OUMA SARIE | Vlog 1 Spicy Noodles Challenge

  Рет қаралды 366,562

Ouma Sarie

Ouma Sarie

Күн бұрын

Die Original Karoo Diva vat die lang verwagte 3× Spicy Noodle challenge aan om te wys dat sy weet "Waar brand dit"😅🤣
SUBSCRIBE | LIKE | SHARE

Пікірлер: 288
@roneljantjies2574
@roneljantjies2574 Жыл бұрын
Lmklaar 🤣🤣🤣🤣 oooh ouma nog nooit ek kan my lag ni hou ni. Die keel is on 🔥 🔥🔥🔥🔥
@eltonjacobs7677
@eltonjacobs7677 Жыл бұрын
The part where ouma sarie looked at the milk man😂😂🥛🥛
@antoinettemaarman
@antoinettemaarman Жыл бұрын
😂😂😂😂I😂😂😂
@gabriellelevendal1543
@gabriellelevendal1543 6 ай бұрын
frr, lol
@veranayjames4328
@veranayjames4328 4 ай бұрын
Mnhmjhggfyxscnjhggyyihggghhhjkkkjjkkkkkkkkkkkkiiibbbgfbh65431qaszcgkgtihtuiiiuiyyyyyuuuuuuuuuuuuuuuuuuuu ​@@antoinettemaarman
@frediriekabrown4940
@frediriekabrown4940 Жыл бұрын
Ek breek my jirre die melk is gesond vir onse tanne ja ouma🤣🤣🤣🤣🤣
@ElgeishaMeyers-dj2yu
@ElgeishaMeyers-dj2yu 4 ай бұрын
😂😂 lmbmm 😂😂 jirra ouma Sarie is on fire 🥵🥵🔥🔥sy drink die melk vir gesonde tande sy is vuur warm
@shandremeyer6647
@shandremeyer6647 Жыл бұрын
Ouma, moenie jou weer so laat vang met 'n slap riem met die challenges nie. Van hulle maak mens vreeslik emotional en laat jou huil🤣🤣🤣
@neyasimmers6402
@neyasimmers6402 Жыл бұрын
😜😂
@hadjira
@hadjira Жыл бұрын
Hahahaaa, yene. Ek lag my stukkend. ISSIE sterkie ja. Lekker video ouma
@christenj9793
@christenj9793 Жыл бұрын
Ouma wen los hande die challenge 🤣🤣 Beste video op KZbin
@robinadewaal5037
@robinadewaal5037 Жыл бұрын
Ouma Sarie!! Liegbek!!😂😂😂😂😂
@gladysjohnson8442
@gladysjohnson8442 Жыл бұрын
😅oe brand neus loop. Verkoue ouma.het haar vas gellp maar die beste is.die glas melk vir gesonde tande❤
@rosadekoe9135
@rosadekoe9135 4 ай бұрын
Ouma Sarie Ouma Sarie gesonde leuns dis lekker ouma gee vir spyker ook sonder melk
@user-wc9rk2kd6x
@user-wc9rk2kd6x Жыл бұрын
Wow great..dussie sterk nie net gesondheid...😂you the best Ouma Sarie
@faithyoutuber1378
@faithyoutuber1378 Жыл бұрын
Ouma jyt my dag gemaak. Lekker lag ek nou...😂😂😂
@gregbaker2646
@gregbaker2646 Жыл бұрын
🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂 Hol is aan die brand 😅😂😅😂
@stantonpietersen7046
@stantonpietersen7046 Жыл бұрын
When is seasons 2 coming
@user-di5et8sh1m
@user-di5et8sh1m Жыл бұрын
😂😂mmm leka spicy🤣
@user-tj8yj2rd5m
@user-tj8yj2rd5m Жыл бұрын
😅😂 ooooh bless me ou lord ouma sarie is aan di brand nu is di melk kama vir di tande oh nee 😂😅😂😂😂😂😂nu het x alles gehoor di rook drai uit ouma sarie 😂
@carmenmiles9226
@carmenmiles9226 Жыл бұрын
Dit brand d Hell 🔥🔥🔥uit ju Ouma 😜😜😜😜🤦🏻‍♀️🤦🏻‍♀️
@thutokopele8835
@thutokopele8835 Жыл бұрын
You were never ready 🤣😂🤣😂🤣😂😅 ai Here Ouma.... d8 gemaak
@charlenelefleur-bernardo8877
