Baaie dankie broer fir al die seenrijke boodskappe wat jij gedeel het. Mag Die Heere jou licht gee op die nuwe pad wat Hij jou gaan saamneem. Laat Hij jou omring en vul met Sy Liefde en Vrede en wijs die Nieuwe beginsels. Ek sien uit na waar HY ons gaan bring. Shalom to u all Patmos ! from The Netherlands 🇳🇱
@johancarstens69642 жыл бұрын
Groete Shalom en Vrede... Dankie!
@erikaaling29912 жыл бұрын
Ja en Amen 🔥 mag Gees jou hart en visie vernuwe en verkwik, jou hele wese in Jesus se vurige Liefde herdoop om God nader en meer intiem te ontdek. Jou leringe is kosbaar en die perspektief wat Jesus deur jou gee is raak. Rus, maar moenie rus nie 🙃 wees bemagtig! Sien uit na die nuut 🌱🌿🌳