No video

N engel verskyn aan my met dringende ‼️ eindtyd boodskap

  Рет қаралды 63,077

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...

Пікірлер: 143
@antoinettelerouxauthor2538
@antoinettelerouxauthor2538 Жыл бұрын
Hierdie boodskap was vir my. Ek wag al so lank vir 'n antwoord en nou weet ek ek moet net nog 'n rukkie langer wag. Dankie Jesus! ❤
@JesusmySalvation
@JesusmySalvation Жыл бұрын
Tannie maak reg die koning is opad die werld weerspieel die woord van God.
@rochellecarstens7427
@rochellecarstens7427 Ай бұрын
Dankie vir hierdie wonderlike getuienis. Neem Jesus aan en dien Hom in Gees en waarheid. Hy is oppad
@yolandescott5358
@yolandescott5358 Жыл бұрын
Kosbare kosbare boodskap. Amen en amen!!!😭😭😭🙏🙏
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf Жыл бұрын
Baie dankie Jesus vir U oneindige liefde Aan U al die eer amen🙏💓🌹
@user-tg1es4xd3r
@user-tg1es4xd3r Жыл бұрын
Amen joy to the Lord
@emsiesauerman5786
@emsiesauerman5786 Жыл бұрын
Ware woord is woorde wat op jou lippe geplaas word, wat jy moet spreek. 'Tale'. Sy direkte woord is waarheid. God se woord is dele in die Bybel, maar nie alles is volkome waarheid nie. Die Bybel is al baie verander soos die vlees wou.... Bid dan en vra vir sy direkte woord en om dit te intrepeteer. 'Tonge'. Ons gaan almal eendag terug na God, en ons vlees na die aarde. GOD IS LIEFDE. Jesus het aan die kruis gesterf. Sy opdrag was. Gaan vertel almal die goeie nuus. Die koningkryk van God is toeganklik. Maak siekes gesond , dryf duiwels uit ens. Ek glo absoluut in Engele. Stuur hulle gerus met opdragte vir beskerming en hulp. ❤
@veronicabreedt844
@veronicabreedt844 Жыл бұрын
Amen en Amen dankie sooo baie vir die DRINGENDE BOODSKAP.
@fanievanvuuren5245
@fanievanvuuren5245 Жыл бұрын
Baie dankie Amanda vir hierdie kosbare getuienis. Ek deel dit graag.
@JesusmySalvation
@JesusmySalvation Жыл бұрын
Die is gemors ek sal baja versigtig wees die mense is verwar.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Ware woorde. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@susanvanniekerk1246
@susanvanniekerk1246 Жыл бұрын
So baie geleer nou, dankie Dr Zoe!
@nadgr5095
@nadgr5095 Жыл бұрын
Jakobus 2:14 Wat baat dit, my broers, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Hierdie geloof kan hom tog nie red nie? 15 As daar nou 'n broer of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het, 16 en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie - wat baat dit? 17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.
@user-dk9xw8uf7k
@user-dk9xw8uf7k Жыл бұрын
Prys die Here! dankie vir die boodskap
@hermanpret
@hermanpret Жыл бұрын
Romans 10:14-17 [14] How then will they call on him in whom they have not believed? And how are they to believe in him of whom they have never heard? And how are they to hear without someone preaching? [15] And how are they to preach unless they are sent? As it is written, “How beautiful are the feet of those who preach the good news!” [16] But they have not all obeyed the gospel. For Isaiah says, “Lord, who has believed what he has heard from us?” [17] So faith comes from hearing, and hearing through the word of Christ.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@emmarenciadiederiks2551
@emmarenciadiederiks2551 Жыл бұрын
Wow i am ready amen
@mandispaumer3923
@mandispaumer3923 Жыл бұрын
Amen ❤️ 🙏
@alfafoxtrot1855
@alfafoxtrot1855 Жыл бұрын
The Three Angels’ Messages are God’s special messages for last-day Christians. This message is to be shared with the world and will reach its climax with the second coming of Jesus. This threefold message appears in Revelation 14:6-16.
