Paarl Gim vs. Boishaai: Interskole skop af

  Рет қаралды 2,323

Netwerk24 Video

Netwerk24 Video

7 жыл бұрын

Die land se grootste interskolebyeenkoms het begin en die strate van die Paarl is die afgelope week in ’n kleurspel omskep met baniere in óf wit en blou, óf groen, geel en maroen, wat die Galpille en die Bloedworse verteenwoordig. Die Hoërskool Paarl Gimnasium met die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) - in samewerking met die Hoër Meisieskool Paarl - ding al meer as 100 jaar teen mekaar mee in verskillende sportsoorte, waarvan rugby die grootste opwinding verskaf.Saterdag word sowat 25 000 mense by die 102de rugbywedstryd tussen die eerstespanne van dié skole verwag - op die Paarl Gimnasium se rugbyveld in Faurestraat. Die wedstryd word ook regstreeks op Supersport uitgesaai. Video: Nadine Theron

Пікірлер
Paarl Girls High Prestige Dance 2022
3:15
Mia Mostert
Рет қаралды 3,5 М.
This mother's baby is too unreliable.
00:13
FUNNY XIAOTING 666
Рет қаралды 32 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 8 МЛН
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
DaMus
Рет қаралды 1,7 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 25 МЛН
Ace Ncobo on Pirates goal vs Stellenbosch (PSL Extra Time)
5:13
Goal Rush ZA
Рет қаралды 82 М.
Policewoman arrested for allegedly killing six people to claim payouts
8:57
STEVE HOFMEYR: TOEKA 2 INSETSEL
5:12
Pierre De Swardt
Рет қаралды 27 М.
Hoër Jongenskool Paarl skoollied
1:05
Paarl Interskole Interschools
Рет қаралды 2,5 М.
Ma - deur Nataniël
6:33
STORIETYD SAAM STELLA
Рет қаралды 3 М.
Timeline: Rugby World Cup (1987 - 2031)
0:42
DataYT
Рет қаралды 11 М.
This mother's baby is too unreliable.
00:13
FUNNY XIAOTING 666
Рет қаралды 32 МЛН