Oppie Plaas - Wat nou? Namibia 2024 The Farm 2

  Рет қаралды 24,072

Reispret Travel Fun

Reispret Travel Fun

Күн бұрын

Пікірлер: 94
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
Awesome ! Dankie vir die saam ry geleentheid 🙏🕊🙏
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@ziskabrits618 dis altyd lekker om van julle te hoor! Ek is bly as julle dit geniet. Dis vir my werklik n voorreg om die videos te kan deel. Dit gee my skoon n traan in die oog. 😁
@stephandeswardt5802
@stephandeswardt5802 4 ай бұрын
Wat n oulike program!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@stephandeswardt5802 dankie vir die ondersteuning!
@sherd2239
@sherd2239 4 ай бұрын
Awesome video I lived in windhoek for 5 years and lived mostly on touring nambia what a beautiful beautiful country...thank you for the video ❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
It is a pleasure doing these videos. Namibia is my country of birth and I will always be a Suidwester. Thank you very much for your support and for watching.
@rosadekoe9135
@rosadekoe9135 2 ай бұрын
Geniet die program ek wens ek was daar dis heerlik❤❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 2 ай бұрын
@@rosadekoe9135 Pragtige wêreld ja. Dankie!
@pietmuskiet5586
@pietmuskiet5586 4 ай бұрын
Ek het in 1962 in Tsumeb skool gegaan. Std. 2. Geniet jou saamry geleentheid!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@pietmuskiet5586 baie dankie! Lyk my hier is baie oud Suidwesters.
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
Ek is in Tsumeb gebore...die lied eas ek by Oshikoto hoerskool 1986 geleer..ek was in die skoolkoor en standerd 10...ou fae kom terug.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@RebekkaShivute dis n pragtige lied met baie herrinneringe. Ons moet die jongmense respek leer vir die vorige generasie en wat hulle gebou het.
@leonmaritz2598
@leonmaritz2598 4 ай бұрын
Ek wens julle kon my gemoed ervaar terwyl ek die video's van Namibia kyk, man, dis nie so lekker nie, my hart trek n punt terug Windhoek toe...Dankie vir die mooi video's Reispret...
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Ek verstaan. Ek kom self van daardie wêreld af. Baie dankie vir die mooi woorde. Sal graag eendag wil ontmoet!
@AmourNell
@AmourNell 4 ай бұрын
My geboorte land!❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@AmourNell Pragtige wêreld!
@Meatmasterworld
@Meatmasterworld 3 ай бұрын
Was n lekker video en plaas lewe bly lekker!!! baie hard, maar baie lekker!
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
Dankie! Ja dis werklik n voorreg wat min mense besef. Dankie vir jou ondersteuning.
@lydiaplaatjies2469
@lydiaplaatjies2469 4 ай бұрын
Ja geboorte land gebore in Keetmanshoop area.So much better now mis die land❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@lydiaplaatjies2469 pragtige wêreld daardie, maar droog nou.
@sakkievanzyl2983
@sakkievanzyl2983 4 ай бұрын
Dis die mooiste geluide daai stilte
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Ja beslis. Wanneer jy dit eers self ervaar het, verstaan jy beter. Dit is moeilik om dit vir iemand te verduidelik.
@LaetitiaLambrechts
@LaetitiaLambrechts 4 ай бұрын
Awesome julle is bevoorreg,om al die mooi te beleef,eendag as ek groot is wil ek ook Namibia besoek,😂😂 mooi daggie vir julle..❤❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@LaetitiaLambrechts dankie! Ja, dit is n voorreg. Kyk maar solank totdat jy self kans kry. Geniet dit!
@johannengelbrecht4664
@johannengelbrecht4664 4 ай бұрын
Ai die Suidwes lied het my hartsnare geroer. Skool gegaan in Orban laerskool en Jan Mohr. Verlang na die mooi land van my jong jare.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Ek is baie lief vir die Suidweslied. Dit is vir my so kenmerkend van die land en sy mense. Dis so lekker om van so baie Suidwesters te hoor!
