⚡Papgooi by Olifantsnek dam⚡

  Рет қаралды 5,298

EA Blitzz Angling

7 ай бұрын

In die episode van EA Blitzz het ons 'n verrassing.... Ons gaan vang vis by Olifnatsnek dam in Rustenburg in NW. Een van my Subscribers het vir die 2 dae saam gekom en hy is al die pad van Pretoria afkomstig. Ons het baie lekker gevis, die nek het ons regtig bederf. Hoop julle geniet die visvang soos wat ons dit geniet het. as julle ook wil saam vis, los 'n boodskap. Dankie vir al die liefde en ondersteuning op die kanaal.

Пікірлер: 14
@dillz4421
@dillz4421 7 ай бұрын
Well done on all the success brother, you deserve it!
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 7 ай бұрын
Thanks man I really appreciate it 🙏
@fishingwarthog607
@fishingwarthog607 7 ай бұрын
Lekker julle.. well done… 🎉
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 7 ай бұрын
Baie danki man ⚡⚡⚡
@CG.stands
@CG.stands 7 ай бұрын
Ons maak gou weer soo daai naweek was een wat ons nie kan virgeet nie
@FortniteBoyz2.0
@FortniteBoyz2.0 7 ай бұрын
Het julle lekker ge visvang
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 7 ай бұрын
Ja nee kyk as jy eers daai kol aan die 🔥 het dan raak dit fun hahah
@MauritzHelm
@MauritzHelm 3 ай бұрын
Lekker boys
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 3 ай бұрын
Danki man ja ons het hulle ge moor
@Alex_Redelinghuys
@Alex_Redelinghuys 6 ай бұрын
1:07:42 oom ek het hulle ook baie daar gevang op die stick baits van oom loutjie
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 6 ай бұрын
Hey man Lekker man ja oom lou se product is gevaarlik hahaa
@MarthinusSteenekamp
@MarthinusSteenekamp 7 ай бұрын
Jy maak my haesesrtjie biekie seer maar daai visse was honger jy moes meer mielies gegooi het 😄😁🤣
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 7 ай бұрын
Hahaha ek sal next time 🤣😂
@MarthinusSteenekamp
@MarthinusSteenekamp 7 ай бұрын
​@@eablitzzangling4951Het gister die kurpers geroer by krokildilrivier die karps was alweer nie honger nie.