'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve Hofmeyr (van die CD AFRIKANERHART)

  Рет қаралды 769,477

Sean Else

Sean Else

14 жыл бұрын

Ons het hierdie video oorspronklik ontrek want daar was oomblike wat net te sensitief was. Ek het 'n klein edit gedoen, maar nog steeds die boodskap behou. Ons moet ons kinders met alles wat ons het liefhe en wardeer.

Пікірлер: 273
@derekhalford187
@derekhalford187 3 жыл бұрын
Everytime I listen to this song, I break down and cry. I don't have any children, but I'm swept away with emotion. Though I'm English. I always loved how my Afrikaans brothers valued family and stuck together. A quality the English need to learn.
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Een van die mooiste songs ooit❤❤❤❤❤
@adriangrewar
@adriangrewar 8 жыл бұрын
I miss my Dad.....
@eugenyannsson
@eugenyannsson 2 жыл бұрын
I love Bok Van Blerk songs Respect from Russia
@ruanjordaan9570
@ruanjordaan9570 6 жыл бұрын
This song was also written for the sons that fell in the south african border war in 1966 - 1989
@rintelman
@rintelman 6 жыл бұрын
Ik moet elke keer janken als een kind als ik dit liedje hoor. In Nederland hebben we niet dit soort prachtige muziek. Blijf trots op jullie mooie taal Afrikaans! Ik kom hopelijk snel op bezoek!
@UltraSSJ2Chulla
@UltraSSJ2Chulla 11 жыл бұрын
had me crying all the way in minnesota USA :-(
@juancoetzee4809
@juancoetzee4809 6 жыл бұрын
Ek staan hier alleen langs jou graf. En ek wens so graag jy was nog hier. Dat ons net kon praat, en ons trots laat vaar. En ek net jou pa kon wees. Net die beste wil ek vir jou hê. Maar daai woorde was nooit net gesê. En hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min. Om oor te beginn... n Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind. Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Die Here het jou my geleen. Jou woorde draai steeds in my, kop. Daar is soveel wat ek pa nog wou vra, Maar eendag moes jy, ook 'n pa word my kind. En dan sou jy alles verstaan. Soos 'n pa wat sy lewe sou gee. Met sy trane die see weg sou vee. Maar hier waar jy lê my seun weet ek die tyd was te min. En niks maak meer sinnn... n Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In Jou het ek lewe gevind. Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Die Here het jou my geleen. Toe in die nag het Hy jou kom haal. En in my smart besef ek te laat. Jy't my altyd gedra, maar ek bly nog jou pa. Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? In jou het ek lewe gevind. Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind. Sê my, hoe word 'n pa so alleen? Dit voel soos my enigste seun. Die Here het jou my geleen. Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun? Report a problem
@skycubphilly
@skycubphilly 13 жыл бұрын
brought me to tears
@juancoetzee6348
@juancoetzee6348 8 жыл бұрын
this has broke me .. afrikaner hart
@marcocleophas5975
@marcocleophas5975 4 жыл бұрын
Die liedjie bring hoendervleis oor my... Miss u daddy nd will always love...
@michieljacobs9969
@michieljacobs9969 6 жыл бұрын
verlang ek nou na my yster broer lief jou boetie tot ons mekaar weer sien.....
@hannovandenheever4659
@hannovandenheever4659 Жыл бұрын
Ek verlang na my broer ook as ook my pa hulle albei is laas week oorlede my broer die saterdag en my pa die sondag in die hospitaal🥺😢
@MissEvilKitty666
@MissEvilKitty666 11 жыл бұрын
Bedankt voor het plaatsen van dit mooie lied. Wees trots op uwe land suid afrikaners!!!
@helenvandyk5521
@helenvandyk5521 6 жыл бұрын
to all dads who have lost a son.... my heart breaks with you
@juandon3359
@juandon3359 2 жыл бұрын
Heard this song for the fist time on Saturday. Monday, a friend's son died. So heart breaking.
@ruanvandermerwe8327
@ruanvandermerwe8327 4 жыл бұрын
Jamer dat dit gebeer het ek bid vir jou.U gaan met bok en Human gaan met hulle en met hulle famieli AMEN.
