Рет қаралды 37
Openbaring - Deel 4 - deur Ignatius le Roux
9 Ek, Johannes, julle broer en deelgenoot in die verdrukking en in die koninkryk en lydsaamheid van Jesus Christus, was op die eiland wat Patmos genoem word, ter wille van die woord van God en om die getuienis van Jesus Christus.
10 Ek was in die gees op die dag van die Here, en ek het agter my ’n groot stem gehoor, soos van ’n basuin,
11 wat sê: “Ek is die Alfa en die Oméga, die eerste en die laaste, en skryf wat jy sien in ’n boek en stuur dit na die sewe kerke wat in Asië is: na Éfese en Smirna en Pérgamus en Thiatíre en Sardis en Filadelfía en Laodicéa.”
Hierdie DVD is vervaardig deur Kerugma Produksies, ‘n geloofsonderneming wat daarna streef om die evangelie van Jesus Christus deur middel van hoë gehalte media produkte te versprei. Vir meer inligting besoek gerus www.kerugma.org