Ons as Johannes se uitgewer, Ns. krywershuis, is so trots op hom. Hy is 'n merkwaardige man wat God met teerheid aangeraak het.
@engelacoetzee34892 күн бұрын
Dankie v jou storie 'hel toe & terug' is waardeur jy gegaan het. Ek het ook deur sulke situasies gegaan, niè só erg nie, maar het ook deur Baie daarvan gegaan. Gelukkig het ons Here my gedra & dra my nóg steeds 😢😮