@charlenelefleur-bernardo8877 Жыл бұрын
😂😂😂😂Ouma Sarie se mond praar lekkeer😂😂😂😂
@sonjatait4089
@sonjatait4089 Жыл бұрын
Hahahaaaa!!!!!! Lekkerrrr!!! 🔥 Dit kom van ‘brag!!’ 👍😀😀
@claudineriddles3893
@claudineriddles3893 Жыл бұрын
Mmmm vi wat gan Jule aan,mmm what's not strong for you,will make you stronger🤣🤣🤣🤣🤣
@LancelotHill
@LancelotHill Жыл бұрын
🤣🤣🤭 Bless me o Looooord
@rhodahendricks6525
@rhodahendricks6525 23 күн бұрын
Die was die beste ouma Sarie. 😂😂😂😂😂😂😂Ek weet hoe sterk is daai noodles😂😂😂😂. My oë traan en my maagspiere het styf getrek van die lag. 😂😂😂😂😂 Sorrie ouma😂😂😂
@nolythandokheswa7848
@nolythandokheswa7848 Жыл бұрын
🤣🤣🤣🤣ouma series se dan dit brand nie ma ouma kan Dani ers stil sit nie😂😂😂😂😂
@amyamgbasson7125
@amyamgbasson7125 Жыл бұрын
Jirre ouma jys die beste lmimm 😂😂😂😂😂my maag 🤣🤣🤣
@felicitybeukes3162
@felicitybeukes3162 Жыл бұрын
🤣🤣🤣🤣my maag is seer gelag ouma Sarie is tops
@Tjaywindvogel
@Tjaywindvogel 3 ай бұрын
nee ouma sarie jy lieg dit is sterk 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@richendamapoe1653
@richendamapoe1653 Жыл бұрын
😂 😂 😂 😂 😂 Lmklaaa jirri lekka lag ek.... Melk ve gesonde tande
@shaloniquechristal-pearl
@shaloniquechristal-pearl Жыл бұрын
Ouma sarie jou hol het leka gebrand nuh😂😂😂😂😂
@gladysjohnson8442
@gladysjohnson8442 Жыл бұрын
😂😂😂My keel is seer ek het verkoue die melk word hartseer dop gehou😅😅😅
@yolandareadien328
@yolandareadien328 Жыл бұрын
Ouma 🌶️🥵🥵 oeeee jirre my mag is seer 🤣🤣🤣🤣🤣 jy is kwai ouma 🤗🤗🤗
@hannesvanderhoven
@hannesvanderhoven Жыл бұрын
Waar kan ek van dai noodles kry
@user-uo3te9dn5w
@user-uo3te9dn5w Жыл бұрын
Stadig ouma 😂
@merciamicah2919
@merciamicah2919 Жыл бұрын
"Dit brand 'ie ... hhhhhooooooooo" 😅😅😅😅😅😅😅
@virginiacupidohassen8404
@virginiacupidohassen8404 Жыл бұрын
😅😅😅😅en trane loop ....gesond vir tanne
@elaam8811
@elaam8811 Жыл бұрын
Ouma sé dit brand nie ma hoe lyk dit Dan vir my ouma begin bietjie warm kry Jong gesig shine Dan nou
@albertkleinsmith4470
@albertkleinsmith4470 Жыл бұрын
Drink di melk lol jy hou dit dop
@selogelokodisang7844
@selogelokodisang7844 Жыл бұрын
😂😂
@carmenhendricks2505
@carmenhendricks2505 Жыл бұрын
Uh8h9h9houih9uih
@KrishnaArumugum
@KrishnaArumugum 7 ай бұрын
😂
@tanyamahuma9355
@tanyamahuma9355 Жыл бұрын
😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣 ooohhh my maag is seer gelag
@user-gv4gi2ee8r
@user-gv4gi2ee8r 5 ай бұрын
Sarie key warm .....hy sing glad van warmte
@elzoniapietersen8448
@elzoniapietersen8448 Жыл бұрын
Hou Leka het ek nou gelag my mag is ser nou 😂😂😂😂😂
@allisonjordaan4919
@allisonjordaan4919 10 ай бұрын
Ouma se mond is aan die vlam maar sy hou haar sterk gesig.😂😂😂
@user-ym6bt4fc3o
@user-ym6bt4fc3o Жыл бұрын
Ouma Sarie my is funny 🤣🤣🤣
@CIProjectsTrading
@CIProjectsTrading Жыл бұрын
