Dankie vir die waarheid en nie die GROOT WAARHEID VAN ONSE GOD EN VADER wat vir ons was nie probeer weg neem van die GOEDHEID VAN ONSE GOD
@andrieskruger89794 жыл бұрын
Dankie , julle het vir my hierdie saak as n afrikaner weer ingeskerp en my hart vol gemaak van trots en erkening aan die almagtige wat die eer toekom en ook my aandeel en verantwoordelikheid as n afrikaner , n fantastiese eer om deel hiervan te wees.
@eileenvanderwatt32363 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige feitlike mededeling van hierdie kosbare stuk geskiedenis. Alle eer aan ons Almagtige Hemelse Vader!!
@georgenorris29224 жыл бұрын
Ek geniet Boermedia julle is Awesome ouens , manne met rugraat vir God.👌
@cobushoffmann85474 жыл бұрын
My oom, Awie Hoffmann was die bouer van die Gelofte kerk by bloedrivier. Daarom en omdat dit n Godswonder is, is geloftedag vir my en ons Hoffmann familie so n belangrike dag in ons jaar kalender. Dankie vir julle wonderlike gesprek, moet nie ophou om die basuin te blaas nie.
@johnvaneeden14554 жыл бұрын
Dankie dat julle AL die wonderwerke mooi beskryf het, daar is nie ander redes vir wat plaasgevind het nie ! Ek hou nogal baie van die twee tipes kniel , die een in oetmoed by die Boere en die een van die vyand om ‘n lae profiel te handhaaf.
@sarahdonald79534 жыл бұрын
Baie dankie julle twee!! Laat sommer my hart warm klop om na julle te luister. En ja......die Almagtige kan en sal weer so n wonderwerk vir ons doen teen n oormag!!
@koosbos11144 жыл бұрын
Die woord Boer betekin n Etniese groep. Die woord boer betekin n Landbouer of die werkwoord om te boer. Enige iemand met n plaas is n boer. Maar nie enige persoon kan n Boer wees nie. Afrikaners wit en Bruin en die Boere deel dieselfde Taal en in baie gevalle ook die Geloof. Ons Boere het groot respek en liefde vir ons Kaapse Rebelle Afrikaners !!!
@Christopher-lx4ud4 жыл бұрын
"Afrikaners wit en bruin" ek het nou lekker gelag. Afrikaners bruin en wit maak meer sin. Baie van ons mense se identiteit is nog 'n blokkiesraaisel en dit kan mens sien wanneer iemand praat oor Boer en dan Afrikaner. Eerlik dink ek sommige mense wat hulself Afrikaner soms noem maak so want hulle is bang dat Afrikaans dan nie hul taal is nie. Seg net jy praat Boeretaal dit is so eenvoudig.
@koosbos11144 жыл бұрын
@@Christopher-lx4ud ,,, jy is reg maar ,,,, meeste mense sal dit nie verstaan nie . En , van ons weet dat woord Afrikaans vir ons Taal totaal verkeerd is want, ,,, jy kan vandag na die Brabant streek van Friesland,, Belgiĕe en Vlaandre gaan en rustig met die mense daar gesels in "Afrikaans",, want dit is n Holandse DIALEK. In die Kaap was daar n paar plaaslike woorde bygevoeg , en soos hulle Afrika ingevaar het nog n paar woorde om diere en plante te beskryf. In Australia het presies dieselfde gebeur met Aboriginal woorde ,,, maar hulle noem dit nie Australiaans nie !!! (Wit Afrikaners of bruin Afrikaners, ,,,, wil jy polities korrek wees ???)
@antoinettegrimsell73424 жыл бұрын
Ons dien n Grote Wonderlike God,Hy het Nooit Sy Belofte aan ons verbreek nie tot vandag staan dit vas! Vir ons moet dit n eer wees om nog steeds deel te wees van die Gelofte maak jul skoon verootmoedig Julle voor God en Hy sal julle uitred!Hy is gister en vandag en altyd dieselfde.
