Ons staan saam met die Bittereinders en Groblersdal

  Рет қаралды 7,086

United Independent Movement (UIM)

United Independent Movement (UIM)

6 ай бұрын

Join us and BE THE CHANGE
Paying Membership: uimsa.org/uim-memberships/
Member supporter: itickets.co.za/events/451291
Online Shop: bmp.jetline.co.za/Registratio...
Facebook Page: / uimsouthafrica
TikTok: / uimsouthafrica
KZbin: / @uimsouthafrica
Instagram: / uimsaofficial
Twitter: / uimsouthafrica
Telegram Channel: t.me/uimsouthafrica
#MPCSA #Charter24 #NationalConvention2024 #VoteUIM2024 #VoteNeilDeBeer2024 #NeildeBeer4President #uim #uimsa #uimsa2024 #TogetherWeWill #Southafrica #southafrican #instagram #instagood #facebook #twitter #politics #SA1st #sa #SApolitics #politicalparties #SANews #southafricannews #southafricanpolitics #UnitedIndependentMovement #ANCMustFall #LikeAndShare

Пікірлер: 46
@denverwhittal9637
@denverwhittal9637 6 ай бұрын
💯 met jou Niel. Fok ons benodig nog so 200 Niels in die politiek OM ons Land te red . Dankie vir jou passie en harde werk. Flip I wish we had the UIM in East London .
@lizelminnaar1021
@lizelminnaar1021 6 ай бұрын
Dankie Neil, ons luister van Upington af, die boer vroue raak ook nou aan die beweeg. Ons gaan opstaan, kyk dié spasie!
@jaunapie
@jaunapie 6 ай бұрын
Dankie vir dit waarvoor jy staan en dit wat jy doen. Jy het my steun en my stem.
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 6 ай бұрын
Ons moet weer begin om meer tyd op ons kniee deur te bring.Met ons Skepper aan ons kant sal ons seevier(Geloftedag)🙏
@jean-pierrelabuschagne9355
@jean-pierrelabuschagne9355 5 ай бұрын
Goeiedag Neil. Ek vetrou jou glad nie en dink nie ons sal ooit om dieselfde vuur sit nie, maar dit wat jy vandag hier kwyt geraak het stem ek mee saam. Ek het nou so klein bietjie meer respek vir jou. Lekker dag.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 6 ай бұрын
Baie dankie Neil...waardeer jou hulp...😊
@paulkruger7211
@paulkruger7211 6 ай бұрын
My stem gaan 100% na Neil to in 2024 se stem dag
@janmoolman
@janmoolman 6 ай бұрын
Ry hulle Niel en sommer daardie generaal Scheepers wat geen waarde aan sy woord het nie.My pa het my geleer (jou woord is jou eer,)Die man het vir hulle gelieg van begin tot einde.
@andriesengelbrecht3459
@andriesengelbrecht3459 5 ай бұрын
Ons het n leier nodig iemand moet die volk bymekaar kan bring nou
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV 5 ай бұрын
Moet gesê word, nie EEN ander party het sover opgestaan vir die ongeregtigheid waarteen die Bittereinders protes aanteken nie. Dankie Niel
@user-fn1fq6kt2f
@user-fn1fq6kt2f 5 ай бұрын
Wat ek Hoor van Neil en Sien van Neil beindruk my maar sy Verlede kan ek nie uit my kop kry, Kan hy nie op sy verhoog staan en se hy is Jammer vir wat hy gedoen het instede daarvan om te bly se hy was Daar.
@Senekal531
@Senekal531 5 ай бұрын
Steve stem volkome saam met jou... Hierdie klomp draadsitters wat vir partye stem wat niks beteken vir ons volk nie.. Moet begin wakker skrik.. Dankie Neil waardeer jou bystand ongelooflik baie.
@OlafLouw
@OlafLouw 4 ай бұрын
Die probleem moet ons Afrikaners is ons kan nie saam staan nie word waker mense en staan op lief vir my mense god vresend
@ernstwolfaardt9385
@ernstwolfaardt9385 5 ай бұрын
Neil persoonlik dink ek nie jou kwaad word gaan enigsins iets aan die saak verander nie. Jy gaan nog ñ lang pad in die politiek moet stap voor ek jou sal vertrou. Wat my betref bestaan daar nie iets soos ñ eerlike poletikus nie. Julle almal is daar vir geld en mag.
@elsiesmith3139