🥵🥵🥵🥵🤣🤣🤣🤣 ouma ouma waar is oupa vir hierdie noodles, en Wie lê bo nou weer🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🥵
@mariamicheals8304
@mariamicheals8304 Жыл бұрын
Dit brand nê??!!volgende keer sit n bietjie appelkooskonfyt by 👹loop
@johannaisaacs5686
@johannaisaacs5686 4 ай бұрын
Ouma dai noodles is niemand SE speelmaat milk vi kalsuim😂😂😂😂😂😂
@user-rg5tu5nu7e
@user-rg5tu5nu7e Жыл бұрын
Ouma se bek brand nu dt some VR gesonde tande😂😂😂😂😂
@KAYLEEBOOYSEN-dh1td
@KAYLEEBOOYSEN-dh1td 11 ай бұрын
lmk ouma sarie ophou lieg dit is sterk🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@user-gv4gi2ee8r
@user-gv4gi2ee8r 5 ай бұрын
Leke lag Ek nou SARIE 😂😢😂😂😂😂
@williejaftha794
@williejaftha794 Жыл бұрын
Lmga 😆🤣😂🤣😅 dit brand
@NA-dp1yi
@NA-dp1yi Жыл бұрын
Shame ouma ons Weet dit brand vat die melk🤣🤣🤣🤣🤣
@dee-jb7tq
@dee-jb7tq Жыл бұрын
Heyy 😂😂😂🔥🔥🔥 , ohh ohh , chicken Maggie noodles , die lewe 😂😂😂🔥🔥🔥 Melk is gesond ja 🔥🔥🔥😂😂😂
@Heathcote905
@Heathcote905 Жыл бұрын
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣 jy wil mos, nou is die melk sommer gesond vir die tande 🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@oudekerkvolksmuseummuseum9446
@oudekerkvolksmuseummuseum9446 Жыл бұрын
Ek wonder as Ouma se kleinkind nie die melk vir haa moes gegee het nie...haar Gown sal seker sopnat gewiesit van al die huil🤣
@chaneldames9422
@chaneldames9422 Жыл бұрын
Ai jire Ouma Se Bek brand Darem bja leka 🤣🤣🤣
@eaadams4664
@eaadams4664 Жыл бұрын
😂😂😂 ouma se mond brand
@yolandajanuary4276
@yolandajanuary4276 Жыл бұрын
Ouma fooitog j het Jo gat gsien 😂😂😂😂 dus so waar wane ouma se ouma word emotional as ouma dink Ani lewe die lewe brand jong things are hot in south Africa 😂😂😂 mooi bly ouma cause it wasn't matter 😘
@user-th2si3zk5f
@user-th2si3zk5f 4 ай бұрын
Hey is sterk hey blessed me o lord lmk😂
@adeleoliphant9576
@adeleoliphant9576 9 ай бұрын
Ons mond brand van 3 times strong noodles ons drink ook nou melk ons is amper nes jy ouma
@djexclusive9256
@djexclusive9256 Жыл бұрын
so funny ouma sarie
@agnethadaniels9223
@agnethadaniels9223 Жыл бұрын
Lmk 🤣Ouma is on 🔥
@ameliascheepers3513
@ameliascheepers3513 Жыл бұрын
Aggeneeee ouma Sarie... Disi naby so ergi 🤣
@user-sx2rh5qy4s
@user-sx2rh5qy4s Жыл бұрын
Ouma kyk darem baie na dai melk😅toe drink ouma dit ma vir die tande .😅😅😅😅😅😅calcium baie belangrik
@shakoorlucas901
@shakoorlucas901 Жыл бұрын
Lmk ... Mense toe ek daai koop en daai noodles eet ek sê my mond tot binne my niere en spiere het gebrand ek eet toe die brood droeg dit help toe nie 😂😂
@dee-jb7tq
@dee-jb7tq Жыл бұрын
Subscribed and liked the video 💯🔥🔥🔥
@lizzieovermeyer2986
@lizzieovermeyer2986 Жыл бұрын
Oeeeeeee koning!!! Ouma jy het jou gat gesien hiehieehieeeeee!!!!.
