Gebed is die mooiste geskenk wat mens vir enige een kan gee 🙏🙏🙏
@martiedejager4386Ай бұрын
Dankie Pastoor,die Waarheid mk jou vry,wardeer
@willaerasmus4717Ай бұрын
Dankie vir die ware Woord... Jesus liefde.. SHALOM
@Love-sv7vgАй бұрын
Dankie Neville.. absoluut fantastiese Getuienisse en die deel van die Woord.. Baie seenwense vir jou my broer ❤🙌
@mariskameyer9361Ай бұрын
Dankie Pastoor Neville. Ek het in 1995 Julie die 16de my lewe vir Koning Jesus gegee tydens n kerkdiens by Lewende Woord in Brummeria. Neville het die preek boodskap gebring daai dag en Heilige Gees het n afspraak met my gehad. Sal dit nooit vergeet nie. Dankie Jesus
@ellaclaassens5646Ай бұрын
Dankie Neville jou boodskappies is kosbaar.🙏
@RichyVdMerweАй бұрын
Gieiedag Pastoor... is dit moontlik om privaat met u te kan gesels..SEBLIEF...het n privaat vrae wat ek graag sal wil weet .... Wat my Nou Te Doen Staan..Gaan ek DIE HEMEL MIS ....Asgevolg daarvan....DANKIE
@MissG.146Ай бұрын
Baie dankie vir die kosbare boodskap🙇🏻♀️
@antoinetterall4860Ай бұрын
Baie dankie Neville vir die boodskappe.
@marindajackman8703Ай бұрын
Dankie vir die boodskap...
@janetvandenberg3600Ай бұрын
Amen
@willemienjansen874Ай бұрын
Neville jy is so spesiaal. Dankie. My seun en sy vrou hou niks van my maar ek bid. Bid asb vir hom. Sy naam is Dirk. Bynaam Rampie.
@FranciscaVanWyk-WagnerАй бұрын
Hi Neville, Liefde aan jou en Rina, Cisca van Jare gelede,
@pietertoerien1428Ай бұрын
Dankie pastoor. Ek het jou jare gelede gesien preek by little fals kerk....dankie vir jou eerlikheid omtrend jou geestelike ervarings....maar tog hou jy vas ongeag of jy baie of min sulke Godelike ervarings gehad het al dan nie...