@chrizeldagrobler1267
@chrizeldagrobler1267 8 жыл бұрын
Dis 'n asemrowende mooi liedjie. So inspirerend om meer tyd saam familie te spandeer en almal te waardeer terwyl mens kan. Dankie vir dit!
@danikaesterhuizen3099
@danikaesterhuizen3099 3 жыл бұрын
Dis was my oom my pa se broer wat gestem was se gunstelung lietjie ek Kon nou eers hom weer luister
@WitheringRowan
@WitheringRowan 12 жыл бұрын
Even if I don't understand a word, I still cried.
@karincoetzee7186
@karincoetzee7186 9 жыл бұрын
'n paar maande terug het die ondekbare in ons familie gebeur. My swaer het perongelik sy amper 3 jarig seuntjie doodgery. Op die roudiens het ons hierdie liedjie in die kerk gespeel.
@henniecoetzer4690
@henniecoetzer4690 4 жыл бұрын
Sterkte my friend, die lewe is hard 😭😭
@cttechnologies697
@cttechnologies697 3 жыл бұрын
Hennie Coetzer jy kan dit weer sê
@salomoncyber
@salomoncyber 13 жыл бұрын
I just learned about the band. Greetings from Poland to everyone!!!
@Juan777Olivier
@Juan777Olivier 9 жыл бұрын
Dit gee mense motivering om meer tyd saam jou geliefdes te spandeer,
@nickyblom4349
@nickyblom4349 6 жыл бұрын
Juan Olivier..Danki vi ju Wyse woorde
@MevEssie
@MevEssie 12 жыл бұрын
:( dis sooooo verskriklik hartseer. Ek huil nou so baie. Ai Here hou asb ten alle tye my engelkinders veilig asb. Amen en Amen
@Terence__
@Terence__ 6 жыл бұрын
Dam....used to watch in in 2009 when i was in high school...so emotional and great feel....
@TheArutha2
@TheArutha2 11 жыл бұрын
Ek wil altyd huil as ek hierdie video sien, dis so mooi liedjie maar so sad
@HanliRx
@HanliRx 12 жыл бұрын
Dit is so mooi.! 'n Ouer se liefde vir sy/haar kind is onbeskryflik... En dan kom daar kleinkinders en daardie "gevoel" in jou hart is soms so groot, jy wonder hoe klop hy nog.
@IamNev78
@IamNev78 12 жыл бұрын
Nee jinne mense, rol die trane nou. So lief vir my twee mensies......dis ombeskryflik!
@Fvdl21
@Fvdl21 13 жыл бұрын
Wat n wonderlike song!!! Ek is maar net 28 en het geen kids nie, maar die song tref selfs my diep!! Ek kan nie my in dink hoe 'n pa moet voel as hy so 'n pad moes stap!! Dit laat mens net weer dink jong!!! Ek haal my hoed af vir Bok en Steve, hulle dra dit amazing oor!
@belindawebber6721
@belindawebber6721 6 жыл бұрын
Daai liedjie gaan reguit na my hart toe😢😢😢
@janrobertbos
@janrobertbos 4 жыл бұрын
Ik hou van Bok van Blerk`s liederen; als het tijd is om te vertrekken, vergeet dan Nederland niet, WELKOM hier!!!
@jeaniebuhrmann7651
@jeaniebuhrmann7651 2 жыл бұрын
HARTVERSKEUREND, ONS IS GELEEN VIR MEKAAR, WAARDEER MEKAAR ELKE DAG
@nicoesterhuizen7342
@nicoesterhuizen7342 10 жыл бұрын
Jul 2 is my rol,insperassie in di lewd. Jul musiek rock en mask sin elk word. Steve Odom men my ma en pa bake goes en ek vi Armand. Bok ekt al an in Jo swart Vito gesit. My weds is om net wen leer swam Jul te sing... Afrikaans is n grout stark taal en Jul rock dit... groete Nico esterhuizen
@LizaVDB1
@LizaVDB1 9 жыл бұрын
Sjoe, wat 'n wonderlike song.