@elsiesmith3139 5 ай бұрын
Stem asb. Vir UIM vir redding vir ons land en mensdom
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 6 ай бұрын
Neil, waar kan ek jou e-pos adres of foonnommer kry? Ekt ook n baie ernstige saak wat baie dringend aandag nodig het. Baie dankie!!
@gertsteenkamp6970
@gertsteenkamp6970 6 ай бұрын
Ja dis waar. Ek stem saam met Neil de Beer. Asb help vir hul boere. Voetsek polisie en anc en eff. Brackenfell mense sal hard moer vir anc en eff.
@johnbeck2042
@johnbeck2042 5 ай бұрын
And don't forget that we "Engelses" are right behind you! We are one in a country which has been destroyed by savagery, corruption and immorality! We must stand together and fight for justice, democracy and moralty!
@7775dawn
@7775dawn 5 ай бұрын
Yes Neil I agree, tyd Dat ons opstaan as mense,,, reg is reg
@cecildennis-o9l
@cecildennis-o9l 5 ай бұрын
The minorities sympathize with the boere . Fight on
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 5 ай бұрын
Die HERE se wil moet ons stuur.
@alexcepeda137
@alexcepeda137 5 ай бұрын
The only problem and downfall of the white people in SA is that we can't stand together. We, whites and Indians are getting down trodden. Yet , we can't join hands and vote for one party and one party ONLY! STRENGHT IN NUMBERS. That will be the only way we will succeed against this injustice.
@Ouboet365
@Ouboet365 5 ай бұрын
VOESEK ANC boetie
@dinascheepers729
@dinascheepers729 6 ай бұрын
Die ou oom wat so aangerand is,sy ouderdom in 80, nee nee dit is ni reg nie, hy is n ou man en dit deur polisie
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 6 ай бұрын
Hult 2 manne aangerand. Ou oom en n jonger man...ekt videos gekyk. Dis n skreiende skande wat daar gebeur het..
@pietjooste2542
@pietjooste2542 5 ай бұрын
as die bloed nog nie vloei nie sal ek vir jou stem
@cliffordgrobler
@cliffordgrobler 6 ай бұрын
moer hulle Niel, sit Drickus voor agter Franciosen stoor deur
@louisnell8200
@louisnell8200 5 ай бұрын
More Meneer ek is n God vresende man . My hele liggaam bewe van vrees vir God as ek hoor hoe u praat. Ek sal verstaan as u nie n ware folger is van Jesus en sy voorskrifte nie. Maar as u se u glo en volg Jesus en sy voorskriffte , dan weet u dat u geen reg het maar om stil te raak voor God en jou woede en sondes te bely. U sal ook net weet dat Jesus gese het dat u nie geweld met geweld terugbetaal nie. Nie n oog vir oog nie. Jesus het gese dat n mens wag op Hom want Hy is die een wat sak straf en vergeld. Maar as u nie n ware christen is nie dan verstaan ek u optrede, want dit is ongehoorsaamheid aan u se skepper om so tekere te gaan. As christen het u nie die reg op enige opstand of optrek van groepe nie. As u n ware christen is dan moet u teruggaan na waar Jesus die evangelie vdrkondig, want u het vergeet wie Hy is en watse foorskrifte Hy vir ons gegee het. Daardie jong man was ook ongehoorsaam teenoor ons skepper en verdien dan geregtelik in die oe van God sy straf. So sal elkeen wat dinge in eie handa neem , skuldag wees aan ongehoorsaamheid aan God. Dit bring mee baie slegte dingge wat met u gaan gebeur. My hart is baie seer oor u ander mense wil lei in falsheid van wat n christen werklik is volgens Jesus. Mense soos u wat gewrld voorstasn en nog ander mense saam met u in die hel wil inneem is verbuisterent. Het u nie respek vir Jesus en sy voorskrifte nie? Ons almal is kwaad oor baie dinge maar as ons wil ootree in eie reg en dan nog God se naam te gebruik om u aksies endie verkeerde aksies van daardie jong man te veregverdag,, dit bring oneer aan ons skepper. Hy het u nie so geleer nie. U het self gekies om ongehoorsaam te wees aan u skepper eb verlosser. Draai eerder nou om en belei jou optrede voor God en Hy sal u vergewe. Hy is lief vir u. Groete Louis Nell