@melissabotha58724 жыл бұрын
ONS DIEN N GOD VAN WONDERS. DIS WAAR DIE HULP VANDAAN GEKOM HET DAAI DAG EN DIS WAAR ONS HULP ALTYD WEER VANDAAN SAL KOM. PRYS SY NAAM ORAL OOR VIR EWIG🙌
@williepretorius62774 жыл бұрын
Ons kan redeneer soos ons wil. Ons voorgeslagte het in tyd van nood DIE HERE GOD om hulp gevra en daarmee saam 'n Gelofte gedoen. Hierdie Gelofte het verseker dat ons vir baie jare voorspoed en vrede in daardie selfde land geniet het. Dit was toe ons redes begin soek het om uit hierdie Gelofte te kom dat daardie voorspoed en vrede van ons weggeneem is. Dit is maklik ons hou by ons voorvaders se Gelofte en beleef voorspoed en vrede, of ons redeneer ons daaruit en gaan ten gronde.
@gertvanniekerk467 ай бұрын
Baie dankie vir die gesprek dit wakker ons aan om weer te glo. Versprei Gelofte dienste byeenkomste na almal en op elke moontlike media sodat ons weer kan dankbaar wees en TERUG KEER op die REGTE PAD!
@davehowell64534 жыл бұрын
Dagsê manne, en dankie. Dit is, vir my, 'n voorreg om 'n belofte vir ons hemelse Vader te wees, om 'n huis vir Hom te wees en ek aanvaar die verpligtinge wat daar uitvloei. Boere groete, Dawie
@viking_boer84744 жыл бұрын
Soos dit die Muslim se plig is om ten minste eenkeer in sy lewe die pelgromstog na Mecca te onderneem, so MOET elke Afrikaner en spesifiek ons Boere volk ten minste eenkeer in sy lewe Bloedrivier besoek op 16 Desember. Ek was bevoorreg om in Dundee te woon en dit was vir ons elke keer 'n groot oomblik as 16 Desember aanbreek. Ons het kamp opgeslaan en die hele drie dae of as dit naweek was by die monument deurgebring en aan al die aktiwiteite deel geneem. Wat opvallend was is dat dit elke keer op die 16de Desember daar gereën het elke keer wat ons dit bygewoon het.
@williamlabuschagne30352 жыл бұрын
Ons as volk kan nooit ontken nie. God het gehelp en is onverklaarbaar behalwe met n wonderwerk van bo. Hoe kan ek die gelofte vergeet. Ek eer dit.
@Christopher-lx4ud4 жыл бұрын
Baie goeie gesprek dankie manne. Ek wil net seg dat om iemand se van op daai lys te hê maak nie hul nageslagte "superheroes" nie, jy as Boer is hier vandag en jy kan 'n verskil maak vir jou medemense. Boerevryheid begin by elke Boer.
@Shack013 жыл бұрын
Doodreg, maar hul kan hul can gebruik om invloed op afrikaaners te he, hang af van hoe hul dit gebruik. Hul en ek self as kleinseun vn paul kruger het groot skeone om vol te staan, moet net jou man staan en nie roem soek nie, ek het ook n familielid by bloedrivier gehad, hy het selfs die kontrak tussen piet retief en dingaan gepen en ek is trots daarop
@johantaljaard67223 жыл бұрын
Hierdie is seker die beste bespreking oor gelofte en waarom dit vandag nog relevant is!
