Vra jou Vraag - Episode 3 ┊Wie mag in Orania bly? / Who is allowed to live in Orania?

  Рет қаралды 1,481

Orania Beweging

Orania Beweging

Күн бұрын

Пікірлер: 25
@thomasbisschoff7136
@thomasbisschoff7136 9 күн бұрын
From England - respect and wish you a great future. The Afrikaners deserve a bright future!
@stevenwonnacott3669
@stevenwonnacott3669 9 күн бұрын
From America...much respect and admiration for Orania and it's citizens...may you continue to grow and prosper...cheers and God Bless!
@antonhuman8446
@antonhuman8446 10 күн бұрын
Anderstalige onderskrifte. PUIK! Dankie. Dit was al sovele male versoek. Dit bring 'n totaal verskillende, en persoonlike inligtingsoordrag-orde mee.
@nikitatokalon1362
@nikitatokalon1362 9 күн бұрын
Wow. Dit Klink wonderlik. My gesin is ongelukkig Engels. Maar Ek hoop julle groeie goed elke Jaar.
@TillieCoetzee
@TillieCoetzee 10 күн бұрын
Gaan kyk self hoe lyk Orania en wat gebeur daar dan begeer jy al hoe meer om daar te bly.
@Su_yt
@Su_yt 10 күн бұрын
Great Movement!
@elsabieackerman6708
@elsabieackerman6708 10 күн бұрын
Baie dankie, ek waardeer dat julle op my vraag gereageer het.
@revampmyself6669
@revampmyself6669 10 күн бұрын
Ek het my vraag gestuur, ek wonder of dit beantwoord sal word. Ek twyfel, want dis ñ moeilike vraag. In plaas van om dieselfde vrae heeltyd te beantwoord, dit raak heelwat verveeld. My vraag het te doen met hoe die regering bedreigings maak en hoe julle voorberei daarvoor, dis net ñ kwessievan tyd. Sterkte
@rpc1605
@rpc1605 10 күн бұрын
Die agtergrond musiek is steurend, andersins 'n goeie video.
@ansiebam2967
@ansiebam2967 4 күн бұрын
Ag asseblief. Daar móét oor iets gekla word. Sit klank af en lees engelse onderskrifte. Vir my persoonlik kalmerende musiek
@antonhuman8446
@antonhuman8446 10 күн бұрын
Behalwe dat die agtergrond musiek se volume vele male te hard is. Wat 'n in 'n wêreld tendens, elders, 'n 100 maal erger is. Is dit tog paslik. Dit het my stem. Maar nie steurend luid nie.
@afriquelesud
@afriquelesud 8 күн бұрын
Ons kan nie die skakels op ons TV's sien nie. Die musiek pla regtig.
@drtrudiebartholomewtransli4119
@drtrudiebartholomewtransli4119 9 күн бұрын
Goeie video, maar musiek bots met die rustige afrikaanse konsep van Orania. Dit is regtig nie mooi en steurend. Jou stem is mooi genoeg sonder dit. Die ritme bots daarmee en met n mens se hartklop. Jazz is nou nie eintlik afrikaanse kultuur nie
@3orMoreChars
@3orMoreChars 10 күн бұрын
Gawe video maar musiek is steurend.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 10 күн бұрын
Calvinisme is 'n eng dwaalleer. Eerder PROTESTANTISME, in teenstelling met Rooms-Katolisisme en Oosters-Ortodoksie.
@bloembloem7820
@bloembloem7820 9 күн бұрын
Dis dieselfde ding.. klein verskil.
@HannoVisagie
@HannoVisagie 9 күн бұрын
@@bloembloem7820 , jy sit die pot sleg mis. Gaan doen jou huiswerk ordentlik.
@jacksmit3145
@jacksmit3145 8 күн бұрын
Lees my plasing hoër op. Ek gee n antwoord met n "twist".
@bloembloem7820
@bloembloem7820 8 күн бұрын
@@HannoVisagie OK verduidelik waarvan protestante vandaan kom?
@andriesviljoen4309
@andriesviljoen4309 9 күн бұрын
Wat is die vereistes om in Orania te bly?..... ñ Stywe bankbalans🫵🏻
@HannoVisagie
@HannoVisagie 9 күн бұрын
Orania is 'n privaat aandeelblok verblyfsonderneming, nie 'n plakkerskamp nie. Hulle deel nie in die regering se belastinginvorderings om vryelik welsynsorg te voorsien nie.
@deedeysel7502
@deedeysel7502 8 күн бұрын
Ek is baie lief vir Orania en alles wat julle daar vermag en ook geweldig trots op julle ❤
@user-ms9xw9br7s
@user-ms9xw9br7s 8 күн бұрын
In Orania bly daar baie armer mense ook
ORANIA: stadsplein, 600-bed koshuise, en honderde nuwe erwe
25:16
Orania Beweging
Рет қаралды 2,7 М.
Vra jou Vraag - Episode 2
7:33
Orania Beweging
Рет қаралды 1 М.
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 43 МЛН
Секрет фокусника! #shorts
00:15
Роман Magic
Рет қаралды 99 МЛН
大家都拉出了什么#小丑 #shorts
00:35
好人小丑
Рет қаралды 90 МЛН
Waarom Andries Knevel denkt dat refo's de toekomst van de kerk zijn
54:49
Nederlands Dagblad
Рет қаралды 20 М.
Wat doen die Orania Beweging?┊Orania Beweging op Radio Orania
17:02
Orania Beweging
Рет қаралды 1 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 36 М.
„Moet je in Bárneveld evangeliseren?” | Chris op de Post #9 | RD
20:31
Reformatorisch Dagblad
Рет қаралды 14 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Dagbreek: Van Nature - Hardlywigheid
3:03
kyknettv
Рет қаралды 22 М.
Cliffhanger & Frustrasie 🙈 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E8
17:40
lisametdierooihare
Рет қаралды 19 М.
Opleiding in Orania: die pad na 1000 studente
29:19
Orania Beweging
Рет қаралды 9 М.
Orania se eerste stadsplein met twee drieverdieping geboue bekendgestel
4:13
Stop the Bela Bill!
17:16
Ernst Roets
Рет қаралды 27 М.
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 43 МЛН