‘Ons het álles verloor’

  Рет қаралды 2,807

LiG: God se krag in my krisis

LiG: God se krag in my krisis

Күн бұрын

Rethie van Niekerk gesels oor hoe pynlik dit was nadat hulle huis een nag skuins na twaalf afgebrand het. Sy sê mense mense praat malik van “wêreldsgoed”, maar elke ding in ’n huis het ’n storie. En boonop het sy en haar man daarna albei in dieselfde maand hulle werke verloor omdat die finansies by hul onderskeie werkgewers gedruk het. Maar, ten spyte van die trauma en skok, het sy ook waardevolle lewenslesse geleer.
Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jou getuienis met ons.
HOOF VAN POP24
Izelle Venter
OPERASIONELE HOOF
Lea Knoesen
KREATIEWE VERVAARDIGER
Loren Greyling
INHOUDSVERVAARDIGERS
Conette le Roux
Maryke Hansen
PROJEKLEIER
Ryno Verster
KINEMATOGRAAF
Rudi du Preez
KLANKTEGNIKUS
Sanele Velelo
HOOF VAN KUNSDEPARTEMENT
Pieter Serton
GRIMEERKUNSTENAAR
Giselle Venter
REDIGEERDER
Mené Meyer
FINALE KLANKMENG 
Tamryn Breakey-Volschenk

KZbin-KANAALBESTUURDER
Quinton Lourens
OPERASIONELE KOÖRDINEERDER
Dene Opperman 
MEDIABESTUURDER 
Craig Fegen 
DATA-ONTVANGER 
Mcebisi Sidlai 
HOOF VAN NÁ-PRODUKSIE
Laretha Blom 

GEHALTE-BESTUUR
Shaun Abels 
IN VENNOOTSKAP MET BYBEL-MEDIA
HOOF
Nico Simpson
INHOUDSHOOF
Le Roux Schoeman

Пікірлер: 4
@karenkleinhans3403
@karenkleinhans3403 4 ай бұрын
Wow ❤❤❤❤
@juliagerwel2917
@juliagerwel2917 4 ай бұрын
Wow wat n inspirerende bdskp. Ons almal word op verskillende maniere getoets. Mag ons Hemelse Vader u en u man ryklik seen. Ons verstaan nie altyd God se plan nie. Maar die Here weet wat Hy doen.
@watchman243
@watchman243 2 ай бұрын
"Daar is verlies, maar daar is lewe." Baie dankie vir hierdie woorde
@GodSeKragInMyKrisis
@GodSeKragInMyKrisis 2 ай бұрын
Dankie vir die kyk!
Berry se laaste R100 was die begin van 'n wenresep
7:21
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,5 М.
die Kerk | Oordenking | Moedhou Maandag | Atverteer | Ds Natasha Loftus
3:39
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 90
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 39 МЛН
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
Twee wonderwerke: Sieklike ma veg voort en 440 g babatjie word binnekort vyf
14:30
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,3 М.
Sussie se hart klop nou in seun se bors
9:58
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,4 М.
‘God se belofte op ’n sypaadjie het my lewe gered’
10:28
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,3 М.
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Ambulans van Namibië na SA - toe wag groot skok op Amanda
10:41
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 5 М.
Een sussie se drieling-vreugde, die ander se vierling-verlies
10:22
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 1,6 М.
Swanger ma en haar baba se lewens in die weegskaal
10:35
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 2,3 М.
Was gewaarsku, maar wou nie luister
23:20
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
‘Jesus het my op sy skoot gehou,’ vertel seuntjie ná motorongeluk
8:40
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,7 М.
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45