@babsieroos5912
@babsieroos5912 Жыл бұрын
Als wat jy se is wonderlik en mooi. Maar die skrif het betrekking pp die heel eindtyd. Ons gaan wel n klein verdrukking he, maar na die wegraping gaan die hel losbars. God sal nie toelaat dat sy bruid half dood wees voordat Hy ons wegraap nie. Diegene wat in die verdrukking tot inkeer gaan kom, hulle sal met hul lewe betaal. Seen vir jou pragtige vrou. Liefde
@laurikahippert482
@laurikahippert482 Жыл бұрын
Gaan lees Psalm 37. Daar gaan verseker nie n wegraping wees nie.
@laurikahippert482
@laurikahippert482 Жыл бұрын
Satan is klaar oorwin, 2000 jaar terug al. Ons is veronderstel om te werk en die evangelie van God te verkondig totdat Jesus kom om te regeer. God gaan verseker nie sy mense wegruk uit die aarde nie. Wat sê dit dan van God? Ons is in die dae van Noag se tyd. Die wicked gaan net wegraak. Lees asb Psalm 37.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Lees nuwe testament waar Jesus self gese het bv in lukas dat ons moet waak en bid dat ons waardig geag mag word om dit wat kom te ontvlug en voor die Seun van die mens te mag staan. 53vertaling. Lees ook thessalosence. Paulus self praat ook van hoe ons liggaame op daai dag in ñ oogwink sal verander van verganklike met ñ onverganklike liggaam.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Ons is nou amper in tipe van klein verdrukkimg maar niks in vergelyking met die groot vedrukking nie. En ja die wat na wegraping tot bekering kom gaan moet vlug en baie gaan sterf vir geloof in Jesus. Want dit gaan 1 van 2 keuses wees en die pressure op die mensdom gaan erg wees. Mense dink covid tyd se beheer van regerings was erg. Dis nog speletjies teenoor wat gaan kom.
@cobusopperman6182
@cobusopperman6182 Жыл бұрын
Sjoe, hierdie is darem 'n spul snert!
@sinnersavedbygrace3731
@sinnersavedbygrace3731 Жыл бұрын
Amen!❤
@audreysottomayor8770
@audreysottomayor8770 Жыл бұрын
Yahweh has given us His word and The Holy Spirit ..This is where we get our assurances and messages from .. ..I do not believe that he sends angels to just anyone ....sorry ...he does not give NEW revelation ...we have His word on that we stand ..ALL our answers are there..
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Thank you for posting this to warn against this false teaching of these people. I am concerned for their followers being lead away from our Allmight God.
@theaengelbrecht7605
@theaengelbrecht7605 Жыл бұрын
Audrey Sottomayor Amen. Vrees YHWH en doen Sy gebooie. Hy het nie engele nodig om Sy werk te doen nie, geen wegraping nie. Ons moet van Hom hoor en nie mense volg nie.
@audreysottomayor8770
@audreysottomayor8770 Жыл бұрын
@@theaengelbrecht7605 I agree 100%
@niciv.n.8747
@niciv.n.8747 Жыл бұрын
Engele is dan juis God se 'servers'.Hy mag hul gebruik soos en wanneer Hy wil.Dit gebeur wel mie baie of ment almal nueLuister die blonde vrou se vorige vertelling...v babatyd af.ook dat sy verlam was en later deur Hom gehelp is om skielik te loop....ens.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Goed dat jy hierdie godslastering uitwys. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@basicemergencycare
@basicemergencycare Жыл бұрын
Thank you - great
@alicedemon6868
@alicedemon6868 Жыл бұрын
AMEN
@bereniceadams2398
@bereniceadams2398 Жыл бұрын
Amen
@namboque2253
@namboque2253 Жыл бұрын
Amen, Ek het fotos van n beskermings Engel. 3 meter hoog in lengte, soos in die bybel beskryf word
@janineduplessis6043
@janineduplessis6043 Жыл бұрын
Engele verskyn nie meer aan mense nie. Die Woord van God is aan ons gegee en gee al die antwoorde op ons vrae.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Engele is dienende geeste van God en Hy kan en gebruik hul nogsteeds. Die Woord van God is aan mense gegee ja maar ongelukkig sien en verstaan nie almal die antwoorde nie. Want hul vra nooit die Heilige Gees die Trooster Wie gestuur is deur Jesus , Wie ons sal Leer en Lei in Alle Waarheid en ook Herhinner van wat Jesus ons geleer het. Ek wys nie vinger na jou nie ek noem maar net. Meen daar is sataniste wat sit met bybels christelike bybels, daars ateiste wat sit met bybels en party met al wat ñ vertaling is. Maar hul sien nie die antwoorde nie . Die grootste antwoord vir die mens se probleem en kondisie van sonde op te los ..die antw is Jesus.