@netcarer100
@netcarer100 13 жыл бұрын
Dit is sooo mooi en ter selle tyd baie hartseer. Mens kan nie help om te huil nie.
@4424718
@4424718 8 жыл бұрын
Please always love your children, even when thy hurt you............
@vexin-v131
@vexin-v131 11 жыл бұрын
Sniff... I always listened to the song, this the first time I've seen the vid... sniff. It made me cry like a baby. My heart goes out to everyone who ever lost a child.
@ruansey1980
@ruansey1980 11 жыл бұрын
Here jou my kinders veilig Amen (baie mooi song)
@jacovos9898
@jacovos9898 11 жыл бұрын
die song gee my hoendervleis, en sit trane in my oe, so mooi is dit. Trots suid afrikaans
@ernstgebhardt765
@ernstgebhardt765 Жыл бұрын
Ernst Gebhardt Se pa is vir as Nie begrawe Nie Ek was Alles by my pa gewees hy laat drie persoone agter sy Seun Ernst sy ma en su Sissie agter van ernst Gebhardt Saam met Lianie Oosthuize sy is my geliefde persoon in my lewe ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@teresiatjinae2749
@teresiatjinae2749 9 жыл бұрын
I love this song......though it's related to a lost son some how I get to miss my dad when I listen to it...
@susanoosthuizen9338
@susanoosthuizen9338 8 жыл бұрын
+Teresia Tjinae Ek voel jou !
@lizMT
@lizMT 6 жыл бұрын
Ek huil. Die video is so hartseer😢😢
@TheMaureen1986
@TheMaureen1986 13 жыл бұрын
Ek mis my boeti baie as ek die liedtjie luister, maar ek waardeur my seuntjie want hy is my alles en ek kanie my self in dink hoe leeg my pa moet voel as hy die liedjie speel nie... maar dit bly 'n mooi song...
@egniacom
@egniacom 12 жыл бұрын
glad you are both ok! best regards from Greece.
@Sulette3
@Sulette3 12 жыл бұрын
hoe mis ek my seun nou, gan hom groot druk gee net nou, lief hom sooooooooo baie
@user-hn7hx7nk2f
@user-hn7hx7nk2f 7 ай бұрын
Everytime when I listen 2ths song I mis u mor nd mor
@brlmaripearson6305
@brlmaripearson6305 7 жыл бұрын
hierdie liedjie het gespeel die aand wat my PA in n kar ongelik was ek was 4 en my twee broers was 7 en 11 ek is nou 10 en hulle is nou 15 en 19 maar ek huil nogsteeds elke aand EK IS LIEF VIR MY PAPPA...😢😢😢
@hendredup6002
@hendredup6002 4 жыл бұрын
My ouma is dardie aand doot
@marilouw2626
@marilouw2626 12 жыл бұрын
My boetie se seuntjie is 15 jaar terug voor ons huis deur 'n 23jarige bestuurder dood gery. Ek het by my boetie-hulle gebly en was maar 19 jaar oud. Vandag het ek my eie dogter van 8 jaar en kan my nie die pyn indink waardeer hulle elke dag van hulle lewens gaan nie..... As ek na die video kyk is verlange hartseer en trane ewe groot. ONS MIS JOU ELKE DAG LIEFIE KIND
@ElaineFinaughty
@ElaineFinaughty 8 жыл бұрын
Just beautiful!
@gerritcross208
@gerritcross208 9 жыл бұрын
Familie is vriende wat God vir jou gekies het en die verlies van so 'n vriend, veral jou as dit jou kind is, is die grootste verlies wat jy kan ly. Spandeer tyd saam met hierdie vriende voor dit te laat is!
@annachristinafriedlander1813
@annachristinafriedlander1813 4 жыл бұрын
My kind se song wat op sy graf gespeel het. Miss hom so baie maar as ek die song luister is dit asof hy by my is. Dis n beneukte song danki bok en steve julle musiek rock. Julle maak die verlange beter want as ek verlang luister ek net na die song sou graag n song oor my kind se dood wou geskryf he wat sou sr hoe mens voel die is net die helfte van hoe mens voel sal alles wil by sit
@danielerasmus9678
@danielerasmus9678 4 жыл бұрын
Dankie julle, puik song, ek het my seun verloor, hy is vermoor. Luister gereeld hierna.