@stanleyrobson46224 жыл бұрын
Dis ons verantwoordelikheid as gelowiges en nageslag van die Boerevolk om mekaar aan te moedig om die gelofte aan die Here te eerbiedig sodat ons sy seeninge as 'n volk mag ervaar. Ons geloof, taal en kultuur is 'n volkserfnis waarin ons gemeenskaplik deel het. Die wat nie die gelofte eerbiedig het nie moet juis nou so maak. Die gelofte is nie 'n eenmalige daad nie, maar moet juis vrywillig uit die hart en siel gereeld opnuut gemaak word. Dis 'n lewende gelofte voor die lewende God. Almal wat in die ou Suid Afrika groot geword het sal weet ons voorouers het later na die Slag van Bloedrivier as volk besluit om die gelofte te eerbiedig uit geloofsoortuiging en eensgesindheid. Die Here sal soos in die dae van ouds sy volk verneder as hulle Hom nie eerbiedig nie, en hulle sal soos die ander goddelose nasies raak, maar as sy volk homself voor die Here neerbuig en Hom weer hul eerste liefde maak, sal Hy hulle oorvloedig seen en uit elke nood red. Dis juis waarvan die gelofte getuig.
@Tsumebleraar4 жыл бұрын
Inderdaad 'n wonder!
@jacobtack22583 жыл бұрын
'n baie goeie video, baie dankie. En ja dit is 'n dag wat herdenk moet word vir altyd en altyd(deur die Suid Afrikaner). Daar is baie goed punt gemaak deur Francois, dat hierdie gelofte 'n gelofte geneem is uit die Word van ons Vader. Maar hartseer genoeg, word dit tog verdraai, selfs deur hierdie twee eerbare manne. EK begryp dat dit nie moedswillig is nie maar tog verkeerd. Twee punte. Die dag van die gelofte sal soos 'n Sabbat dag herdenk word, Tot eer van Sy Naam. Eerste punt, die Sabbat dag, die kerk het die Sabbat dag verander na die eerste dag(Sondag). Nerens in die Woord van ons Vader is die Sabbat dag verander nie. Dus, sou die christen vandag om hulp roep na ons Vader, dan vra hulle hulp terwyl hulle die Verbond Van ond Hemelse Vader verbreek. En punt twee. Die Boere Gelofte sal dit herdenk tot eer van Sy Naam. Dit is 'n reuse probleem want weereens het die kerk die Verbond van ons Vader verbreek, deur Sy Naam te verander. Ons Vader is die Vader van die Yisraeliete(Hebreers). Exo 5:3 And they said, “The Elohim of the Hebrews has met with us. Ons Messias is 'n Jood(Yahudim/Hebreer): Mat 27:37 And they put up over His head the written charge against Him: THIS IS יהושע, THE SOVEREIGN OF THE YAHUḎIM. Ons Vader en Messias se Naam is 'n Hebreerse Naam. Die "Here" is "Lord" in Engels en "Ba'al" in Hebreers. "Jesus" is 'n Griekse naam, en beteken "hail Zeus". Maw, julle doen dit tot eer van die duiwel Ba'al en Zeus. Ons Vader Yahuah maak dit duidelik, Hy deel nie Sy Naam nie: Isa 42:8 “I am יהוה, that is My Name, and My esteem I do not give to another, nor My praise to idols. Hy het ons ook baie duidelik laat verstaan, ons mag nie Sy Naam tot niet bring nie: Exo 20:7 “You do not bringa the Name of יהוה your Elohim to naught, for יהוה does not leave the one unpunished who brings His Name to naught. En dit is presies wat die christen doen, bulle het Sy Naam verander en so dit uit gebruik gebring. Dus hulle ken nie meer Sy Heilige Naam nie en so tot niet gebring. Daarom dat SA in so gemnors is vandag, en Yahuah hulle nie wil hoor nie. Want hulle het Sy verbond gebreek deur Sy Sabbat en Heilige Naam te verander. Isa 59:1 Look, the hand of יהוה has not become too short to save, nor His ear too heavy to hear. Isa 59:2 But your crookednesses have separated you from your Elohim. And your sins have hidden His face from you, from hearing. Hy se draai terug na die ou weg, die goeie weg: Jer 6:16 Thus said יהוה, “Stand in the ways and see, and ask for the old paths, where the good way is, and walk in it; and find rest for yourselves. But they said, ‘We do not walk in it.’ Maar die Afrikaner hou vas aan sy dominee se weg. En nie aan ons Vader Yahuah se weg wat ons van die begin gehad het nie: 2Jn 1:5 And now I ask you, Kuria, not as though I wrote a fresh command to you, but that which we have had from the beginning: that we love one another. 