Steve Hofmeyr as 'n pa, antwoord vrae oor ons volk, taal tydens die Bittereinders manne oggend.

  Рет қаралды 71,838

Boermedia

Boermedia

Күн бұрын

Boermedia het die opname gemaak tydens 'n manne oggend wat deur die Bittereinders Jeugbeweging gereël was.
Die sprekers by hierdie geleentheid was:
Justin Behr
Steve Hofmeyr
Francois van der Merwe
Vir meer inligting oor die Bittereinders Jeugbeweging kan jy hulle webwerf of Facebook bladsy besoek:
www.bittereinders.co.za
bittereinder
#boermedia #bittereinders #jeugbeweging

Пікірлер: 167
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV 3 жыл бұрын
Dank aan Koot en Boermedia vir hierdie plasing. Het al die kommentare gelees. Ook die negatiewes, wat ek ironies gedurende dié praatjie reeds geantwoord het. Dat 'waardes' en 'belange' (en 'moraliteit') nie verwar moet word nie. Dat leiers nooit 'selfaangestel' kan wees nie. Die publiek kies. Dat onfeilbaarheid nie relevant is nie, maar die behoefte om beter te wees goed te doen slegs een, enkele leeftyd gegun word. Dat die rugstekers en haters, soos hier, altyd in ons midde sal wees en tog steeds voorrang by my geniet. Omdat ek nie my oë, vir een sekonde, van die ware vyand kan afvat nie.
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 3 жыл бұрын
Ons ken die mense so Steve. Sal altyd die "internet soldaat" wees wat soos n Klein brakkie hakskene sal byt. Dankie vir wat jy doen Steve. Langebaan groete
@bittereinder4594
@bittereinder4594 3 жыл бұрын
@@SuperSpiderman1979 Wat presies het Steve al ooit gedoen, behalwe ja stem? Hys die grootste "internet soldaat" wat daar is. Altyd 'n video of tweet om te maak sodat hy aandag kan kry.
@lizelldefreitas138
@lizelldefreitas138 3 жыл бұрын
@@bittereinder4594 verander jou youtube kenaalnaam na Bitterbek
@bittereinder4594
@bittereinder4594 3 жыл бұрын
@@lizelldefreitas138 Shut up porra
@lizelldefreitas138
@lizelldefreitas138 3 жыл бұрын
@@bittereinder4594 🤣geweet jy gaan iets terug blaf
@corrieduplessis4792
@corrieduplessis4792 3 жыл бұрын
Dankie vir jongmanne wat nog Boerebloed in hulle are het. Dit is n riem onder die hart!
@mariecoetzee6309
@mariecoetzee6309 7 ай бұрын
DIE KLONG KLINK EN LYK NET SOOS SY PA . APPELTJIE HET NIE VER VAN DIE BOOM AFGEVAL NIE !!! MOOI SO JULLE JONG MANNE . VEG VIR REG EN GEREGTIGHEID. STERKTE AAN JULLE. STEVE JY KAN TROTS WEES OP SO N MOOI SEUN. GROETE DAAR. ❤😊❤❤
@sftmol
@sftmol 10 ай бұрын
Deepest respect for these incredible people - The Boers! There is no culture in the world that has the strength, spirit, character, courage of a Boer 👍
@gordonrailton6865
@gordonrailton6865 3 жыл бұрын
Steve is a very intelligent, articulate man. Future leader of S.A. when the evil, useless A.N.C. devours itself in it's frenzy of greed. Sterkte voorentoe Steve.
@viking_boer8474
@viking_boer8474 3 жыл бұрын
HIER BLY EK BOER. SALUTE aan al die VASBYTERS en BITTEREINDERS (sluit all vroue in)
@goodcop1548
@goodcop1548 3 жыл бұрын
Kom ek gee vir julle 'n meer korrekte opskrif vir hierdie video. Steve Hofmeyr as 'n pa, antwoord vrae oor ons volk en ons taal se toekoms tydens die Bittereinders manne oggend. Steve jy bly nog steeds my hero en jou woorde slaan die spyker soos gewoonlik op die kop.
