын
Hahaha tipies n speedcop gesprek!!
@williamlabuschagne30353 ай бұрын
My vraag is hoekom is daar mense wat hom aanhang en glo dat sy mining business legit is.
@marlenegreyling86203 ай бұрын
Toe ek daar in Bloemfontein 'n goedgelowige 17-jarige was, het ek altyd werk toe gestap en op 'n dag het iemand my op straat voorgekeer met oulike klein botteltjies parfuum. Ek moes R2 (as ek reg onthou), vir my bestelling opdok en die persoon sou dit vir my aflewer. Nooit weer van gehoor of gesien nie. Daar en dan het ek my voorgeneem om nooit ooit weer vir "scams" te val nie. Met LL het ek geweet dis 'n groot bedrogspul. Hy is boonop gevaarlik onstabiel...wat in sy hart is kom by sy mond uit.
@LidaDuplessis-g6s3 ай бұрын
Gemors 🙈🙈 my kids nie geluister vir my dankie vader ek het my huis werk gedoen hom gegoole hy is rubbish
@johnpowell19523 ай бұрын
Mike, jy is 'n Yster.
@cliffardgerber38303 ай бұрын
Dis so jammer dat mense so desperaat was om n easy money wou maak. Toe ek die strorie hoor dat almal groot geld maak,het ek geweet dis ń scam. Werk maar hard vir jou geld,daar is geen manier om n quik buck te maak nie
@annetjieroos91043 ай бұрын
Hoekom word sekere goed op n sekere manier gedeel fb.
@lenettesmit38563 ай бұрын
Ek het R700 verloor maar dit nie aangemeld nie
@annetteelliott14943 ай бұрын
Jy was gelukkig.......ek is bly vir jou. Mooi bly.
@markerasmus65212 ай бұрын
Mike ek het amper R70k ingesit
@nardusellis6553 ай бұрын
Ek hoop die mense kry hulle geld terug of net n gedeelte daarvan....!!!!
@annetteelliott14943 ай бұрын
Ek wonder wat van daai geld geword het......dis darem n fortuin.😮
@TrudieVanRensburg3 ай бұрын
Dezzi gaan nòù fight vir haar eie survival. Sy het onder moerse abuse gelewe. Ex ook met ñ super Narsis getroud en mens besef later dat dit nou gaan oor jou eie survival. Dìs waarom my hart uitgaan na haar, sy gaan deur erg emosionele traumas.
@annetteelliott14943 ай бұрын
Sterkte Trudie, dis seker nie maklik nie. 🎉
@LilianViljoen-w2c3 ай бұрын
Wat jy oor jouself bring ...
@carladelange98393 ай бұрын
@@TrudieVanRensburg was haar keuse!?
@ianadriaanse87053 ай бұрын
Mike ek dog jy het werk vor Louis gedoen baie geld vir dienste gevra en soek nog steeds 300 honderd by Louis hoe dan of is jy n lafaard om jou vriend so te verraai !!!
@carladelange98393 ай бұрын
@@ianadriaanse8705 ag asb..... Jou kommentaar is so vervelig soos jou bakkies
@williepretorius62773 ай бұрын
Ja, ek dog ook dat Mike uit Louis se geld voordeel getrek het?
@adriaannieuwoudt22932 ай бұрын
Ek was self teenwoordig op n beraad waar Mike Louis geloof het. So draai ons maar die mantel. Hier gaan net die likwidateurs geld maak en ons gaan alles verloor.
@JOHNNYVANNIEKERK2 ай бұрын
Ag shame,jou ?????
@hantiflynn35953 ай бұрын
Ons mag nie oordeel nie, so kom ons bid vir almal. Ons kon dit ook oorgekom het.
@venestieerasmus41863 ай бұрын
Ek stem saam met ons mag nie oordeel nie. Die oordeel kom God toe. Maar hierdie is nie n ongeluk nie. Dit is groot skelms. Groot bedrog. Mense wat in absolute weelde geleef het en die min wat ander gehad het ..gevat het...en vir jare daarmee weggekom het..wat in die duisternis gebeur word altyd in die lig openbaar. Dit is gewentelose diewe..hulle gaan nou verantwoording doen...
@cliffardgerber38303 ай бұрын
Nee wat. Jy mag oordeel. Hys n vuil skelm. Skelm is n skelm. Geen bybel versie maak dat hy nie n skelm is nie.