@lorriemamoet9406
@lorriemamoet9406 4 жыл бұрын
onthou net die mooi. sterkte
@stefanbecker7839
@stefanbecker7839 4 жыл бұрын
pragtigge liedjie
@fcp59
@fcp59 10 жыл бұрын
Charl jy was net tot 8 jaar vir my geleen, mis jou !!!!
@suzettegaybba-vanzyl6484
@suzettegaybba-vanzyl6484 11 жыл бұрын
dis bly en is net 'n ongelooflike mooi lied, mens besef dat jou kinders net gleen is. Dankie Steve en Bok vir meer as 'n treffer
@TheXDuffmanX
@TheXDuffmanX 7 жыл бұрын
Het my Pa so maand terug verloor. My hart pyn so. Mis pappa so baie!
@a55a51n2
@a55a51n2 7 жыл бұрын
A couple of months ago my dad was in a horrible skiing accident. He survived without any serious side effects, but the doctor who treated him told us (and my dad as she was visiting at the same moment that we were. ) that he could've died. And i thank god that he is still with us today, but this song reminds me how things could have ended.
@lindaoberholzer6155
@lindaoberholzer6155 7 жыл бұрын
Hierdie is een van die mooiste liedjies wat ek nog gehoor het! ! Diep diep woorde en so so waar! !
@willemkoekemoer1358
@willemkoekemoer1358 4 жыл бұрын
Die grootste gawe vir 'n pa is sy kinders. Tyd saam sy kinders. Tyd is kort so maak tyd!
@chelizehawkins3524
@chelizehawkins3524 7 жыл бұрын
missing my dad and grandpa
@candicehewitt5804
@candicehewitt5804 4 жыл бұрын
That is a very nice song
@ronanfreyer2142
@ronanfreyer2142 4 жыл бұрын
Di is di best song
@donovan5272
@donovan5272 10 жыл бұрын
Never waste one minute in life....
@plaguehound1179
@plaguehound1179 4 жыл бұрын
One of the saddest videos ever, had me crying an ocean full😭😭
@andrewolmarans4648
@andrewolmarans4648 8 жыл бұрын
Ek kan nie dink hoe dit moet voel nie... My dogtertjie is my alles. Geen ouer hoort 'n kind te oorleef nie. Bid vir julle...
@michaelgariseb5315
@michaelgariseb5315 4 жыл бұрын
Baie diep song hierdie.
@leonharding8202
@leonharding8202 11 жыл бұрын
Dit is baie mooi en baie hartseer!!!!!!
@2babyface21
@2babyface21 9 жыл бұрын
ons vergeet almal hoe kort die lewe is,
@marthaprinsloo5443
@marthaprinsloo5443 4 жыл бұрын
Annamari King
@nzpatriot2009
@nzpatriot2009 5 жыл бұрын
Tears in my eyes :(
@annettekolb3103
@annettekolb3103 11 жыл бұрын
oooohhhhh my word snot en trane is n understatement. Ek weet nie wat ek sal doen as 1 van my 2 voor my weg gevat word nie hulle is my hele lewe. Steve, Bok dankie vir die mooi liedjie
@candicehewitt5804
@candicehewitt5804 4 жыл бұрын
Thanks to the heavenly father that sacrafised his life on the cross for us all and all of our sins too
@ziggytuki
@ziggytuki 11 жыл бұрын
Hoe stil mens die pyn in ‘n Pa en Ma se hart...? Hoe troos jy ‘n boetie wat sonder sy ouboet moet grootword...? ‘n Diep sny genees later, eers ‘n rofie, en later bly net die litteken oor...’n litteken wat mens herriner aan die sny... Hoe waar is die woorde van hierdie lied nie... RIP Adriaan
@jankrugel866
@jankrugel866 4 жыл бұрын
2007, Desember 15, verloor my oudste en my kleinseun. Mense die aanvaarding is daar maar die verlange sal nooit verdwyn. Mis my liefkinders elke dag, die hartseer sal nooit ooit verdwyn. Strekte aan die wat my hartseer deel. LIEF JULLE MY KINDERS/
@bernadettelebereki8709
@bernadettelebereki8709 4 жыл бұрын
Die lied is n balsem Shoo ek hoor dit vir die eerste keer. Amen uit mooi namibia
@hex_boer902
@hex_boer902 8 жыл бұрын
Hy gaan deur my ore na my hart
@4424718
@4424718 12 жыл бұрын
Awesome !