@boermedia
@boermedia 3 жыл бұрын
Het hom so gewysig!! Baie dankie. Spasie (100 karakters) laat mens soms stoei met die boodskap.
@danielgouws1470
@danielgouws1470 7 ай бұрын
Dankie Steve vir die ondersteening van die eerlike lands burgers jy is 'n voorbeel vir hierdie land.
@pierreerasmus7005
@pierreerasmus7005 3 жыл бұрын
Dankie Steve goeie boodskap hoop baie mense luister daarna
@9876543210357
@9876543210357 3 жыл бұрын
Nice een Steve, ons kan nie wag nie, die einde is naby, en ons gaan verbaas staan oor die uitslag. Doet so voort.....
@georgenorris2922
@georgenorris2922 3 жыл бұрын
AS MANNE OOR GOD GETUIG EN SY KRAG .STAAN EK SAAM.THANKS JULLE.
@billybronkhorst648
@billybronkhorst648 3 жыл бұрын
Goed gesê. Salute en voorspoed. Bees groete
@veronicaeckley3221
@veronicaeckley3221 3 жыл бұрын
Justin ek is bly jy het die Here in jou lewe gekry. Vergeet die verlede en kyk vooren toe. Steve goed gedoen en goed gese. Goeie vra Devon...baie om oor te dink. Jou pa kan trots wees op jou.
@crystlearialkruger199
@crystlearialkruger199 3 жыл бұрын
Baie trots op julle ne. Staansaam dit maak my trots. Trots op julle jongmanne.
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 3 жыл бұрын
Sterkte vir julle groep. Hou julle oë op die Here. Groete
@nr1842
@nr1842 3 жыл бұрын
Dankie my vriende 🙏🙏🙏
@poodlemom5883
@poodlemom5883 3 жыл бұрын
They have the same deep voice as their dad. I wish I could understand what they are saying. They speak a beautiful Afrikaner language.
@hennietraut8012
@hennietraut8012 3 жыл бұрын
Justin, die Here was jou baie genadig in jou verlede, tydens jou speach het jy n paar keer die Here se Naam eidelik gebruik passop om dit weer te doen, lief vir jou my boeta.
@sueolver5445
@sueolver5445 3 жыл бұрын
In die woorde van Thomas Jefferson: When justice becomes law, resistance becomes duty.
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 3 жыл бұрын
Die waarheid dit is ons mense.
@brucedownunda7054
@brucedownunda7054 3 жыл бұрын
The war is not meant to be won, it is meant to be continuous. Hierarchical society is only possible on the basis of poverty and ignorance. ... The war is waged by the ruling group against its own subjects and its object is not the victory over either Eurasia or East Asia, but to keep the very structure of society intact. - George Orwell, 1949, from "1984"
@utubesbest4me
@utubesbest4me 3 жыл бұрын
Hats off to u all
@hendrikjansenvanvuuren2032
@hendrikjansenvanvuuren2032 3 жыл бұрын
Nice video! Sal great wees as jul die videos as podcasts publiseer ook! Dankie baie!
@tswanetswaneassist5392
@tswanetswaneassist5392 3 жыл бұрын
Steve daar sal altyd van hulle wees hou aan ons is bankvas agter jou
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
steve hoffmeyer word n man asb en help die res van ons man word kom ons vat alle dinge by harte en vat met lewe ons sal sorg om ons land terug te neem vir almal met orde en respek en menswees
@burkiemurray7869
@burkiemurray7869 3 жыл бұрын
Amen!
