Baie baie dankie julle vir die uitsending. Ons God is so groot en so liefdevol en wil nie he enigeen moet verlore gaan nie. Ek is self ook dankbaar vir so n groot Genade dat Hy mý kom soek en gevind het. Mag ons deur Hom ons gawes soó gebruik dat Sy ryk genade deur ons na almal toe kan vloei. Keep up the wonderful work you do. God seen julle:-)))
@Tasch812 жыл бұрын
Sound advice. Dankie dat jy Jesus mooi duidelik maak in hoe ons moet optree. Xx
@frikkiesmit327 Жыл бұрын
Amen amen!!! Ek ook vir Heilige Gees kerk.
@frikkiesmit327 Жыл бұрын
Jis sy praat mooi!! Menede reg
@madeleinfourie14672 жыл бұрын
Hoe kan ek hierdie boeke bekom?
@KarenErasmus-i6o7 ай бұрын
ek wil asb al die boeke he, stuur asb bankbesonderhede vir brtaling, dankie