Amen thank you Jesus pastor James dankie vir die sterk woord
@AnthonyHolster-og6hl5 ай бұрын
Goeie naand Maag God julle altyd ons bemoedig met die woord ons het sobaie nodig soms as kristelike het vayand sobesig màar bid Vir my family en Vir my om sterk teword in geloof Belinda die vayand is sobesig om my afbreek maar Ek virtruo dat God my sal hoogste neem ❤❤🙏🙏🙌🙌
@danieengelbrecht32233 жыл бұрын
baie dankie vir die diens pastoor ek probeer regtig om my lewe reg te kry asb pastoor bid asb vir my pastoor
@lizzydaluz33209 ай бұрын
Baie Dankie Pastor James . Hallelujah
@annajantjies24382 жыл бұрын
Dankie HERE JESUS U is die weg die waarheid en die lewe Amen
@de-altoplaatjies2010 Жыл бұрын
Baie dankie. Waardeer. Groete
@AbrahamSaass4 ай бұрын
Bid ver my gesondheid ek het baie pyn dankie.
@RiaanPhilander-v6h4 ай бұрын
Dankie pAppa God ❤
@GehrdaOlivier6 ай бұрын
Dankie Here vir U groot Genade!!!
@DorothyMakaton7 ай бұрын
Dankie pastoor. Amen
@michaelkiewiets52633 жыл бұрын
Thanks for the spiritual advice You are a blessing to us
@maureenaugust51432 ай бұрын
Amen so waar prt die woord
@johannesmeyer90892 жыл бұрын
Amen past geseende woorde🙌🏿
@danieengelbrecht32233 жыл бұрын
pastoor ek wil net dankie se vir die mooi preuk ek probeer negtig my hard vir die here gee ek wil net vra vir n gebed om my te help om die regte pad te loop dit is nie maklik nie elke mens het maar voute maar ek probeer my aller beste
@livingstonemorao33294 жыл бұрын
I really thank for your teachings Apostle james
@MargarethJantjies10 ай бұрын
Wonderlik geseend. Hou so aan Kruiskyk en almal. Bid vir my seun Bavil rn dogter Danielle de redding,asb. Dankie.
@Lungelwagloria-m9g21 сағат бұрын
Amen
@danieelisaacs70276 жыл бұрын
Here ek verdien U nie, maar skenk my asb genade. Dankie vir die wonderbare woord. Ek het dit regtig nodig gehad, en ek vertrou die Here gaan my uit hierdie omstandighede uithal
@siegfriedwurth59286 жыл бұрын
Dankie Here vir U woord, ons het Pastoor James gemis dankie dat U hom veilig terug besorg het. Amen
@gerrithans45005 жыл бұрын
Thanks pastor James u ht dit hallelujah
@beatalinks41472 жыл бұрын
Dankie vir die woord
@theronicgoliath71125 жыл бұрын
dankie Pastor James
@valeriehoring65113 жыл бұрын
Amen...Here help my asb
@bernadettelebereki87094 жыл бұрын
All eer aan God. Ke aleboga moruti. Uit Namibia
@Le-FransLangenhoven Жыл бұрын
Dankie van langenhoven
@chccgcv78453 жыл бұрын
Ek is Lukas may bid ver my asb ek is Lief ver die Here ek glo in die almagtige God en sy seun Jesus ons broer die woord se my vader is julle vader ook bid ver my Lukas ek sal my lewe ook deel my lewe was ook donker maar Jesus was my antwoord