@nellieswartz3167
@nellieswartz3167 3 жыл бұрын
Die minister se ons is 6miljoen wit mense ons moet terug gaan na ons land ek is in suid Afrika gebore my kinders en klien kinders hier gebore dis AL land wat ek Ken en dis mnr pwbota en mrfw e klerk wat die land weg gegee het maar God Sal voor sien ons glo en bid
@jennyengland2506
@jennyengland2506 7 ай бұрын
Jou verle is n baie mooi testimony ...maar wat jy se van jouself en wat jy voorstel in die bittereinders is glad nie iets om op trots te wees nie en as jy voel dit was n deel van jou roeping..moet jy bitter vinning begin werk aan jou temprament,want jou temprament jou houding,jou energie is alles negatief vir elke bitter einder se lewe,agv jou temprament,so volg dit op met God of tree uit en distansieer jou van die bittereinders
@heidizeelie
@heidizeelie 3 жыл бұрын
Dankie julle. Iets om na uit te sien
@AIRview2
@AIRview2 3 жыл бұрын
Ysters! Baie dankie
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 7 ай бұрын
Steve jy is n leier!! Ek stem vir jou
@brucedownunda7054
@brucedownunda7054 3 жыл бұрын
Opstand is ons plicht
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
dankie steve dit was awesome hukom kan ons nie saam veg aan die anc en antichris asb
@CarinNel-x3q
@CarinNel-x3q 7 ай бұрын
STEVE IS SO PRAGTIG BINNE EN BUITE SY STEM RAAK MY DIE MEESTE❤❤❤
@magdanell7128
@magdanell7128 3 жыл бұрын
Wens jy kon President vir ons Ansie word. 🤗🤗🤗❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@corrieduplessis4792
@corrieduplessis4792 3 жыл бұрын
Ons het al n Bittereinder Beweging in die 70s op skool gehad
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 2 жыл бұрын
Mag God julle genadig wees. N man is Jesus Christus!
@magdanell7128
@magdanell7128 3 жыл бұрын
Bedoel Nasie…… boere boere volk!!!!!!! 🤗🤗🤗🤗❤️❤️❤️
@utubesbest4me
@utubesbest4me 3 жыл бұрын
Amen
@petruskink8971
@petruskink8971 3 жыл бұрын
Ek glo wat ons moet weet enige ras ,ons baklei nie mekaar maar alle bose magte wat jy nie kan sien nie en Johannes 10 v 10 Die duiwel kom om te steel en te verwoes. Ons kan as rasse of kulture maar stig wat ons wil stig maar as dit nie jesus georientreer is nie is alles tevergeefs . Laat Jesus jou leer wat naaste liefde is 2de gebod. MATTHEUS 6 V 33🙄🙏😭😭☝️🤝👀
@lienkyolwage1528
@lienkyolwage1528 3 жыл бұрын
Luister asb na loving life ciral en boere staann VAS ASB
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
asb ons kort lewe vir ons alles wa ons vandaan kom asb
@ockiestrydom7443
@ockiestrydom7443 3 жыл бұрын
Ek's regs en sal nooit daarvan afwyk nie... as ek sou.. Is ek n draadsitter.
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
awesome when will get a leader when when
@SimonNell-v9e
@SimonNell-v9e 7 ай бұрын
Staan op boere volk maar vrou ens julle moet die man's help om te veg by bloed river. Het vrouens die Sanna s gelaai en aan gegee. Come on waar is ons stoere boere vrouens veg Julnig saam die man's bid Jul Nog vir Jul kinders viva die boere volk
@andrevandermescht2370
@andrevandermescht2370 3 жыл бұрын
Ek weet nie. Steve is die beste Pop sanger wat nog ooit geleef het, maar Steve is nie n soldaat nie. Hy kan sing en kitaar speel, maar hy kan nie skiet of n geweer vashou nie. Ek weet nie.
