Pastoraal: Narsisme

  Рет қаралды 857

Scriptura

Scriptura

Күн бұрын

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter, Jan-Louis Lee
Narsisme is selfverliefdheid. Is daar hoop dat 'n narsis kan bekeer, en hoe? Hoe gemaak as jy in 'n verhouding is met 'n narsis?
00:00 Pastoraal: Narsisme
03:00 Waar kom die term, narsisme, vandaan?
06:55 Gedragskenmerke van narsiste
08:30 Kulturele invloede (social contagion)
13:00 Wat sê die Bybel oor hoogmoed?
19:03 Is narsisme sonde?
22:00 Pastorale berading vir die slagoffers
Skrifverwysings:
Eks 20/ Deut 5 - 2de gebod, Spreuke 16:18, Jak 4:6, Ef 5:25, Hand 12:21, 1 Kor 13, Fil 2, Dan 4.
Maak gerus 'n donasie via SnapScan: pos.snapscan.i...
Teken in op ons KZbin kanaal - / scriptura
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast - podcasts.apple....
Besoek ons webblad - www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook - / scripturaweb
Epos ons, of stuur jou vrae na - info@scriptura.co.za
Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."
Kyk hier vir meer inligting, vrywaring & ons privaatheidsbeleid - www.scriptura.c....

Пікірлер
PRIMER ANIVERSARIO DE NO SOMOS TV - SOLO QUEREMOS CONVERSAR
1:52:59
No Somos TV
Рет қаралды 777 М.
Dr. Marc Brackett: How to Increase Your Emotional Intelligence
2:34:34
Andrew Huberman
Рет қаралды 622 М.
Inside Out 2: ENVY & DISGUST STOLE JOY's DRINKS!!
00:32
AnythingAlexia
Рет қаралды 15 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 20 МЛН
Berading:   Medegelowiges wat beraad
43:12
Scriptura
Рет қаралды 149
Perspektief: Junie 2024
44:10
Scriptura
Рет қаралды 222
Jordan Peterson - How To Destroy Your Negative Beliefs (4K)
3:23:32
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
CEO verrät: Unternehmen müssen erst einmal ihr volles Markpotential ausschöpfen Kevin Ziegler
1:35:52
Pastoraal:  Verwaandheid
40:17
Scriptura
Рет қаралды 221
Dr. Adam Grant: How to Unlock Your Potential, Motivation & Unique Abilities
3:12:22
Huweliksvoorbereiding: Die rol van die man en die vrou
47:51
How To Crush The Limitations Of Your Mind - Dr Joe Dispenza (4K)
2:47:19
Chris Williamson
Рет қаралды 1,6 МЛН
Trust the universe to give you what you need | Eckhart Tolle (Meditation)
3:47:35