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
So mooi...ek was ook geleer hier in Tsumeb by Oshikoto hoerskool...deur ene Duitse onderwyser Seefeldt...ag ou dae kom terug ❤🎉🎉
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@RebekkaShivute een van dae sing ons Wiederschau.
@RabbiShalom-b3v
@RabbiShalom-b3v 4 ай бұрын
Worsie Visser sing v ons biki ai swa liedjies❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@RabbiShalom-b3v ja. Ons moet.
@gerriedoll154
@gerriedoll154 3 ай бұрын
Dis so lekker om Namibia op you tube te kan sien.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@gerriedoll154 Dankie. Dis vir my ook lekker.
@MARLENEMOUTON-uw4is
@MARLENEMOUTON-uw4is 4 ай бұрын
Dankie dat ek ook Namibië kon besoek en hulle plaaslewe deur jou oë kon sien....die omgewing in die veld is besonders en ook mooi. Wens net daai mooi stem wou die Suidwes-lied uit volle bors sing.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@MARLENEMOUTON-uw4is dit is so lekker om dit met jou te kan deel! Dalk sing ons binnekort weer iets anders. 😁
@kumbazunguatjiti6197
@kumbazunguatjiti6197 3 ай бұрын
This is great
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
A real pleasure. Thank you.
@thysbotes9491
@thysbotes9491 4 ай бұрын
Ek was 13 jaar deel van SWAGM gedurende die 80's en het 1972 by my oom op sy plaas in Gobabis gekuier. Baie lief vir daardie mooi wereld.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Dankie. Ek was self deur al die jare nog nooit op die dorp Gobabis nie. Dit is een van die plekke wat ek wil besoek. Dankie!
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
​@@reisprettravelfuncattle town🎉
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@RebekkaShivute at some stage I would like to visit all the towns in Namibia and do a video on each one.
@marienel1553
@marienel1553 4 ай бұрын
Die mooiste mooiste land...so bevoorreg om hier te kan bly ❤😊
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@marienel1553 ja. Dit is die mooiste land in die hele wêreld!
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 4 ай бұрын
Mooi video. As kind het ek baie na Heino geluister wst die Suidwes lied so mooi sing. Jou weergawe ook nie sleg nie...😊
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@anna-mariedupreez542 Dankie. Ek is ook baie lief vir Heino. Puik musiek!
@neelsvermaak9640
@neelsvermaak9640 4 ай бұрын
Dankie ❤ Het in Suid Wes groot geword in Mariental en toe in Karasburg tot ouderdom 7. Was in 19 81/82 in die Weermag in die operasionele area. Ek is jare later terug Namibië toe en het in Windhoek, Tsumeb, Oshakati, en Luderitz gewerk. Ek het in 1990 terug gekom RSA toe. Wat n wonderlike Voorreg was dit nie gewees nie. Van 1991 af vir 6 jaar elke jaar gaan visvang in Walvisbaai en Swakopmund. Het nog baie vriende daar Groette
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@neelsvermaak9640 baie dankie! Dis lekker om van jou te hoor. Met al die Suidwesters hier voel dit soos ou vriende.
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 4 ай бұрын
Dankie vir die pragtige video. Pragtig vir die oë, maar ook pragtig vir die hart ❤ Hoe is die regering daar se gesindheid teenoor die boere?
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@marlenegreyling8620 dis moeilik om te sê. In die openbaar sal hulle mos nie hulle ware gevoelens wys nie. Ek dink dit is maar soos in SA. Almal gaan basies aan asof daar nie n regering is nie.
@popjansen5390
@popjansen5390 4 ай бұрын
AG...HALELUJA DAT HIERDIE PROGRAM IN AFRIKAANS IS ❤❤❤❤❤❤ DANKIE ❤ TROTS OP JULLE ❤
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@popjansen5390 wonderlik! Dankie
@shanehoward4872
@shanehoward4872 3 ай бұрын
Dankie die beste kyk dit graag
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@shanehoward4872 Baie dankie! Hopelik binnekort nog iets te sien.