@martiedebeer1419
@martiedebeer1419 4 ай бұрын
Waar los hierdie my en my kinders? My ouers het nooit vir apartydheid gestem nie. Ek het NEE teen hierdie huidige regering/bedeling gestem maar ons word verdruk net soos enige ander wit persoon. So ons lei omrede ander mense se stemfoute. Dit is onregverdig. Ons is in hierdie gemors oor mense wat nie wou luister nie. Die mense nou in beheer van die land het omtrent 200 jaar later as die Nederlanders in die land aangekom. As iemand kla kan jy vra het jy JAof NEE gestem? As jy JA gestem het moet dan nie kla nie.Jy het hiervoor gestem.
@SharynGrainget
@SharynGrainget 3 жыл бұрын
I do think there should be more meetings such as this in the above video but guys please do not have them in a public place and then post the video in the public domain. Now the enemy knows your planning and the enemy grows within. In short ... those walls have ears as coffee is served too. (My point of view in the matter)
@MarkBrits
@MarkBrits 7 ай бұрын
The enemy is too dum to understand so it doesn't matter if it is in a public place
@boerelegioenmedia1038
@boerelegioenmedia1038 3 жыл бұрын
#Saluut
@charmsnaud687
@charmsnaud687 3 жыл бұрын
As julle die manne will word, word die manne vir GOD. So gaan na DIE GOD en vind uit wat ‘n man is. In die eerste plek is julle geestelike leiers, so begin daar, trek die wapen rusting aan!!! Job5: 2 - For vexation and rage kill the foolish man; jealousy and indignation slay the simple. Job 5: 8 - As for me, I would seek GOD and inquire of and require HIM and to GOD WOULD I COMMIT MY CAUSE. As a vrou en as verteenwoordiger van DIE GOD, will ek raadgee - begin by DIE GOD en werk van daardie punt, focus op om kind van GOD te wees voor jy man kan wees voor GOD en jou vrou!!! Sterke ek bid vir julle.
@tokosekgothudi9988
@tokosekgothudi9988 3 жыл бұрын
Hi,Steve jy moet kom ons kuier in Soweto for ar koppie koffie man hoor...
@christinepretorius9652
@christinepretorius9652 7 ай бұрын
Daar is Christene en volgers van Christus....daar is beslus n groot verskil.
@bsleds4585
@bsleds4585 7 ай бұрын
I know you all love the word boer but in reality we are south african and im not referring to the culture that stole the country but farmers and boer and urban we are south african time we come together the enemy is many and we are the few but that wont matter if we can get past the past and relize english or afrikaans we are in the same boat in 2024 and our future depends on us pulling together and remove this communist threat to our survival
@JanVanHunks
@JanVanHunks 3 жыл бұрын
Steve jy is dalk pa van n klein “volkie” te danke aan jou losbandigheid maar jy en daardie volkie sal in die niet verdwyn sodra die ware stryd begin. Dankie dat jy die volk so gretig bou maar asseblief, moet nie probeer leier speel nie, die rol pas jou nie.
@crystlearialkruger199
@crystlearialkruger199 3 жыл бұрын
Steve se sex lewe het niks met jou te doen. Lees jou Bybel al die hero's van die Bybel het droog gemaak. Voorbeeld David..ek wonder wat hang in jou kas Van die verlede. Sies hoog heilige.
@crystlearialkruger199
@crystlearialkruger199 3 жыл бұрын
Die rol van leier pas jou seker. Hou op om te droom en gesigte te sien. You go Steve
@crystlearialkruger199
@crystlearialkruger199 3 жыл бұрын
Stefan stefan. Ek kan net vir jou lag.
@julieprinsloo2232
@julieprinsloo2232 3 жыл бұрын
jy het n punt beet hierdie is n kulturele lesing baie kunstig geen praktiese raad nie
@aviatixmodels8054
@aviatixmodels8054 3 жыл бұрын
Laat hom wat geen sonde het nie die eerste klip gooi, het Jesus gese. Jy moet grootword ou seun, Steve se sekslewe het niks met jou te doen nie en sy geskiedenis is net so ver in die verlede as Apartheid en die NP, en het ZERO te doen met die positiewe boodskap en werk wat Steve doen vir die Afrikanervolk vandag, wat doen jy?