@conniedevos7900
@conniedevos7900 Жыл бұрын
Die Heilige gees in weergebore Christine se wanneer dit waar of fake is..
@davidjvandermerwe.2313
@davidjvandermerwe.2313 Жыл бұрын
Die Here sal eerder dat die Heilige Gees my 'n boodskap gee, as 'n Engel. Die Drie Eenheid is mos die vader Seun en Heilige Gees.
@enadiedericks2006
@enadiedericks2006 Жыл бұрын
​@@davidjvandermerwe.2313 En n engel stuur om my te help in n gevaarlike situasie. Heilige Gees sal die oomblik in my gees bevestig. Ek hoof nie noodwendig self met di Engel te kommunikeer nie. Die Here is sy opperbevelvoerder.
@helenadw3357
@helenadw3357 Жыл бұрын
Amen❤
@susanjoubert2141
@susanjoubert2141 Жыл бұрын
Ek het n droom gehad 4 Mei 2021 na my gekom in die droom Vir my gese Here Gaan meer met my begin praat en vir my gese die Here sien my leef wyse raak. Vir my is dit iets besonders in droom was dit n mooi sterk man. Koester dit in my hart want van daaraf praat die. Here met my deur drome
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Jislike ek wens so engele kon aan my verskyn 😅. Alhoewel nou een aand so tydjie terug ek my so half verbeel toe ek so half begin wakker word een met brief in hand staan.
@hermanpret
@hermanpret Жыл бұрын
Colossians 2:18-19 [18] Let no one disqualify you, insisting on asceticism and worship of angels, going on in detail about visions, puffed up without reason by his sensuous mind, [19] and not holding fast to the Head, from whom the whole body, nourished and knit together through its joints and ligaments, grows with a growth that is from God.
@shannonfurstenberg5648
@shannonfurstenberg5648 Жыл бұрын
Mathew 14 : 41 to 42. Jesus, on the other hand, is the only begotten Son whom angels serve.
@Phillip-oo2ft
@Phillip-oo2ft Жыл бұрын
Salig is hy wat nie gesien het nie en tog geglo het
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Salig is die woord van God alleen beslis en nie volgelinge van mense wat godslastering pleeg soos hier nie.
@jaapvanrensburg
@jaapvanrensburg Жыл бұрын
​😮@@RaiseTheBarSA
@johandelen1838
@johandelen1838 Жыл бұрын
Waar staan dit in die Skrif dat individue in die eindtyd ènige boodskappe (laat staan nog dringend!) van engele sal ontvang vir verspreiding?
@SuperTiaan
@SuperTiaan Жыл бұрын
Nerens, maar die wel For the time will come when they will not endure sound doctrine; but after their own lusts shall they heap to themselves teachers, having itching ears; and they shall turn away their ears from the truth, and shall be turned unto fables.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Godslastering word hier gespreek. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@tamzinterblanche1190
@tamzinterblanche1190 Жыл бұрын
Die mis was God Homself se ""glory"" teenwoordigheid - verwys na die Bybel oor dit of luister na Leon Du Preez dienste 😊😊😊😊
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dagsê mense🤗🤗🤗😃😃😃
@rickblomerus696
@rickblomerus696 Жыл бұрын
Daniel 12 lees ons paar goed wat tog in konteks verstaan moet word. Daar word duidelik van mense wat uit stof sal "opstaan", sommige tot ewige lewe en sommige tot oordeel. Nou vra ek met die leer van wegraping, hoe die nou in die sin maak ? Hierdie boodskap is so mooi TODAT daar 'n wegraping belofte oorgedra word.