@SakeenaHeynes
@SakeenaHeynes Жыл бұрын
ET IS STEERK 😂😂😂
@marilizefigland6919
@marilizefigland6919 Жыл бұрын
Ewe vir gesonde tande 😂😂😂😂
@veroniquearends3537
@veroniquearends3537 Жыл бұрын
Dis n wenner🤣👏
@AlishaAbsalon
@AlishaAbsalon Күн бұрын
Lmklaaa 😂😂😂😂 ouma nee,nee,nee😂😂😂
@theeajtv2564
@theeajtv2564 Жыл бұрын
Ouma chased away the milk girl then ask for mpre milk😅🤣🤣
@nellieshangombe2479
@nellieshangombe2479 16 күн бұрын
Die sweet loop😂😂😂😂
@AdrianBougaard
@AdrianBougaard 2 ай бұрын
Ouma sarie doen die one chip challenge
@renewyngaard8076
@renewyngaard8076 Жыл бұрын
Lmimc oe jinne ouma 🤣🤣🤣🤣🤣it doesn't matter wat ek wil se ni
@tamrynebrink3967
@tamrynebrink3967 Жыл бұрын
Nee kyk toe die noodles eers heel ingesluk word, toe weet ek dis vas. Bygesê ek is baie baie trots op ouma, want na die eerste vurk toe lê ek op die tiles. Ek haal my hoed af vir Ouma regtig!!
@menesaseptember
@menesaseptember Жыл бұрын
Ek ht langlaas su lekke gelag.... Jirre ouma sarie js tops 😂😂😭😂😂😂👍
@ElizabethKlaaste-wi7qr
@ElizabethKlaaste-wi7qr Жыл бұрын
Uhtn
@user-eo5mo3zr9b
@user-eo5mo3zr9b Жыл бұрын
😂😂😂😂😂 puma sarie jok sy drink die mell omdat haar mond brand en sy huil😂😂😂😂😂
@AnnalineWilliams
@AnnalineWilliams Жыл бұрын
Jou mond brand lekker
@ayeshawilliams1828
@ayeshawilliams1828 Жыл бұрын
Jirre ek het my nou vrek gelag🤣🤣🤣🤣🤣
@christiaanrheeder7287
@christiaanrheeder7287 Жыл бұрын
Ek het hom ook geraai daai noodles is warm wek het hom geblas en aan gehou hy wili koud word nie😂
@criseldaadams8150
@criseldaadams8150 Жыл бұрын
Holbrand vir 3 weke is jou voorland oums🤣🤣
@madzivhandilasrc3749
@madzivhandilasrc3749 Жыл бұрын
😂😂😂😂😂😂ek kan nie met ouma sarie nie rerig😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@katrienakatriena5043
@katrienakatriena5043 Жыл бұрын
Oooh hene lag my maagseer 🤣🤣🤣🤣🤣
@johannasylviahector1917
@johannasylviahector1917 Жыл бұрын
Nogalste emotional... Net jy dai ouma....