@mannetjiejoubert8053
@mannetjiejoubert8053 3 жыл бұрын
Is daar n kantoor in Welkom in die Vrystaat??
@pietkearns9424
@pietkearns9424 3 жыл бұрын
Ons mense👌👌👌💪
@CarinNel-x3q
@CarinNel-x3q 7 ай бұрын
WAARDES VAT MY DEUR DIE LEWE
@Seeperdjie
@Seeperdjie Жыл бұрын
Net so, net so!
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
steve ons kort n leier asb
@christinepretorius9652
@christinepretorius9652 7 ай бұрын
Mense wat vloek het n swak woordeskat.....dis wat my Afrikaner pa altyd gesê het
@henniecronje2868
@henniecronje2868 3 жыл бұрын
SPREUKE 6 Sewe dinge wat God haat. 16Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir sy siel 'n gruwel: 17trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, 18 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, 19een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
@Basjan
@Basjan 6 ай бұрын
UiM voorentoe
@CorriePoley
@CorriePoley 7 ай бұрын
Bid die Here julle Lei en seen.
@ralphdorfling4628
@ralphdorfling4628 3 жыл бұрын
Steve Hofmeyer as 'n pa. Laat my lag
@berealistic
@berealistic 3 жыл бұрын
Please vote
@timonijenhuis7113
@timonijenhuis7113 3 жыл бұрын
👍🏻👍🏻👍🏻
@utubesbest4me
@utubesbest4me 2 жыл бұрын
Ons het nog ni ons humor verloor nie Deel van ons kultuur
@ginacalitz2216
@ginacalitz2216 3 жыл бұрын
Julle kan my M4 leen tot julle daai X5 koop. 🤙
@christinepretorius9652
@christinepretorius9652 7 ай бұрын
Justin jy praat van God maar jy vloek so....dis mos nou nie hoe God wil hê ons moet wees nie. Ons hoef nie te vloek om n statement te maak nie. Ons is Suid Afrikers met n dekselse goeie woordeskat en hoef nie vloekwoorde te gebruik nie
@JohanDeLange-l5u
@JohanDeLange-l5u 7 ай бұрын
Was enige van julle in Angola??
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
ek neem aan dis pa steve wat links sit op tv ek laaik ma wa kry ons n leier boeretaal
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
asb gee jou lewe vir die ;and asb
@pieteroosthuysen6069
@pieteroosthuysen6069 3 жыл бұрын
Ag asb julle is 30 j agter.
@bittereinder4594
@bittereinder4594 3 жыл бұрын
Nee nee die tyd is NOU, ons wag net vir lockdown omte eindig LOL
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
moet ek opstaan my Fan pienaar
@theunssnyman6310
@theunssnyman6310 3 жыл бұрын
Julle is nie daardie naam waardig nie! Sluit eerder by die Verkenners aan.
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 2 жыл бұрын
Besig met honde nie manne nie
@Kokerboom
@Kokerboom 3 жыл бұрын
What I don't understand a young guy stands and talks war. Did so-called PMC work in 🇸🇾 and he has bum fluff on his face. Did you fight for your country in angola?
@AviViljoen
@AviViljoen 2 жыл бұрын
Geldige punt. PMC-werk kan glad nie vergelyk word met soldaat-wees nie. Nog minder met om jou land te dien.
@cornedupreez7963
@cornedupreez7963 3 жыл бұрын
Wie het hom die pa van ons volk gemaak???????
@bittereinder4594
@bittereinder4594 3 жыл бұрын
Die tannies op facebook
@AviViljoen
@AviViljoen 2 жыл бұрын
Wie weet hoeveel kinders hy het? Statisties loop hy dalk voor! 😄(Die gedagte laat my ril).
