Goeie dag. Dankie vir die diens. Ons bid vir julle as gesin. Ons dien amazing en groot God. God van liefde. ❤️✝️🙌
@lynnehattingh857023 сағат бұрын
So sorry we could not be there, we miss our church snd all our amazing friends. Pastor we are praying for Charney. Ryno still in the Cape trying to build up a business wth his cousin, just to get through each month. God has really pulled us thtough eac day! Thank you Jesus!
@ameliafourie9380Күн бұрын
Past Des, ek breek my vir jou! 😂 Dis so ñ plesier om na jou te luister. Jy maak die preek altyd maklik om te verstaan en ek lief jou humorsin! My seun v 10 geniet ook jou preke en sê goed 😂 Dankie dat jy net jouself is, ons lief jou daarboor. God seën
@SantieGowerКүн бұрын
Pastoor Des, baie dankie vir vanoggend se diens 👏 . Ons bid vir volkome genesing vir Chani 🙏 . Geseende dag vir julle as gesin 🙌 .
@joantaljaard3722Күн бұрын
Ek bid saam vir Channie ook vir julle as gesin! Dankie vir jou getrouheid Prys die Heer!
@friedarose1620Күн бұрын
Jou diens is Amazing Ek love die waarheid soos dit is.
@catharinathiele4634Күн бұрын
Pastoor dit is so heerlik om u diens elke dag te kan hoor. Bid vir julle gesin.🙏🙏🙏❤️❤️💖
@HannelieVanderspuyКүн бұрын
Amen. En. AMEN Pastoor DES
@marthaoelsenКүн бұрын
Baie dankie pastoor. Waardeer die boodskap. Amen
@jacosmal1102Күн бұрын
Jesus stort U Heilige bloed oor Channie en genees haar ten volle en dat alle eer U toe kom. AMEN.
@RaytonTashwaneКүн бұрын
Dankie Pastr Des. Wònderlik om die waarheid te hoor wat ons vrymaak. Aaamen. Ons dra ook ernstig vir Chanie op aan ons genadige Vader.
@elmariesinclair6743Күн бұрын
Ek dra Channie en jou gesin op aan Jesus ons groot Geneser🙏🙏🙏
@babsiegroesbeek1463Күн бұрын
Amen dankie Pastoor vir mooi boodskap
@AnnalizeSwanКүн бұрын
Dankie Pastoor. Gou beterskap vir Chani
@CarolinaSnyman-g4cКүн бұрын
Amen Amen Amen
@friedarose1620Күн бұрын
Waarheid Pastoor Des Ek us skuldig aan die praat met myself.
@RowenaOlivier16 сағат бұрын
❤Hierdie pastoor is in murg en been so erg oor sy gemeente se geestelike welstand. HERE, gee hom krag om sy werk altyd só met besorgdheid oor U skape te doen. Sterkte met jou vrou.❤
@jacosmal1102Күн бұрын
Vir my ook pastoor.
@jacosmal1102Күн бұрын
Ek het Jesus lief.
@CarolinaSnyman-g4cКүн бұрын
Ek bid vir Channie, ons dien m Groot Almagtige God
@antoinetteroux7940Күн бұрын
Amen
@jacosmal1102Күн бұрын
My kinders maak ook droog.
@friedarose1620Күн бұрын
Pastoor Des Ek het 3 dogters en hulle draai hulle pa om en om sy pinkie.Hy Sal alles vir hulle doen.