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ 7 жыл бұрын
Ai manne, julle laat mens lekker tjank. Baie mooi song. Baie baie hartseer.
@cheesecake2449
@cheesecake2449 8 жыл бұрын
Ek gaan dood elke keer as ek hierdie liedjie luister
@stefanvanrooyen3219
@stefanvanrooyen3219 4 жыл бұрын
Nelis ek ook ek kan net nie
@charmainhendricks8483
@charmainhendricks8483 4 жыл бұрын
Dus so so seer 😭😭
@celeciavanderscyff4532
@celeciavanderscyff4532 11 жыл бұрын
Ongelooflik mooi en ongelooflik hartseer - afrikaans sal altyd 'n mooi taal wees! Ek huil so erg my kakebene pyn - Mamma het jou lief my engeltjie!!!!
@jamesw9933
@jamesw9933 4 жыл бұрын
Powerful moving song
@wynandprinsloo2215
@wynandprinsloo2215 10 жыл бұрын
Ek het soveel meer betekenis gekry toe ek met my eie seun in my arms staan en besef ek wat sy held was kan hom nie red nie. Hoe sê jy vaarwel my kind wanneer hy 19 jaar oud is. Jaco, Dad will always love you.
@stefpretorius9483
@stefpretorius9483 9 жыл бұрын
Wynand Prinsloo Hi Wynand Ek het jou comment gelees en dit het my baie aangeraak. Ons het twee kinders n' seuntjie van 9 en ons dogtertjie is 5. Al wat ek besef het toe ek jou comment lees is dat ek meer tyd moet maak vir my kinders en die lewe geniet saam met hulle want soos jy se al is ons helde as die tyd sou kom dan kan ons hulle nie red nie. Baie Dankie Stef Pretorius
@wynandprinsloo2215
@wynandprinsloo2215 9 жыл бұрын
Stef Pretorius Dankie Stef, ja mens weet nooit wanneer is dit die laaste keer wat mens mekaar groet nie. Moet nooit jou liefde teenoor hul laat ontbreek nie. Wanneer hul weg is, is dit so finaal.
@dohanvanderwalt2599
@dohanvanderwalt2599 9 жыл бұрын
Baie jamer om dit te hoor sterkte
@annamariewhatley600
@annamariewhatley600 6 жыл бұрын
Dis die seerste seer om jou kind te moet afstaan.... dis nou al amper 15 jaar, maar my hart breek steeds... hy sou nou eers 36 gewees het....so onnodig
@yster2010
@yster2010 11 жыл бұрын
Rip Andre pa het geweet jy is my net geleen mis jou elke dag my seun"""
@Alexander.Oosthuizen
@Alexander.Oosthuizen 6 жыл бұрын
Bok van blerk en steve hofmyer julle is wonderlike mense
@Afrikitty
@Afrikitty 11 жыл бұрын
Ek het jou lief, jy's my kind..... Die Here het jou my geleen... my seun, ek weet die tyd was te min om oor te begin.... As ek sulke woorde hoor van twee van die mooiste mans stemme in Suid Afrika, dan bars my hart omtrent uit my borskas uit.
@vaderenseun
@vaderenseun 9 жыл бұрын
Puik afrikaanse musiek. Baie dankie.Oupa Rudi
@quintonsalkunga9762
@quintonsalkunga9762 7 жыл бұрын
Die song laat my net huil as ek dt luister dink ek aan my seun dan dink ek hoelank hy vir my geleen is darom ek is so lief vir hom.
