Op Sy Eish 💔 | Op My Eish Recap S3 E14

  Рет қаралды 31,149

lisametdierooihare

lisametdierooihare

Күн бұрын

Пікірлер: 102
@annib1362
@annib1362 6 ай бұрын
#Awkwardness ♡ Ek kyk nie reality shows nie. Ek kyk Lisa. 😂 En ek love dit ❤
@janevanreenen8768
@janevanreenen8768 6 ай бұрын
Geniet hierdie recap onsettend baie… nie een episode gekyk nie! Dankie Lisa😂
@andreaels8502
@andreaels8502 6 ай бұрын
Hi Lisa, ons is groot aanhangers van jou !! Ek en my verloofde kan nie wag vir jou recaps elke week nie . SO ONS VIR GROOT ASB VRA doen Plaasjapie 🙏
@simpleart6413
@simpleart6413 6 ай бұрын
Ek sou nie eers geweet het van die show as dit nie vir Lisa se recaps was nie 😂
@frances3447
@frances3447 6 ай бұрын
Selfde hier!
@jolenecordier6419
@jolenecordier6419 6 ай бұрын
Self!
@stephventer1404
@stephventer1404 6 ай бұрын
Lisa…. Ek like nie eers die op my eish show nie… maar ek kyk dit maar net vir jou comments en jokes. Loooove jou!
6 ай бұрын
Hi Lisa love jou recaps en ja ek dink jy moet plaasjapie doen dit lyk of daar baie drama gaan wees
@Commenthier
@Commenthier 6 ай бұрын
No.1 het letterlik elke week uitgesien na jou posts, was soos my ontspanning na n lang week. No 2 asb doen plaasjapie. No 3 awkward!
@shantelfick788
@shantelfick788 6 ай бұрын
Lisa jy is die beste ons geniet jou baie ❤
@CaRLaiTJiE
@CaRLaiTJiE 6 ай бұрын
Dankie vir al die recaps Lisa. Ek het dit so geniet! AWKWARD!
@carrolesterhuizen6736
@carrolesterhuizen6736 6 ай бұрын
Die beste, ja asseblied recap Plaas Japie !
@LiveLight50
@LiveLight50 6 ай бұрын
AWKWARD…. Dankie vir jou 14 weke se recaps. Ek geniet dit ontsettend baie. Doen so voort asb.
@JanineMeyer-ev7jb
@JanineMeyer-ev7jb 6 ай бұрын
Dankie, Lisa ... dit was super lekker om jou kyk. Yes, doen recappppppppp
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 6 ай бұрын
SKITTEREND SKITTEREND SKITTEREND 🤗💙👍👌✨ Jy was AWESOME die hele seisoen ✨ Beter as "Op My Eish" self .. 😮 😉😂🤣 Well done ✨ Bestes
@lizelleenslin4162
@lizelleenslin4162 6 ай бұрын
Asb recap Plaasjapie‼️ Ek sien nie kans om deur dit te kyk nie🫣
@lize8202
@lize8202 6 ай бұрын
Asb recap plaasjapie! Ek sal loove om jou comments daaroor te hoor! Dankie vir die amazing recaps 🙌💕
@tilanacarstens3457
@tilanacarstens3457 6 ай бұрын
Awkward 🎉🎉 Klink of ek 'n baie saai lewe het maar wat ek gaan ek nou kyk... jou recaps was beslis vir my 'n hoogtepunt. Kan nie wag om te sien wat jy volgende gaan doen. Is dit moontlik om liefde op TV program te vind... dit was suksesvol met Boer soek 'n vrou maar hierdie "Op my eish" het net nie so lekker aan my gesit nie. Stem beslis saam dat Brendan dit kon doen vir meer publisiteit. Ek luister nou wel nie sy musiek nie. Maar dankbaar dis klaar.... nou kan my sooibrandvlakke bedaar😂😂😂. Dankie dat jy dit so lekker maak om na jou te kyk. Jy man dit beslis die moeite werd. Tot volgende keer🍷🍷🍷🥂🥂🌺
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Ek sê altyd: "dankie tog ek hoef nie die crap te kyk nie. Ek volg net Lisametdierooihare😂. "
@alfredthorpe6610
@alfredthorpe6610 6 ай бұрын
Absoluut GEEN behoefte om ooit die show te kyk nie, maar jy vermaak 'n mens besonders in Afrikaans. Hou so aan!