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Daar is 2 opstandings en 2 verskillende tydperke. Die 1ste opstanding is die een waar Jesus gese het die wat aan die 1ste een deel het kan bly wees. Thessalosense kan mens sien daar is opstanding uit dode tydens Jesus se wederkoms wat gepraat word van wegraping oor hoe vinnig Sy koms gaan wees. Ons kan sien in Thes dat die wat in Christus gesterf het Eerste sal opstaan uit die dode dan ons wat nog IN DIE LEWE is sal dan saam hul meegevoer word die Here tegemoet in die lug. Op die wolke basies. So sal ons altyd saam Hom wees. Die wegraping moet plaasvind anders gaan die antichris nie kan maak soos hy wil nie. Bestudder nuwe testament en vra Heilige Gees om jou te wys. Die woord praat van hom wat uit die weg gevat moet word eers. Die hom is klein letter so dit verwys glad nie na die Goddelike 3 eenheid nie. Wie anders as die ware kerk van Christus? Kyk maar wat doen ons christene as ons hoor van geestelike aanval wat beplan word of ons hoor van ñ sataniese byeenkoms. Wat doen ons? Ons bid! En ons gebede dra krag en verhinder die satan se werke en planne. Veral as ons in lyn met God se woord bid. So wat gaan christene doen met antichris se heerskappy? Hul gaan hom weerstaan en bebid. Na die wegraping van die kerk gaan die antichris basies ongehingerd voortgaan met sy heerskappy op aarde. Dis dan die groot vedrukking tydperk. Dan soos ons weet gaan mense moet kies tussen merk van die dier of om te sterf op ou end. Want die satan gaan nie dat die mense dit maklik het nie.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
Daar is ook 2 verskillende tipes oordeel. Die oordeel van die gelowiges gaan te paard met hul belonings. Want daar is geen VEROORDELING vir Die wat in Christus is nie Rom8 . Die ongelowiges die wat nooit Jesus wou aaneem nie hul gaan na die wit troon oordeel om te hoor wat God se uitspraak oor hul saak is. As jy wedergeboore kind van God is deur Jesus aan te neem as persoonlike Saligmaker Verlosser en Koning dan is jy reeds geregverdig by God. Dan is jy sonder sonde voor God , want deur Jesus bloed is ons skoongewas van sonde en ongeregtigheid.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 9 ай бұрын
En geen mens kan en sal die hemel binnegaan sonder Jesus nie. Slegs deur Jesus Hy is die Weg en die Waarheid en die Lewe. Die wat Hom het het die lewe. Het oorgegaan vanaf die dood na die lewe. As ons van Hom drink sal ons in ewigheid nooit sterf nie al sterwe ons. Daar is ook 2 tipes dood. Die 1ste dood wat ons almal te doen het mee is maar net die skeiding van die gees en siel met die vlees. Die vlees liggaam le dood en leweloos want die gees is nie meer in die liggaam. Om eenvoudige voorbeeld te gee kan mens kyk na karre. As ons in kar is en kar ry dan het die kar " lewe". Sodra ons uit die kar is staan kar stil en dood. Selfde met ons liggame van vlees en bloed. Ons as persoon gaan van die tydelike na die ewige. Die 2de dood waarvan bybel praat is die ewige straf in die hel vuur dag en nag sonder rus sonder ophou en weg vanaf God se teenwoordigheid.
@rickblomerus696
@rickblomerus696 9 ай бұрын
@@frikkiesmit327 daar gaan NIE 'n wegraping plaas vind NIE. Dit is nie Skriftuurlik en vals, om 'n kamstige wegraping te verkondig. En NERENS in Skrif word daar van 'n wegraping geskryf van kerk nie.
@rickblomerus696
@rickblomerus696 9 ай бұрын
@@frikkiesmit327 die wat eers weggeneem moet word, verwys direk na die Messias se gelulykenis van die twee saaiers. En korrek daar is twee opstandings. Die eerste met Messias se wederkoms en tweede na die duisend jaar vredesryk. Die eerste om verander te word in 'n oogblink om saam met Hom te wees, opgeneem in wolke soos jy sê. Tweede opwekking, na duisend jaar, waar satan vir kort rukkie weer vrygelaat word, opgewek tot oordeel. Ek lees geen Skrif dat "kerk" weggeraap word nie. Soos in die dae van Noag sal dit weer wees, die Messias se wederkoms, soos 'n dief in die nag en ALMAL sal dit waarneem, net soos in Noag se tyd. Die leering van 'n geheime wegraping van kerk 3 1/2 jaar voor wederkoms, is vals. Sewe jaar wat van Daniël se 2300 jaar profesie kom. Hierdie profesie handel oor die Messias se eerste koms, Sy foltering en sterk verbond wat sal STOP met huis van Juda. Niks oor 'n wegraping nie.