@gawiepienaar4562
@gawiepienaar4562 3 жыл бұрын
stil ai
@MartinPotgieter-jw4xn
@MartinPotgieter-jw4xn 9 ай бұрын
Steve fok alles op.nie veel anders as Malema nie
@MarkBrits
@MarkBrits 7 ай бұрын
Doen jy iets vi jou mense????? Nee so hou op kak praat jys laat vir jou braai saam die gupta's
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 жыл бұрын
Die man se taal asb regtig nog nie tot bekering gekom nie.
@donovanarndt4606
@donovanarndt4606 7 ай бұрын
Ag spaar my asb die moeite om na hierdie kak te luister. Net dwase volg sulke snert.
@MarkBrits
@MarkBrits 7 ай бұрын
Jy jou nar is die dwaas wat langs jou broer malema gan le
@MarkBrits
@MarkBrits 7 ай бұрын
Maar tog luister jy daarna jou fokken tietkop
@MarkBrits
@MarkBrits 7 ай бұрын
Dis etters soos jy wat nie n identity het nie, jy is seker gay ook jou p...
@donovanarndt4606
@donovanarndt4606 7 ай бұрын
Daardie tipe besluite le nie by mense nie, maar in die beslissing van die Allerhoogste. Want Hy is die een wat hierdie mense oor ons aanstel weens die afrikaner volk se sotheid en geveinsdheid. Want hulle wil maar doen wat hulle pas sonder om die Heilige een te vrees._ Hy wat nasies bou en wereld ryke oprig, en Konings aanstel as pionne en hulle teen mekaar speel. Dit is Sy hand wat teen hierdie volk uitgestrek is, Malema is net n instrument. Julle wil kampe hou en geldmaak en allerlei ongeregtighede, en dan se julle doen dit in die Heilige se Naam terwyl hy nooit sulke dinge gespreek het nie. Hy rig nou n Nuwe Orde op, om die kinders van die aarde te oordeel en die strafgerigte uit te voer oor die mensekinders. Nasie teen Nasie en Koningkryk teen Koningkryk en Net die wat gesuiwer is sal dit ontkom. Dan sal hulle nog meer gesuiwer word om die finale Wereldryk binne te gaan en te heers oor die ganse aarde vir n duisend jaar. Amen en Amen. @@MarkBrits
@elmienredelinghuys8353
@elmienredelinghuys8353 7 ай бұрын
Totsiens
@kobusnel9166
@kobusnel9166 3 жыл бұрын
N Boer is nie vol tattos nie????
@dwaynegraham2817
@dwaynegraham2817 3 жыл бұрын
Sirkus clowns
@deondeklerk5012
@deondeklerk5012 3 жыл бұрын
Die tatoo bende
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 3 жыл бұрын
Ag kry n lewe!
@sue-zedejager204
@sue-zedejager204 3 жыл бұрын
Get a life!
@AviViljoen
@AviViljoen 2 жыл бұрын
@@sue-zedejager204 Ek raai jy't ook een.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 29 М.
ЭТО НАСТОЯЩАЯ МАГИЯ😬😬😬
00:19
Chapitosiki
Рет қаралды 3,7 МЛН
Worst flight ever
00:55
Adam W
Рет қаралды 40 МЛН
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
Steve Hofmeyr se dag (Carry video) 2022
10:35
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 40 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 233 М.
Steve's Monday Chat of 1 April (Afrikaans)
10:19
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek
16:16
NUUSPOD
Рет қаралды 84 М.
Steve Hofmeyr en sy politieke siening
6:20
Group Editors
Рет қаралды 41 М.
Ons staan saam met die Bittereinders en Groblersdal
5:14
United Independent Movement (UIM)
Рет қаралды 7 М.
Vadersdagvieringe met Armand en Steve Hofmeyr
6:13
PasellaTV
Рет қаралды 39 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
ЭТО НАСТОЯЩАЯ МАГИЯ😬😬😬
00:19
Chapitosiki
Рет қаралды 3,7 МЛН