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 6 ай бұрын
Weereens dankie. Jy my hoogtepunt Vir die week. Akward
@stephventer1404
@stephventer1404 6 ай бұрын
Thanks vir jou show Lisa
@frances3447
@frances3447 6 ай бұрын
Lisa jy’s AWESOME!!!
@charte2358
@charte2358 6 ай бұрын
Love you lisa!! Awkies baie awkies 😅😂
@martinbeukes7347
@martinbeukes7347 6 ай бұрын
Hahahaaaaaaaa.... Ek dink ook so Lisa... Die timing was net so 'n bietjie toevallig hey
@mukundiphophi1977
@mukundiphophi1977 6 ай бұрын
Yes please please kan jy plaasjapie recap🎉🎉🎉
@zgreyling7340
@zgreyling7340 5 ай бұрын
Lisa!! Recap asb tog plaasjapie ook man!!!😂
@annatjiemaree9842
@annatjiemaree9842 6 ай бұрын
Great , baie gevat , wil nog meer sien van haar
@chantallemaritz3138
@chantallemaritz3138 6 ай бұрын
Ja vir nog meer recaps asb!
@naomipeyper2549
@naomipeyper2549 6 ай бұрын
Wat het Brendan met sy hare aangevang?! Het hy en Joe n wettenskap verloor waar hulle mekaar se hare moes sny? AWKWARD 😅😅
@martynel4786
@martynel4786 6 ай бұрын
Jy was en is die beste deel van op sy eish.
@GhaliTrading
@GhaliTrading 6 ай бұрын
Aab doen Plaas Japie! Ek wil jou weergawe kyk en nie vir hulle nie😏
@trudinalandman4608
@trudinalandman4608 6 ай бұрын
Ek het net jou videos gekyk...love dit....lekker gelag ....en ek is 66 ....nie my ouderdoms groep😂
@discipleofchrist2802
@discipleofchrist2802 6 ай бұрын
Uhm... oky so.. Rachelle sê sy post nie in klere en goed nie, maar as ek nou op haar page gaan pose sy vir kleremaatskappye 🤨. Toemaar ek is seker sy het dit ook nie so "bedoel" nie😂😂 #backtrack #backlash shame..🤦‍♀️
@jolenecordier6419
@jolenecordier6419 6 ай бұрын
As dit nie vir jou recaps was nie, het ek nie die show of die voriges wat jy gedoen het gekyk nie. Lag my maag seer met elke episode wat jy doen. Doen so voort asb, ons het humor nodig!!!!
@toadjukebox
@toadjukebox 12 күн бұрын
13:47 nee, HY soen drie..🤔👀
@engeltjie_engelbrecht
@engeltjie_engelbrecht 6 ай бұрын
So dan wat presies was die hele punt van die show? ons tyd? gemors.
@zgreyling7340
@zgreyling7340 6 ай бұрын
Lisa recap groot asb Plaasjapie ook!!!😁😁
@denaude7058
@denaude7058 6 ай бұрын
Kan jy die scenes waar jy vir Brendan lag asseblief langer maak😂
@sim789936
@sim789936 6 ай бұрын
Lisa jys awesome! Asseblief hou aan om jouself te wees
@JacoWium
@JacoWium 6 ай бұрын
Hierdie episode was die enigste wat ek wel op die kassie gekyk het, en hoewel dit net my dankbaarder gemaak het dat ek eerder net Lisa se reaksies gevolg het, was daar wel 'n enkele hoogtepunt vir my. Daar was een meisie (kan nie haar naam onthou nie) wat, as ek dit reg het, 'n wildcard was maar nie lank daar was nie want Brendan het vermoed sy is "vol nonsens" of iets. Wat ook al regtig gebeur het, haar deel op hierdie reünie episode was die enigste deel wat my aangegryp het, en sy lyk vir my soos een van die min in die groep in wie ek self sou belangstel as ek 'n jong boertjie vandag was. Pragtige geaardheid en sy het waarskynlik meer terugslae in die lewe moes hanteer as Brendan en die ander saam. Waarom op aarde is sy so afgeskeep - en selfs Lisa bespreek haar glad nie. Miskien moet ek nie verbaas wees nie. Good guys finish last - en dit geld dikwels ook vir good girls.