@tamzinterblanche1190
@tamzinterblanche1190 Жыл бұрын
There is also Encounter church Centurion , Krugersdorp & Cape Town
@rianalouw340
@rianalouw340 Жыл бұрын
Mark and avoid
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
They too should repent. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Baie dankie. Ekt ook al encounters met engele gehad en Jesus in die lug gesien...mens se lewe kan net nooit weer dieselfde wees nie....
@joeybotha8732
@joeybotha8732 Жыл бұрын
Ek ook...sô bederf..
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
@@joeybotha8732 Loof die Here, Here!! 🤗🤗🤗🤗 Awesome Here/Jesus
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@willieterblanche9417
@willieterblanche9417 Жыл бұрын
Engele bestaan maar geen mense Sal God van aan gesig tot aangesig sien nie en ek glo God Sal nie eind boodskappe saam met n Engel stuur nie hulle is daar om ons te beskerm Niemand behalwe God weet waneer die eind tyd daar is nie ek persoonlik glo die eind tyd is daar waneer jy sterf lees psalm 23 dan Sal julle dalk verstaan wat die woord van God se en bedoel
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
@@willieterblanche9417 Ek stem. Van groot kommer dat hierdie mense, en diegene in die kommentaarseksie, godslastering pleeg. Die groter kommer is dat hulle mense wat nie die bybel ken nie op 'n wandelpad weg van ons Almagtige Drie-enige God lei.
@thomaswiesner8418
@thomaswiesner8418 Жыл бұрын
So waar die einde is in sig
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 Жыл бұрын
Dis waar. Ons moet gesuiwer word
@gemi1164
@gemi1164 Жыл бұрын
Ek wil graag weet waar was/is die engele met plaasaanvalle soos toe Belinda van Aurora se keel afgesny is? Dit is vrae wat mense my vra as ek iemand probeer moed inpraat.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Dit is so 'n opregte vraag en bly onbeantwoord. Alles wat gebeur js Sy wil soos Sy woord sê en ons moet in Hom glo. Die mense wat jy hoor met visioene, profesie, woorde, verse ensovoorts wat aan hulle gegee word pleeg godslastering teen ons Almagtige Drie-Enige God en lei mense weg van Hom.
@gemi1164
@gemi1164 Жыл бұрын
@@RaiseTheBarSA Ongelukkig is baie mense besig om hulle geloof te verloor. Hulle sien ander ontvang die Heilige Gees, sien engele, hoor die Here se stem, ens en doen alles volgens die ''boek'' maar kry nie sulke ervarings nie. So miskien is almal se name nie op die ''scroll'' nie, al volhard hulle. n Familielid van my wat baie gelowig was, het tou opgegooi, Ek probeer haar oorreed met verse in die Bybel en forward goed maar slaag nie daarin nie. Sy was aan die voete van die Here, maar haar omstandighede het verswak tot sodanig dat sy byna alles verloor het.
@benitamaudfronemanrodrigue730
@benitamaudfronemanrodrigue730 Жыл бұрын
@@gemi1164 Ek het my seun van 37 in Tanzanië verloor maar ek het nie my Geloof in God verloor nie. Alles wat sleg gebeur is nie altyd Sy Wil of Wens nie..net wanneer Hy opdrag gee. Hoe sal ons weet WAT Sy plan is? Wat Sy Will is. Hy is ons Vader..Hy sal nie dinge laat gebeur met Sy kinders en hulle onnodig laat ly nie. HY IS in beheer..moenie Hom bevraagteken nie. Ek glo dat my kind nou deel van daardie Angel Force is. Ek berus daarby. En ek sal hom weer sien.
@gemi1164
@gemi1164 Жыл бұрын
@@benitamaudfronemanrodrigue730 😘
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 Жыл бұрын
Baie regverdiges sterf in d tyd omdat hulle ni d nodige beskerming het ni...leea deut 28..en lev 26...hou d sabbat...salf jou huis..hou d pasga...hou jouself apart
@benitamaudfronemanrodrigue730
@benitamaudfronemanrodrigue730 Жыл бұрын
@aristosmuller. Mag ek vir jou vra hoe "hulle" wat jou bedreig het gelyk het? Kon jy sin maak uit "wie" hulle is? Hoe sal n ander persoon so iemand of soiets erken?
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Wat hier gespreek word is godslastering. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@san-annahhendricks7199
@san-annahhendricks7199 Жыл бұрын
Min gaan voorwaar gered word !!! .Kyk net hoe min stel belang om na die dringende waarskuing te luister!!!