2Jn 1:6 And this is the love, that we walk according to His commands. This is the command, that as you have heard from the beginning, you should walk in it. Hoor Suid Afrikaner hoor, Yahuah roep en wil julle help. Deu 5:29 Oh, that they had such a heart in them, to fear Me and to guard all My commands always, so that it might be well with them and with their children forever! Maar so lank julle weg draai van Sy Woord af, so lank sal Hy weg draai van julle af, en sal julle in die vloek moet bly leef waarin julle vasgevang is: Deu 11:26 See, I am setting before you today a blessing and a curse: Deu 11:27 the blessing, when you obey the commands of יהוה your Elohim which I command you today; Deu 11:28 and the curse, if you do not obey the commands of יהוה your Elohim, but turn aside from the way which I command you today, to go after other mighty ones which you have not known. Shalom
@gerhardnormansouthafricaci94044 жыл бұрын
WE GET SOUTH AFRICA BACK AGAIN AS BEFORE GOD IS THE SUPPLIER OF OUR NEEDS
@Leon-qb3nw3 жыл бұрын
Mense as julle mar net weet GOD is vandag nog saam julle.
@koosbos11144 жыл бұрын
Net n gedagte, ,,, sal baie intresant wees om die Afkoms van die vanne natevors bv ,, Duits , Frans , Hoolands , Skots , Engels , "Kleurling, ens ens
@validric4 жыл бұрын
Koos Bos PJ Norval se Boek “Bloed, Sweet en Trane” bevat die name van al die Trekkers wat tydens die slag in die laer was. Daar is ook fotos van die manne. Die literatuur is baie beskrywend en die afkoms van al die vanne van die Trekkers in die laer is goed nagevors.
@riaanclaassen94194 жыл бұрын
Die gedeelte van die gelofte om "al die roem en die eer van die oorwinning aan ons Almagte GOD en HERE te gee" is waaraan ons aandag moet gee... Kom ons kom weg van "om die roem en die eer" vir ons as Afrikaner volk en direkte afstammelinge van elkeen in die laer 182 jaar daar in Bloedrivier... Is ń ware Israeliet nie iemand wat gestuur word deur die Lewende GOD nl. YaHVeH om te veg teen die goddelose oormag aangevoer deur ń demoniese agenda d.i. die Anti-christ nie... Daardie dag nl. 16 Des. 1838 was dit ń goed georganiseerde Zulu-krygmag teen ń klein groepie Boere met ń ewige Boodskap van hoop in hul harte... ń Klein groepering met geloof en hoop teen ń Oormag met geen hoop om te hoor van ń GOD wat ewige redding uit die put van verwoesting en verderf van ń nuttelose vleeslike bestaan kan bewerkstellig nie... Was en is dít nie ons primêre taak en roeping om die Boodskap van vrede en hoop in ń donker en verlore wêreld te bring nie...? En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. MARKUS 16:15 En toe daar 'n groot woordewisseling plaasvind, het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: Broeders, julle weet dat God lank gelede onder ons verkies het dat die heidene deur my mond die woord van die evangelie sal hoor en gelowig word. En God wat die harte ken, het vir hulle getuienis gegee deur aan hulle die Heilige Gees te skenk net soos aan ons. En Hy het geen onderskeid tussen ons en hulle gemaak nie, aangesien Hy hulle harte gereinig het deur die geloof. HANDELINGE 15:7-9 Kyk daar, oor die berge kom 'n boodskapper aangehardloop wat goeie nuus aankondig: Vier jou feeste, Juda, betaal jou geloftes! Die verdrukker sal nie weer deur jou land trek nie, hy is verslaan, vernietig. NAHUM 1:15 Ons sal nooit die dag van Versoening raak sien voor ons die GOD erken wat vrede en versoening op aarde kan bewerk te midde van ń krom en verdraaide geslag... Laat ons ons nie mislei nie maar: As my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. II Kronieke 7:14-15
@koosbos11144 жыл бұрын
@@riaanclaassen9419 Mark 16 is gewoonlik die Teks wat Liberale Afrikaners voorhou . Die ware Boere sal Mat 10 : 5 aanhang .,,,,,,,,,, jy ook n Lib ?