@kenna3696
@kenna3696 6 ай бұрын
Jy kan ook nie eers haar naam onthou nie en nou wil jy kom preek oor hoe ander haar discard? 😂
@JacoWium
@JacoWium 6 ай бұрын
@@kenna3696 Goed, as jy my opmerkings as 'n preek wil sien, suit yourself. Ek kan nie haar naam onthou nie want dit word nie hier genoem nie - dis deel van die punt wat ek maak - en ek het ook nie die reeks gekyk nie, maar as dit die element in my plasing is wat jou so erg teen die bors stuit, dan ja, guilty as charged. Ek vind dit steeds jammer dat daardie meisie slegte behandeling van Brendan gekry het en verder min aandag kry. Maar as jy dink dit is hoe dit hoort, wel, weereens behoort ek nie verbaas te wees oor mense se optredes nie.
@kenna3696
@kenna3696 6 ай бұрын
Nie lelik bedoel, net gedink dis ironies. Lekker dag verder.
@chantelvanderwalt1122
@chantelvanderwalt1122 6 ай бұрын
AWKWARD 😜😂
@janinepretorius2213
@janinepretorius2213 6 ай бұрын
Love you too !😂
@annarienventer2163
@annarienventer2163 6 ай бұрын
Was hierdie 'n roast of 'n reünie? Wonder net 🤭
@Bushbaby1977
@Bushbaby1977 6 ай бұрын
Chante bly maar 'n klein gifgat. Dankie Lisa, wat's volgende?
@marcharljankowitz167
@marcharljankowitz167 6 ай бұрын
Ja-nee, sy het seker gedink sy's op Real Housewives...
@Bushbaby1977
@Bushbaby1977 6 ай бұрын
@@marcharljankowitz167 Snaakste van alles is dat Brendan dan nou juis van haar geloof en Christenskap gehou het en dis nou regtig iets wat ek glad nie in haar gesien het nie. As sy die kans gekry het om iets te se het sy altyd soos die duiwel se sussie geklink.
@Theworldhasgonebonkers
@Theworldhasgonebonkers 6 ай бұрын
They all used this show as a publicity stunt...😅👌
@sally-annehammond3804
@sally-annehammond3804 6 ай бұрын
You are awesome 👌
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 6 ай бұрын
Katte. Hulle kort elkeen 'n pieringtjie melk😂.
@denaude7058
@denaude7058 6 ай бұрын
Jisses😂😂😂😂😂😂😂😂
@louizadutoit5427
@louizadutoit5427 6 ай бұрын
Ja , ek kyk net jou recaps, ek geniet jou.
@gerdavandyk3356
@gerdavandyk3356 6 ай бұрын
Doen Plaasjapie ook asb. Jy som alles mooi op.
@martindebeer8288
@martindebeer8288 6 ай бұрын
Al die girls het nou kêrels😂
@carissapretorius7512
@carissapretorius7512 6 ай бұрын
Recap asseblief Plaasjapie! 🐑
@NerinaRSA
@NerinaRSA 6 ай бұрын
Janee, almal het baie blootstelling gekry. Ek dink die girls het die meeste gescore. Maar Brenna kan nie kla nie vir hom is dot 'n samoesa bemarking platform met sy madelein
@harduskruger
@harduskruger 6 ай бұрын
Jho die recap is langggg overdue😅
@christellemanson546
@christellemanson546 6 ай бұрын
Op my eish!! Eishhhhhh maar dit was #Awkward 🫣🤭🤣🤣🤣
@shurinevanniekerk4990
@shurinevanniekerk4990 6 ай бұрын
Jy Kan noe 'n fout maak met Creation Wines nie.
