Pastoor, baie dankie vir die bevestiging dat ek die, of ń gawe, later kan ondek🙏🙏 Ek spreek ongelukkig nog nie in tale nie maar glo ek het die Heilige Gees ontvang🙌🏻 Ek is in 2018 gedoop, beste besluit en dag van my lewe! Prys die Here Jesus.
@mariettewillemse1469Ай бұрын
Ek leer so baie uit pastoor se preke, selgroepe, gedagtes vd dag en bybelstudies. My grootste hartsbegeerte is om een Sondag 'n diens te kom bywoon en ek wil meeste van alles bitter graag gedoop word.
@HannelieVanderspuyАй бұрын
BAIE. Dankie. PASTOOR DES EK GENIET.BAIE.XIE.LIVECEL.
@marklunderstedt4765Ай бұрын
Naand pastoor Desmond baie dankie vir diooi verduidelik ING van doop van kinders, NG lede wil nê glo as ek vir hul sê, nou kan ek dit in hul Koppel probeer in kry. As hul nog nie glo nie dan stry hul teen die Woord van God Mooi Jesus aand verder.
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Amen
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Geseende week verder en baie dankie vir die wonderlike woord
@mariederidder8674Ай бұрын
Dankie pastoor dit is baie verstaan baar nou verstaan ek soveel beter.
@jandrevanderwalt2985Ай бұрын
Naand Pastoor Des! Groete Jandre
@elizabethmankopan700Ай бұрын
Kan net se AMEN op di woord danki Here u praat so di waarheid daar is geweldig drunk vr tale.
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Ja Amen
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Amen Amen
@rozznel8692Ай бұрын
Bekeer jou, en laat jou doop, en lewe heilig vir Jesus. Hy gee Die Heilige Gees om ons te help. Die Here het Wonderwerke vir my gedoen🛐 dankie Jesus. ● the like figure |even| baptism which *now saves* [νυν σωζει / nun sō¡zei] also us, ... but *an appeal* [επερωτημα / eperōtēma] of a good conscience *toward God* [εις Θεον / eis Theon], ... - 1-Pet 3^21 ~ Nestle-A.•Marshall•BarclayNewman •KJV•T.Receptus
@JennyJansenvanvuuren-v8tАй бұрын
Maar Nou Se Nou jou kinders is Al gedoop en Nie ingeseen is Nie is dit ok want hul Se Mo's Ek doop jou in die naam van God die Vader ens Kan Nie Meer so lekker onthou nie
@antoinettewhiteman4598Ай бұрын
Dankie Pastoor. Nou Kan Ek aan my man beter verduidelik. Hy het ok geglo aan die Klein doop
@CillaWilliamsАй бұрын
Pastoor verduidelik vir my is daa verskil tusen di doop wat hulle jo een keer doop en die wat jo 3 keer in di doop bad druk. Pricilla v Noupoort
@antoinettewhiteman4598Ай бұрын
Ja die salwing sal n bonus wees asb Pastoor.
@lindavandermerwe410Ай бұрын
Naand Pastoor. Ek kyk nou uit Thabazimbi. Sien baie uit na die sel van vanaand.
@jacosmal1102Ай бұрын
Amen.
@xandergiller3017Ай бұрын
Naand pastoor
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Naand Pastoor en almal
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Ja Pastoor
@magarethaviljoen2623Ай бұрын
Past Des waar staan dit
@jacosmal1102Ай бұрын
Handelinge 2: 38.
@inadutoit6598Ай бұрын
Hoe weet ek, ek het die Heilige Gees na Doop
@jacosmal1102Ай бұрын
2Korintiers7:10.
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
HAN 2 :38
@CillaWilliamsАй бұрын
ek sê vir my man x was 3 keer in d doop bad gdruk en rrg x is ni spyt ek het my hart vi d Here gegee ni.
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
9 gawes
@magarethaviljoen2623Ай бұрын
Naand almal
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Rom 10 -9/10
@CarolinaSnyman-g4cАй бұрын
Rom 1-16
@SonjaHorsleyАй бұрын
Wardeer die leëring. Rom 12:2
@jacosmal1102Ай бұрын
Matt 3:11.
@jacosmal1102Ай бұрын
Romeine 10:9 en 10.
@jacosmal1102Ай бұрын
Hand.19:
@yolandivanderwesthuizen7977Ай бұрын
Hoe DOOP mens 'n beskuit? Jy spat nie die koffie daarop nie, jy doop dit binne jou koffie!
@lambertvos1083Ай бұрын
Pastoor as n baba 3maande oud is.... die sterf Baba kon nie bely nie... dus gaan die baba hel toe Dit is hoe ek jou verstaan
@christinedebruin8519Ай бұрын
Nee dis nie wat pastoor se nie. Hy se net dat n kind wat nie kan verstaan en dink vir homself nie kan nie gedoop word nie. Niemand het gese die babas gaan hel toe nie. Hulle gaan natuurlik Hemel toe. Dis ons as ouers se verandwoordelikheid om ons kinders reg groot te maak sodat hulle n keuse kan maak as hulle groter is om hulle harte vir die Here te gee. Want daardie keuse hang van elkeen af want die Here het ons almal keuses gegee om te maak.