Thanks Jonna, was nou lekker om die Smith broers so bietjie beter te leer ken hulle lyk soos aangename manne.
@leonlouw67658 ай бұрын
Onthou ek nou hoe ons na met ons gatte teen die muur gestaan het hahahaha mis julle boys
@christineminders57052 жыл бұрын
"Daai f*kken Nubar.." 🤣 Ja nee... Op my eerste jaar het ek oorkant Nubar gebly, op my tweede en derde jaar bly ek agter Denim & Diamonds... Was maar rof..