@jefffogel2686
@jefffogel2686 9 жыл бұрын
Ek het trane in my oe.
@zimdoro
@zimdoro 11 жыл бұрын
Ai. Dis altyd weer so baie f**ken touching. ek wil net soms huil as ek na dit luister...! Ek het jou lief, jy's my kind..... Die Here het jou my geleen... my seun, ek weet die tyd was te min om oor te begin....Man, dis absolutely amazing...!
@Fr4gm3
@Fr4gm3 11 жыл бұрын
My pa was dood in my arms maar die was een van sy gunsteling liedtjies
@ElizeWatson
@ElizeWatson 11 жыл бұрын
Baie hartseer liedjie, ja ons kinders is net vir ons geleen
@Ellamental66
@Ellamental66 13 жыл бұрын
intense. Very moving. Life is so precious
@bertie17able
@bertie17able 11 жыл бұрын
Ek was daar toe sewe van my pelle hul lewe verloor het by Calueq dam.2 by Quito en 1 in die kovango rivier,En ons regering het ontken dat ons daar was,Thanks Pik. Ons sal mekaar weer eendag ontmoet
@Thursty6
@Thursty6 2 жыл бұрын
Jammer vir alles dad ek miss pa 😭
@rikus_strydom
@rikus_strydom 12 жыл бұрын
Dis nou baie goed!
@bronreinecke2846
@bronreinecke2846 12 жыл бұрын
i love that song i cried and i dont cry in alot of movies or songs
@MegaJacquesb
@MegaJacquesb 9 жыл бұрын
Baie sterkte vir jou Bok xxx
@lisakinnear7893
@lisakinnear7893 12 жыл бұрын
ek is in die music video, wow dit was so lekker daai dag, mar damn dit is harde werk om 'n music video te maak....eks die girl wat reg langs steve staan met die swart hare en en kort swart rokkie
@elizabethfourie
@elizabethfourie 13 жыл бұрын
Ek weet hoe dit voel want ek het ook my seun so seventien jaar terug verloor. My seun was net twee maande oud toe hy oorlede is. Die song is so hartseer.
@elizejansevanrensburg6688
@elizejansevanrensburg6688 5 жыл бұрын
Laat my dink aan my enigste broer ,vier jaar terug.Kan daardie seer en leemte vir niemand beskryf wat nie self daardeur is nie😭😭😭😭
@jjcilliers6620
@jjcilliers6620 6 жыл бұрын
ek mis my oupa
@martinlubbe4685
@martinlubbe4685 4 жыл бұрын
Tot Ek Jou Weer Sien Toppie, Ek Het Jou Lief Verewig.....Ek Is Verlore In Die Wereld.....AL Is Ek Teleurgesteld In Jou
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
4:36
Sean Else
Рет қаралды 2,5 МЛН
Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers
3:51
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 523 М.
I CAN’T BELIEVE I LOST 😱
00:46
Topper Guild
Рет қаралды 116 МЛН
100❤️
00:19
MY💝No War🤝
Рет қаралды 21 МЛН
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
3:56
Steve Hofmeyr - Redgebed
3:03
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,6 МЛН
Bok Van Blerk en Lianie May 1968 Bakkie Plat
2:21
Quin495
Рет қаралды 1 МЛН
ARMAND HOFMEYR - Liggies
3:07
Armand Hofmeyr
Рет қаралды 96 М.
Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing (Amptelike Musiekvideo)
4:02
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 4,3 МЛН
Snotkop - Song vir My Dad
3:48
Snotkop
Рет қаралды 2,4 МЛН
Steve Hofmeyr & Touch of Class - 'n Pa se Hart
4:10
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 408 М.
MY KREET - Bok van Blerk.mov
4:48
Jacaranda FM
Рет қаралды 269 М.
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 109 МЛН
Минаева - Шоколадка
2:49
Gazgolder
Рет қаралды 790 М.
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 5 МЛН
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 281 М.
BABYMONSTER - ‘FOREVER’ M/V
3:54
BABYMONSTER
Рет қаралды 66 МЛН