@henniemoggee8176
@henniemoggee8176 3 ай бұрын
Dit herinner my aan my grens diens.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
Dit is vir baie mense n riem onder die hart. Ek is so bly dat jy die video kon geniet en iets daaruit kon kry. Dankie!
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
Hi...waar kry ek daardie lied..sudwes lied...was geleer by die skool in Tsumeb...het so goed gevoel en verraas gevoel toe ek dit hoor...❤❤🎉🎉
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Ek dink daar is weergawes op KZbin. Ek het daardie deel sommer uit my kop uit gesing. Miskien kan ons n vol weergawe van die liedjie met ons orkes doen as ons n kansie kry.
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
@@reisprettravelfun dankie...sal ook probeer by wyands hier in Tsumeb .
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
Wow maar jy sing mooi 😂 Waar is jy op die plaas ?
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@ziskabrits618 Baie dankie! Ek sal vir julle nog n bietjie sing op van die videos as julle wil. Ek kan ongelukkig nie sê waar die plaas is nie. Dis my broer se plaas.
@elizevermaak3999
@elizevermaak3999 4 ай бұрын
My groot word jare…..Capricorn plaas noord van ….. Otjiwarongo…..Sal altyd binne my hart bly
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Dis mooi wêreld daardie! Dankie vir die kyk.
@merwekitshoff9300
@merwekitshoff9300 4 ай бұрын
My 2de dogter en haar man is in Windhoek waar sy 19 voertuie het wat volledig toegerus is wat sy verhuur . Drive Namibia is haar besigheid . Ons is baie lief vir daardie mooi land . Het dy besondere skoonheid .
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@merwekitshoff9300 dis fantasties! Baie dankie.
@ReinholdKNehale
@ReinholdKNehale 3 ай бұрын
You have very nice type of breed or Nguni.. Are you not selling some
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@ReinholdKNehale They are not mine. Yes they are beautful. Thank you.
@andrebredenhan
@andrebredenhan 4 ай бұрын
Die mooiste land. Ek is 1967 in Windhoek gebore maar bly nou in Gauteng. Ek het as kind sulke herinneringe soos wat ek sien in jou videos. As ek so kyk na jou videos kry ek baie heimwee.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@andrebredenhan Suidwes is altyd pragtig. Ek het gehoop om n paar mense huis toe te laat verlang. Ek is self in Otjiwarongo gebore. Dankie vir die kyk. Daar kom binnekort nog!
@RebekkaShivute
@RebekkaShivute 4 ай бұрын
@@andrebredenhan hi...ek is in 1967 in Tsumeb gebore...die Here moet nog meer vir ons spaar vir 60...net drie jare is oor...mooi bly.
@japkoekemoer1878
@japkoekemoer1878 4 ай бұрын
Ek bly daar en Loof my Liewe Jesus vir die mooiste land ❤ Werk oorsee en elke drie maande om tevlieg en te kom land gee my trane ❤️❤️🙏🙏
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
@@japkoekemoer1878 sowaar. Ek is oud Suidwester, woon in SA en ek verstaan presies wat jy bedoel.
@sherd2239
@sherd2239 4 ай бұрын
Ek soek kudu biltong dus die beste biltong oooit
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Koedoebiltong is lieflik lekker en die beste kry jy daar in Suidwes.
@lucyjohr8154
@lucyjohr8154 3 ай бұрын
My land gebore in Rehoboth Dai lief gleer op skool
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@lucyjohr8154 Dankie!
@fabianusmartinkhaiseb5834
@fabianusmartinkhaiseb5834 4 ай бұрын
Ek moet se, plaas lewe is altyd maar net lekker. Vars lug, gesonde omgewing, skoon natuur met lekker plaas kos. Aai tog.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
En die mense maak dit so lekker. Gesindheid is net anders as in die stad. Dankie vir die kyk!
