4 Ankers is n KOSBARE WOORD.Dit bevat beslis OOK n PROFETIESE inspraak.Baie dankie Pastoor spies.Baie dankie Apostel James.
@mariamanuel45672 жыл бұрын
Amen!! all Glory to God. God bless you pstr
@rianquintin18154 жыл бұрын
I'm from Namibia I just like the powerful teaching of krys kyker
@magdaleenbadenhorst5072 Жыл бұрын
Dit is alles sowaar dankie
@noleenhendricks48962 жыл бұрын
Vyf jaar later.. En die boodskappie is so kragtig vir die tyd wat ons nou is... Ons kan vashou aan ons ANKERS.. Dankie Pastoor Spies.. Die Here seen
@chaslangavinlinks78286 жыл бұрын
Dit is ongelooflik hoe Die Woord Van God deurdring in mens se moederstaal.Prys Die Here vir hierdie boodskap.En mag God ook Sy dienaar reiklik seën.Amen!