@koosbos11144 жыл бұрын
Mat 10 :5
@Shack013 жыл бұрын
Its been done
@Kwitta4 жыл бұрын
🙌
@cherylscriven59463 жыл бұрын
Ag Here Al.wat ek elkedag smeek is dat Ons as AFRIKANERS Die. (Boere)soos die mense ONS Noem sal saamstaan as EENMAN DIT IS DAARVOOR DAT ONS HEMELSE VADER WAG.KOM NOU MENSE KOM VAT MEKAAR SE HANDE.IN HEMELS NAAM ONS KAN NIE ALMAL ONS EIE MOLSHOPIE MAAK EN VERWAG DAT ONS HEMELSE VADER ONS SAL BYSTAAN NIE . Ons wil almal Koning kraai op ons hopie .Inplaas van ek ek.het dit begin kom ONS AS N KLEIN HANDJIE VOL GOD SE MENSE BYMEKAAR SAL KOM AS EENMANASSEBLIEF .Ek is nie meer n kind nie maar gevorder in jare.En ek wil vir die jonger geslag raad gee gaan op julle kniee en soek DIE HERE se aangesig .Julle kan nie julle hande laat slap le.Staan op vir julle gesinne en kleinkinders.Sien.julle nie die tekens Om ons .Kom nou asseblief ek smeek julle staanop en wees n man van GOD. Dit is op my hart en ek kan nie en sal nie meer stilbly nie.
@danieldwinger38094 жыл бұрын
Goeie dag broers van juda Ons het nog nie sy huis klaar gebou nie .ons het net n voorbeeld van die huis gebou wat Hy in wil woon .gaan kyk vir jou self Hy is nie daar nie.maar die huis wat ek vir hom gaan bou is ek voor gekies.ek is die een wat op gegaan het .dit is wat my Here bedoel het toe Hy vir sy 12 gesê het Elijah sal kom om als te herstel .Elijah beteken die een wat op gevaar het.ek is een van julle .en my werk kom .en die keer sal Hy ons help om ons regte vyand te verslaan .maak gereed vir n Groot skok.
@Shack01 Жыл бұрын
ek het 2 direkte voorouers in die laer
@susandevos85854 жыл бұрын
Sal ook wil weet waarom die Afrikaner hom wil losmaak van ons volk.??
@goforgold70823 жыл бұрын
Ek het pas F. A. Venter se 4 boeke gelees waarvan die eerste Gelofteland is. Ek voel elke Afrikaanssprekende behoort dit te doen, ek het nou n baie beter begripvan wat gebeur het
@utrechtkommando9534 жыл бұрын
💪🏻
@th-rd2xh2 жыл бұрын
Lees Levitikus 23 en begin Yah se eie feeste saam te onderhou veral as jy Gelofte dag ook eil hou. Kom weg van pagan Kersfees feeste en hou jou Geloftes en God/Yah se feeste.
@Shack013 жыл бұрын
Wat het gebeur met al die lyke? Is dit net daar gelos?
@danbez70663 жыл бұрын
My naamgenoot en voorvader het saam lood gegooi in die laer. Sal ek die voorreg he om weer my familie te verteenwoordig met Bloedrivier 2.0?
@antonprigge96564 жыл бұрын
Die Gelofte is nie afgelê op die 16 Des nie. Ek mag verkeerd wees maar dit is afgelê te Danskraal die 9 of 13 Des?
@validric4 жыл бұрын
Dit is reeds vanaf die 9 de Desember by Wasbank afgelê en elke dag daarna tot en met die Slag. Maar as ons in die geheel praat van die Gelofte dan dink almal aan 16 Desember.