@LeandreRudolph
@LeandreRudolph 6 ай бұрын
AKWARD😂😂😂😂
@landibear6509
@landibear6509 6 ай бұрын
Lisa, ek kry die AWKWARD gevoel al 'n ruk lank hy het die show net gebruik vir publisiteit. Skielik sien ek soos die show einde se kant toe staan 'n nuwe CD en musiek. Ek sê nie hys n slegte ou nie maar ek voel hy het die show gebruik en so ook dan die meisies. Hy het heeltyd gelyk of hy nie daar wil wees nie. Niks daarmee verkeerd om nog jonk en single te wees nie. Hy sal hopenlik eendag reg wees maar dit is definitief nie nou nie. En Joe is baie lelik om vir die meisies te sê dit is 'n show. Dit is waar ja maar dit is 'n show wat hulle liefde belowe en ja, die lewe van 'n influencer. Hulle speel met die mense se gevoelens en kry self ook publisiteit uit daardie influencers, so hulle kan nie kla nie. Dankie vir jou funny recaps. Jy's 'n ster 🌟
@louizadutoit5427
@louizadutoit5427 6 ай бұрын
Die girl wat met hom op eindig moet haar kop laat lees. N Jakkels verander van haar, maar nie van streke nie.
@TessaHeyns-kw4ht
@TessaHeyns-kw4ht 6 ай бұрын
ASB doen Plaasjapie.. Ek weet nie wat ek met my lewe gaan doen noudat ek nie weekliks jou re-caps het om na uit te sien nie...
@suleneodendaal6276
@suleneodendaal6276 6 ай бұрын
Dit was die wag werd!! Awkward...😂.
@seven7sevenize
@seven7sevenize 6 ай бұрын
Wat ‘n klomp common mense 😮.
@moniqueduvenage251
@moniqueduvenage251 6 ай бұрын
Doen asb Plaasjapie recaps
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 6 ай бұрын
Janea moes nie deelgeneem het nie want sy en Brendan was al in n verhouding voor die program!
@MarethaDeJager
@MarethaDeJager 6 ай бұрын
Wat! Ag nee. Hyt ook verkeerd gekies
@jaundreoelofse9521
@jaundreoelofse9521 6 ай бұрын
ASB doen plaasjapie vra mooi
@berthapalmer2185
@berthapalmer2185 6 ай бұрын
Awkward.. Love jou videos Lisa..
@fransodutoit1000
@fransodutoit1000 6 ай бұрын
Brendan is n player, glad nie n goeie beeld vir SA nie.
@alettaprinsloo1395
@alettaprinsloo1395 6 ай бұрын
Stem, selfde hier
@Neya182
@Neya182 6 ай бұрын
Hoop daai wyntjie was lekker op sy Eish
@nitahogan202
@nitahogan202 5 ай бұрын
Wat get gebeur met plaasjapie ons soek Meer
@MarethaDeJager
@MarethaDeJager 6 ай бұрын
Brendon jou hare. Common en daai snor pas jou nie
@Tessacodi
@Tessacodi 6 ай бұрын
Ek dink ook hy het dit gbruik as n publicity stunt.
@karlibasson9834
@karlibasson9834 6 ай бұрын
Awkward 😂
@ShreddySteve
@ShreddySteve 6 ай бұрын
Awkward! Ek weet nie wat plaasjapie is nie, maar ek is seker jy kan dit snaaks maak! Mal oor jou video's!