@natashaabels7147
@natashaabels7147 Жыл бұрын
Ek koni asem kry en ekt letterlik verstik van die lag. 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂 Ek MOES dit vir my vriende aanstuur 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@TheRealLoots
@TheRealLoots 8 ай бұрын
😂😂😂😂 ouma sarie
@user-cm6ny2eh2c
@user-cm6ny2eh2c 9 ай бұрын
😂 dt brand so dt ouma dt Al na eeste skepi gevul ht😂😂
@tracyprins7157
@tracyprins7157 Жыл бұрын
Lmklaa nee jy is die beste wuh 🤣🤣🤣 my maag is seer gelag lol hy is hot 🔥 🥵......
@Tricycle1013
@Tricycle1013 Жыл бұрын
😂😂😂😂🤣🤣🤣🤣😂😂😂😂😂
@mcarthurbondtbondtmcarthur7433
@mcarthurbondtbondtmcarthur7433 Жыл бұрын
Awe 😆😆😆😆😆😁😁😁
@nathansaunderson5898
@nathansaunderson5898 Жыл бұрын
Wats die naam van hai China noodles 🍜
@phantomhacker3417
@phantomhacker3417 Жыл бұрын
Het nou lekker gelag🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@surayaharris2183
@surayaharris2183 Жыл бұрын
Lmklaaa daar isi vir ouma
@naeemamohammed9100
@naeemamohammed9100 Жыл бұрын
🤣🤣🤣🤣ouma sarie darem aha🤣🤣🤣
@juliakagele264
@juliakagele264 Жыл бұрын
Ouma huil da nu ook 😂😂😂😂😂😂
@enricoalbertus3030
@enricoalbertus3030 Жыл бұрын
Ouma moet meer challenges doen. Wat van bungee jump next ?
@emmerenciabooysin3694
@emmerenciabooysin3694 Жыл бұрын
😂😂😂
@diannahartnick
@diannahartnick Жыл бұрын
Lekker jou Mond brand. 😂😂😂😅😜🌈
@amyamgbasson7125
@amyamgbasson7125 Жыл бұрын
Sweet ja ooh doner dai noodles mak dronk neh ouma 🤣🤣🤣🤣dai peri peri skop moer toe 🤣🤣🤣
@user-ub8ot3tq4p
@user-ub8ot3tq4p Жыл бұрын
Ouma sarie huil so lekker dit vat vuur ouma 😂😂
@gertrudeschroeder6057
@gertrudeschroeder6057 Жыл бұрын
Jou lekker vasgeloop ne ouma😂😂😂😂😂
@user-ej3cu8bd5f
@user-ej3cu8bd5f Жыл бұрын
🎉
@racheldewee8088
@racheldewee8088 Жыл бұрын
soe ouma nou brand jo mond
@sharoncloete803
@sharoncloete803 Жыл бұрын
Jy kxk nou sweet loop jy af
Ouma Sarie Promo
3:40
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 456 М.
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 24 МЛН
这三姐弟太会藏了!#小丑#天使#路飞#家庭#搞笑
00:24
家庭搞笑日记
Рет қаралды 118 МЛН
Фейковый воришка 😂
00:51
КАРЕНА МАКАРЕНА
Рет қаралды 6 МЛН
My Festive BONUS😭😭😭
3:15
Ouma Sarie
Рет қаралды 247 М.
Moses Williams - KLOP! |16 Julie 2023| kykNET & Kie
8:27
kykNET Argief
Рет қаралды 42 М.
AJAY WONDERBOY AND OUMA SARIE AS DIE FADER IN IS!!!
1:32
Ajay Wonderboy
Рет қаралды 28 М.
ouma sarie taxi
3:05
Jordan Saunders
Рет қаралды 210 М.
Ouma Sarie maak of sy blind is om skuld te ontduik
3:08
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 300 М.
"Ouma Sarie! Waar is my vrou se panty?"
1:54
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 265 М.
Ouma Sarie - It Wasn't Matter Show | Part 1/8 (Teen Die Voordag)
2:49
Ouma Sarie dink Maryna rook dagga
2:52
Ouma Sarie Official
Рет қаралды 446 М.
Eating 7-11 Food ONLY for a Day! 🍕🌭
11:57
The Royalty Family
Рет қаралды 42 МЛН