Hallelujah. Yes Preeke met salwing en vuur. Amen Dankie Rooies
@jacosmal11024 жыл бұрын
Pragtige boodskap, Rooies.Jesus like jou.
@verne10184 жыл бұрын
Dankie vir die boodskap
@zandrebouwer56555 жыл бұрын
Mense wil net preke luister wat hulle streel hulle wil hoor hulle mag al hierdie dinge doen meeste vani kerke preek net wat mense wil hoor want hulle is bang hulle verloor 10 en offergawes .oom rooies dankie vir die reguit boodskappe JESUS het soveel keer gewaarsku toe hy hier op aarde was dankie dis mooi boodskappe amen baie JESUS liefde
@flowerbombh43265 жыл бұрын
Zandre Bouwer Ek het die NGK meer as 30 jaar verlaat want ek stel nie belang in tradisie nie. Baie min van die Suid Afrikaanse predikers praat oor die eindtyd, wegraaping. Ons as kinders van God moet weet wat aangaan. If anyone is interested please listen to Amir Tsarfati , JD Farag you will find them on the KZbin. Ek maak my net reg vir Jesus se koms en dit is om die draai.
@psjfellowship30945 жыл бұрын
Stem saam met elke woord in jou preek.amen is so waar wat jy sê
@renemyburgh59425 жыл бұрын
Man ek like die man hy praat reguit en woord waarheid
@gerhardpotgieter90915 жыл бұрын
Amen stem!!
@tersiavandermerwe223 жыл бұрын
🙌😁
@elmariestoman64084 жыл бұрын
Some are appointed other's are annointed
@hannesgreeff27065 жыл бұрын
Ek was nog nooit so bang vir n pastoor nie😳
@weknowhisvoice92965 жыл бұрын
Ek gebruik depressiewe hartseer rookmedisyne wat alkoholis gebruik en ongeveer tien jaar lank alkoholis gebruik het. Dit het soms goed gevoel dat ek gedrink het, selfs voordat ek as kind begin drink het, het ek gedagtes gedink wat ek self probeer doodmaak het. 'n tiener Ek dink dat ek so alleen gevoel het, selfs by mense soos 'n buitestander wat verkeerd verstaan is dat niemand regtig daarvan gehou het nie, of dat ek nie daarby wou inkom nie, want die dwelmmiddels in alkohol het my koel laat voel, my 'n deel van die Ek voel asof ek lewe, alhoewel die selfmoordgedagtes soms sterker geword het en ek myself wou seermaak, het ek steeds 'n valse geluk gevoel wat verdwyn het toe ek nugter was; ek het altyd in God geglo, maar ek het na hom gebid en gelees. Bybel toe te pas wat dit leer in my lewe regtig soek God bid dikwels in hoe ek geen God is eendag om te bid tot die Vader in die naam van Jesus sy seun my hartseer verdwyn my gebrek aan dwelms en alkohol weg met die wete dat God is regtig in hes hier met ek het my lewe verander. Ek bid dat u almal na Jesus toe sal kom, en al die kwaad wat u begryp, as u dink dat niemand van u hou nie, maar ek het u baie meer lief as wat ons verstaan. dit kan laaste die enigste manier wees om dit na die hemel te bereik, is dit deur Jesus wat ons almal verkeerd gedoen het in die wiggies van die sonde, die dood. Jesus het in 'n sonde vry lewe gelei en die sondes geneem van elkeen wat in Hom glo. homself het hy homself opgeoffer, sodat ons deur die geloof in Jesus die ewige lewe kan hê. Bid tot die Vader wat God is in die Naam van Jesus, vra dat God Homself aan u sal openbaar in die tyd dat hy goed leef. God leef, laat u nee. Jesus is die enigste manier. vertrou op Jesus en breek hom deur te leef soos hy geleef het soos hy gehoorsaam was aan sy leerstellings, leer by God, ons Skepper, wat die oorsprong is van die definisie van liefde en moraliteit, nie mans se lering nie, mans se idees van sogenaamde moraliteit of menings van 'n man net 'n skepping is die Skepper die skrywer van hoe ons moet lewe buite God se leringe is 100 persent verkeerd. Bid tot God en vra dat Hy sal maak dat jy soos Jesus ander vergewe en vergewensgesind moet wees, maak nie saak wat jy in die lewe gedoen het nie. Moenie jouself verslaan oor die vertroue in Jesus en deur hom nie. vergewe as u slegte gedagtes kry, kan u hierdie gedagtes van my af wegneem in die naam van Jesus, want dit sal mettertyd verloop, u almal mag liefhê, vrede en vergifnis aan u almal versprei in die naam van Jesus.
@victorvanwyk52725 жыл бұрын
Ek sal graag met die priester wil gesels.sy weergawe van sekere goed is sy eie weergawe.
@sofTUBE15 жыл бұрын
Kontak hom gerus by 082 789 9550.
@psjfellowship30945 жыл бұрын
Wa kom jy daaran.Hy preek woord van God sonder om doekies om te draai.wat baie ander pastoor en dominee nie doen nie.nog al sy preeke wat ek ge preek het stem oor een met God se woord.sigarette is sonde,drank is sonde,sex voor huwelik is sonde.en as jy sondig dan gee jy duiwel vat kaans in jou lewe.jy kan nie teen God se woord baklei nie jy sal verloor.als wat rooies uit haal kom uit God se woord en is rerig waarheid.ek bid dat God skille van jou oë sal laat afval
@sofTUBE15 жыл бұрын
Jesus het mense uit tempel geslaan...fariseers witgepleisterde grafte genoem...nie altyd net mooi gepraat nie, maar kontak Rooies gerus self en vra hom. Sy nr is 082 789 9550
@willembritz46665 жыл бұрын
We need a shaking out of hell. The pit is never worth it.
@flowerbombh43265 жыл бұрын
Willem Britz no my friend you will not be able to leave hell. We need to avoid hell and by doing it we need to live by Gods commandments and live the life God wants us to life. Kindness is one of it.