@ZeldaEls-vy8gd
@ZeldaEls-vy8gd 6 ай бұрын
Awkward! Hi Lisa, doen asseblief vir ons plaasjapie recaps! Jou videos is letterlik die "highlight" van ons week. 😎
@challengeboyzgaming1431
@challengeboyzgaming1431 6 ай бұрын
Okward
@eulinebotha
@eulinebotha 6 ай бұрын
Akward 🤣🙈
@gizelagoosen2669
@gizelagoosen2669 6 ай бұрын
Awkward 😂😂
@skycrh
@skycrh 6 ай бұрын
Awwwwkward
@AndreViviers
@AndreViviers 6 ай бұрын
Akword
@ZelmaNortier
@ZelmaNortier 6 ай бұрын
Awkward 😂😂😂
@angeliquerossouw5277
@angeliquerossouw5277 6 ай бұрын
awkward
@despereauxxx
@despereauxxx 6 ай бұрын
Awkward 😮😅
@jameswright9513
@jameswright9513 6 ай бұрын
Jy is ń regte spring haas.🙈🙈🤡🤡
@jenettejansenvrensburg6365
@jenettejansenvrensburg6365 6 ай бұрын
Awkward😅
@chanellegouws2078
@chanellegouws2078 6 ай бұрын
Brendan is regtig baie in homself in ne? Dis die tipe man wat jy ver ver pofadder ver v weg bly. In elk geval als is vir show, dis nie hoe jy n maat kry nie. Sies vir jou ook Joe.....nee man
@williedebeer1116
@williedebeer1116 6 ай бұрын
Brendan lyk soos n Aussie
@NerinaRSA
@NerinaRSA 6 ай бұрын
Hy lyk ongelukkig
@verchip8
@verchip8 6 ай бұрын
😂😂 Hoekom dink ek julle kort gesprekkie is skreeusnaaks 🤭 Seker omdat Brendan alles behalwe gelukkig lyk.
@octoberbaby1422
@octoberbaby1422 6 ай бұрын
Awkward
@rudolphvanniekerk1051
@rudolphvanniekerk1051 6 ай бұрын
Akward
@gizelagoosen2669
@gizelagoosen2669 6 ай бұрын
Awkward 😂
@maritzaswanepoel6184
@maritzaswanepoel6184 6 ай бұрын
Awkward
@lezelleraath6025
@lezelleraath6025 6 ай бұрын
Awkward 😂
Wie’s Nog Saam👀 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E15
19:24
lisametdierooihare
Рет қаралды 13 М.
Hy kies vir…… | Op My Eish Recap S3 E13
14:00
lisametdierooihare
Рет қаралды 38 М.
Will A Basketball Boat Hold My Weight?
00:30
MrBeast
Рет қаралды 121 МЛН
Elza love to eat chiken🍗⚡ #dog #pets
00:17
ElzaDog
Рет қаралды 11 МЛН
Хасанның өзі эфирге шықты! “Қылмыстық топқа қатысым жоқ” дейді. Талғарда не болды? Халық сене ме?
09:25
Демократиялы Қазақстан / Демократический Казахстан
Рет қаралды 355 М.
ЗНАЛИ? ТОЛЬКО ОАЭ 🤫
00:13
Сам себе сушист
Рет қаралды 3,4 МЛН
Groepies & Drama 👀  | Op My Eish Recap S3 E2
10:30
lisametdierooihare
Рет қаралды 36 М.
PlaasDRAMA Part 2 | Plaasjapie Recap S2 E2
10:40
lisametdierooihare
Рет қаралды 10 М.
Brendan en Jo Tyd - Op My Eish | S3 | Episode 9 | kykNET
2:25
20 Celebrity Plastic Surgery Disasters
30:13
The Ultimate Discovery
Рет қаралды 10 МЛН
Waar is Karen?!😳 Reünie Part 1 | RHOWL Recap E13
17:01
lisametdierooihare
Рет қаралды 13 М.
Nog 'n Dosis Boer Soek 'n Vrou en Op My Eish Drama
1:34
Janika Richards
Рет қаралды 579
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Brendan is LUS🤠 | Op My Eish Recap S3 E5
10:48
lisametdierooihare
Рет қаралды 48 М.
Will A Basketball Boat Hold My Weight?
00:30
MrBeast
Рет қаралды 121 МЛН