My donner Ouma Sarie hoe kan jy nou iemand anders se panty steel.. En dan drink jy nog ñ dop ook. It wasn't matter..🤣❤
@wilnaford88848 ай бұрын
Ek lag my klaar vir onse Ouma Sarie.🤣🤣. And I thank you...❤❤
@JohannesVanDerMerwe-hv4wb8 ай бұрын
Goeiemore sus dnkie vidi bemoediginde boodskap Godbless sowaar Amen op elke bemoediging Godbless you sowaar Amen God bless you o
@user-ww4ej3ql1x8 ай бұрын
Jy is jase ne lelike ding😂
@WsgClueX9 ай бұрын
Lol
@oliviabillings4 ай бұрын
Ouma Sarie jy laat my regtig dink aan my ma en my huidige en oorlede aunties lol nie my oorlede Ouma nie jy is te rof vir haar sy was rustig altyd die goed in alles en almal gesien en haar hart was soos a taxi always place for one more