@fabianusmartinkhaiseb5834
@fabianusmartinkhaiseb5834 4 ай бұрын
@@reisprettravelfun Dus 'n plesier...👍
@giepiestrydom5942
@giepiestrydom5942 4 ай бұрын
Dit is nou pragtig die ware jakob
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Dis hy daai! Dankie!
@shanehoward4872
@shanehoward4872 3 ай бұрын
21:10
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
Beautiful!
@ricardoaugusto9925
@ricardoaugusto9925 3 ай бұрын
I would like to know the breed of these sheep please. Are these Meatmasters?
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@ricardoaugusto9925 These are Meatmasters mixed with I think two other breeds. They are bred to survive better in Namibia. There is a little bit of Damara in also, but mostly Meatmaster.
@ricardoaugusto9925
@ricardoaugusto9925 3 ай бұрын
@@reisprettravelfun thank you. I am from Brazil, but my father was born in Angola and he is starting a farming operation there and I will join him. He has mentioned Meatmasters and said they would do well in Angola, since they thrive in the harsh environment of Namibia. Thank you for the attention.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@ricardoaugusto9925 My pleasure. Maybe I meet you in Angola some day. 😁
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 4 ай бұрын
Kom die reen jy moet skep , baie skep,
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Veral as dit so droog is. Van die dele het baie lank laas reën gehad.
@MONTGOMMERYYORK-n8t
@MONTGOMMERYYORK-n8t 3 ай бұрын
AFRIKAANS IS GONE ...OVER ENGLISH.!. THAT FAR...PLAAS(PLASSE)FARMS IS DIE LEKKERSTE...BUT WHEN ENGLISH SEE IT....THINK PAST...PEACE ON AFRIKAANS...ALWAYS..IS WAS AND ARE.!.✌🌅✨🌙🌍MYORK🗽✌
@UweMäder-w1r
@UweMäder-w1r 4 ай бұрын
Ich mache gerne partnerschaftliche Geschäfte mit den Bürgern von Namibia, alles ist Korrekt und wir sind alle Zufrieden mit dem Ergebnis.
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 4 ай бұрын
Prima! Du bist ein tolles freund.
@AbenerSomseb-if5cb
@AbenerSomseb-if5cb 3 ай бұрын
Ou boer
@reisprettravelfun
@reisprettravelfun 3 ай бұрын
@@AbenerSomseb-if5cb Ek is n trotse boer.
What to eat in Windhoek Namibia 2024
21:42
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 48 М.
Kyk so plaas! Namibia 2024 The Farm 1
23:16
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 28 М.
She wanted to set me up #shorts by Tsuriki Show
0:56
Tsuriki Show
Рет қаралды 8 МЛН
UFC 287 : Перейра VS Адесанья 2
6:02
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 486 М.
SLIDE #shortssprintbrasil
0:31
Natan por Aí
Рет қаралды 49 МЛН
Wednesday VS Enid: Who is The Best Mommy? #shorts
0:14
Troom Oki Toki
Рет қаралды 50 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 629 М.
Ep1 "The Journey"  The start to one incredible adventure, Botswana!
19:01
Adventures With Jane and Tarzan..
Рет қаралды 1,9 М.
Henties Bay Fireworks Nam25
27:04
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 918
Living in the Namib Desert (Topnaar People) Documentary
27:57
Oliver Halsey
Рет қаралды 182 М.
Kwêla - HAH - Wouter Basson
23:23
kykNET Argief
Рет қаралды 73 М.
Inside Africa's Food Forest Mega-Project
14:11
Andrew Millison
Рет қаралды 3,4 МЛН
Eat in Swakopmund Namibia 2024
17:15
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 13 М.
She wanted to set me up #shorts by Tsuriki Show
0:56
Tsuriki Show
Рет қаралды 8 МЛН