JY EN DIE ENGELE RONDOM JOU

  Рет қаралды 8,212

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Пікірлер: 9
@Landie0928
@Landie0928 2 ай бұрын
Ek beleef die wonderlikste ervaring die HERE het my Mamma Engel vir my gestuur dankie My KONING JESUS 💕🙌🙌
@anne-marigavin1740
@anne-marigavin1740 2 жыл бұрын
Twee geleenthede in my lewe wat ek in gevaarlike situasies was, het ek uitgeroep, Vader NOU het ek n Engel nodig, en hulle was vir my gestuur. Ons Abba Vader sal ons nooit ooit in die steek laat. Hallelujah.🙇‍♀️🛐🙌👑
@sarahmeiring2476
@sarahmeiring2476 4 ай бұрын
Amen en amen 🙏🏻 ❤
@SarieDuToit
@SarieDuToit 4 күн бұрын
Amen.❤
@SarieDuToit
@SarieDuToit 5 ай бұрын
HalleluJAH Amen.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 жыл бұрын
Nadat my man in 1996 oorlede is, kon ek nie slaap nie. Het gestaan en stryk in ons kamer, so 3 uur die oggend. Al die kamers was gesluit. Die volgende oomblik het iemand in kamerdeur verskyn. Sy hare en kleed was geel. Het my yskoud geskrik. Hyt nie vlerke gehad nie. Uitdrukking op sy gesig was" as sy my nou net nie sien nie". Hyt deur die gesluite deur verdwyn van die kamer wat in gang geïendig het. Ekt onderskei dat die Here my wou troos om te sê dat Hy van my weet. Hoe wonderbaar is die Here nie!! Hy sê dat Hy die Man van die weduwee is. Ekt verskeie ervarings gehad vandat ek weduwee is. Ek kry maklik koud. Het een nag so koud gekry. Het na die Here geroep en gesê: Here! Dis winter en dis winter in my lewe! Ek kry so koud! Die volgende oomblik het ek van my voete af begin warm word. So asof iemand n warm kombers oor my getrek het. Ekt net besef dat God werklik n werklikheid is, dat Hy bestaan en elkeen se lewe oop en bloot voor Sy Heilige Oë is. Sterkstaan mense!! Gaan in Sy rus in! Hy is by Sy kinders...altyd!! Baie dankie!! 😃😃😃
@AntonRautenbach
@AntonRautenbach 7 ай бұрын
Die goed wat jy rook is sleg vir jou
@martivandermerwe2593
@martivandermerwe2593 Жыл бұрын
Vraag: was Lusifer nie 'n gerub nie?
@deondeklerk5012
@deondeklerk5012 3 жыл бұрын
God, Jesus die Heilige gees is Een godheid. Daar bestaan nie iets soos 'n drie-eenheid nie. God en Vader en Heilige Gees is titels en beskrywings van Hom. Sy naam is Jesus vanaf die uittog in Egipte, die Kruiseging, en by Bloedrivier, steeds dieselfde EEN God en Sy naam is steeds Jesus. Daarom was die opdrag aan Maria gegee. "Jy mag Hom slegs Jesus noem. Jesus is 'n suiwer Paleo hebrew woord wat afgelei is van dit wat aan Moses gesê was "EH JEH ASHER EH JEH. Hy sê EK IS JEH. SHUS beteken Verlos. Hy is God Verlosser dus JEHSHUS. Die letter H in Hebrew het 'n sahte klank en daarom val dit weg in ons taal en is dit JESUS. Openbaring 16 vers13 en 14 verklaar die drie- eenheids gogeryk. Die vals profete se drie onreine geeste. Stop dit onmiddelik. JESUS is slegs een God.
Duiwelbesetenheid en die Uitdrywing
17:14
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Hoe engele en demone ons lewe kan raak - Met Amanda
19:20
Patmosstudio
Рет қаралды 23 М.
Правильный подход к детям
00:18
Beatrise
Рет қаралды 11 МЛН
My scorpion was taken away from me 😢
00:55
TyphoonFast 5
Рет қаралды 2,7 МЛН
JESUS EN DIE RYK MAN Dr Johan Carstens
17:46
Patmosstudio
Рет қаралды 1,1 М.
Die leun van satan
18:13
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
OU PAAIE GAAN NIE NUWE DEURE OOPMAAK NIE. Dr Johan Carstens
17:28
Patmosstudio
Рет қаралды 1,7 М.
Huis van gruwels
23:00
Die Getuienis
Рет қаралды 81 М.
So verrinneweer misdadige landdroste SA regbank
35:27
NUUSPOD
Рет қаралды 12 М.
SAAM IN DIE SMELTKROES VAN GODSDIENSTE | Dr Johan Carstens
26:32
Patmosstudio
Рет қаралды 1,5 М.
My pa offer my aan satan | Met Amanda
16:15
Patmosstudio
Рет қаралды 36 М.
Hoekom word jy siek
11:47
Patmosstudio
Рет қаралды 12 М.