Рет қаралды 112,804
Vir Deidre Morris is dit baie moeilik om te aanvaar dat haar enigste kind nie meer hier is nie.
“Krismis was die hartseerste tyd. Sy het vir my gesê sy wil huis toe kom.
“Ek het vir haar gesê sy moet aanhou veg en dit vir haar kinders doen.
“Sy het gesê sy kan nie meer nie en ek kon hoor sy sukkel om asem te haal.”