@pietjooste2542
@pietjooste2542 5 ай бұрын
die kak wat julle klip gristene en bang gatte mee kan uitkom verbaas my drik jou kop in jou gat dan baklei jy vir asem of hoekom bid jy nie vir asem nie
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 5 ай бұрын
ek is net so gatvol vir die ouens wat hulle self ge kwalifiseer het om n christen te wees Elke probleempie ruk hulle tekse uit die bybel om dit te staaf Agv hulle wil of kan ek nie n christen raak of wil wees nie Hulle kan fokkol op hulle eie doen gooi jou dood met bybel en wil heeldag bid en fokkol doen Met sulke mense Gaan ek nie oirlog toe nie Die boodskap aan Wie die skoen pas Eish MensDOM darem
@dollagent690
@dollagent690 5 ай бұрын
Veg vir jou vaderland of los dit
@HansRichter-lh9gt
@HansRichter-lh9gt 5 ай бұрын
U het dit bietjie mis,God het die son laat stilstaan,Gideon se geval,dat die vyand verslaan word.So is daar ook deur Sy krag vyande van Hom verslaan en alles vernietig ,soos Hy dit wou he. Om vir die goddelose en verwerper van Sy Woord en die Heilige Gees te bid,is sinneloos en verniet. Hulle is nie jou naaste en is die vyand van die wat in die Lig wandel(Gen 4:13-15 skepsels) Met respek,word wakker anders gaan jy weerloos en al biddend vir satans skepsels ondergaan. Mooi dag.
@ekisboos7860
@ekisboos7860 5 ай бұрын
Ag tog, het jy 'n bybel ingesluk? 'n Groot rede vir die klomp kak wat jy kwytraak is vir aansien, Louis Nell is 'n amazing Christen en Godvresende man. Daarsy, nou kan jy voor staan en die lofsange lei voordat die diens begin.
@lawrenceletlhatlhe8525
@lawrenceletlhatlhe8525 5 ай бұрын
You are disrespectful to the current gorvment n expecting to win you can't guys .
@123Momboys
@123Momboys 25 күн бұрын
How are they disrespectful?
@amandastander.7635
@amandastander.7635 5 ай бұрын
Everyone must stand against evil.🫡
#UIM President Neil de Beer's opinion on the SONA 2024 (Facebook Live - 19 July 2024)
1:01:10
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 7 М.
Louis Liebenberg: Tiaan lieg, ek bedryf geen Ponzi
36:18
NUUSPOD
Рет қаралды 44 М.
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 10 МЛН
Does size matter? BEACH EDITION
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 20 МЛН
Heartwarming moment as priest rescues ceremony with kindness #shorts
00:33
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 38 МЛН
Каха и суп
00:39
К-Media
Рет қаралды 6 МЛН
Groblersdal 31 Januarie 2024 - Opdatering
8:20
Boermedia
Рет қаралды 54 М.
#UIM Groblersdal Update - Live on Facebook 12 February 2024. KEEP CALM
21:42
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 21 М.
Donald Trump speaks for the 1st time on the assassination attempt
14:17
FOX 9 Minneapolis-St. Paul
Рет қаралды 9 МЛН
The UIM's view on the Groblersdal issue - President Neil de Beer
46:06
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 44 М.
The Extent of the Problem They Don't Let You See | Tommy Robinson
10:18
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,9 МЛН
#UIM President Neil de Beer tells the truth about policing and security in South Africa
11:03
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 9 М.
SERBIA-RUSSIA | A Special Relationship?
13:43
Prof James Ker-Lindsay
Рет қаралды 70 М.
Gym belt !! 😂😂  @kauermtt
00:10
Tibo InShape
Рет қаралды 10 МЛН