@user-nh6ub6gp2y
@user-nh6ub6gp2y Жыл бұрын
First the rapture, then calamity in the streets. "First fruits" will be rapture, and those who come to Christ after rapture will have to speak the Word.
@audreysottomayor8770
@audreysottomayor8770 Жыл бұрын
There is no rapture. If studied correctly and in context ..
@maryellerbeck254
@maryellerbeck254 Жыл бұрын
Please need to make contact with Zoe.
@aristosmuller
@aristosmuller Жыл бұрын
Ek het n' ervaring gehad met n' Engel in n' droom. Ek het by my pa se Kerk gestaan in Silverton en in die rigting van Mamelodi gekyk en ek sien daar trek rook op in die lug en ek besef Mamelodi is aan die brand. Die volgende oomblik is daar n' groter dringendheid by my geskep toe ek iets sien in die vorm van n' mushroom wolk wat geboue hoog is wat ek nie anders kan beskryf as n' atoombom nie. Die volgende oomblik het ek in die pad afgekyk aan my linkerkant en ek sien skares mense kom in die pad af met n' vuur wat voor hulle uitgaan en hulle kap alles stukkend met pangas en ek besef hier is moeilikheid ek sal die Kerk se hek moet toemaak en wegkom. Die volgende oomblik is hulle so vinnig op my en ek kan nie die hek betyds toemaak nie, en met die knip van n' oog staan ek agter in n' ander vertrek by die Kerk en ek sien deur die skrefie van die deur hulle gaan die deur oopforseer. Ek besef toe in my eie krag gaan ek nie kan oorwin nie en ek dink om te bid vir n' Engel toe staan hy reeds langs my en ek sien sy wit kleed en sandale maar sy lyf is transdimensioneel deur die dak omdat hy nie aan materie gebind word nie want hy is n' geestelike wese en ek sien sy groot hand wat die deur toedruk en op daardie oomblik los ek die deur en weet ek is veilig. Sy atmosfeer was rustig en kalm en hy was in beheer en gestuur om my op te pas en niks sou deur daardie deur kon kom om my aan te val nie. Die laaste gedeelte van die droom staan ek weer met die knip van n' oog voor die Kerk en ek kyk weereens in die rigting van Mamelodi en ek hoor God se stem sê die volgende Skrif in Psalm 68:18 Die waens van God is tienduisende, duisend maal duisende. En so het my droom ge-eindig en dit was my enigste ervaring tot dusver met n' Engel. Hy was masief groot. My kinders het persoonlike ontmoetings gehad met Jesus in drome waar hy diep dinge gedeel het wat regtig baie spesiaal is en ons lewe regtig in baie moeilike tye maar Jesus sal Sy Engele aangaande ons bevel gee. Baie seën🔥
@niciv.n.8747
@niciv.n.8747 Жыл бұрын
Wonderlik.Nogal wonder ek uit d rigting v Mamelodi....en hulle wat jou skade wou kom aandoen?Klink vir my soos miljoene of 1 000e bose geeste in mense....nes ons land se regeerders nou ook is.
@aristosmuller
@aristosmuller Жыл бұрын
@@niciv.n.8747 baie waar, ek glo dit is waarvan die Bybel praat dat ons worstel stryd nie teen vlees en bloed is nie maar teen die magte en owerhede in die lug. Groete
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 Жыл бұрын
Kerk..is d heiligdom..is d boerevolk..is juda..is sion..waar hulle bymekaar kom..ontrek..vlug heen...daar is veiligheid..
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 Жыл бұрын
Ek was ook ń christine... is ons ni gewaarsku dat die valse gesalfde wonders en tekens gaan doen ni ? As jy nie belei dat Yahusha die Mashiak is nie behoort jy nie aan die Vader nie. Want Yahusha het in Sy Vader se Naam gekom Sy Naam is in Sy Vader se Naam... ek was ook verlei .... Maar Yahusha is die Sovereign... die ware Herder...gaan doen jou huiswerk.
@aristosmuller
@aristosmuller Жыл бұрын
@@rodgerpike6281 goeie naand, ek glo daar is waarheid in dit wat jy sê en ek weet van die oorvertalings kwessie en als wat van Konstantyn se tyd gebeur het ens. Daar is soveel verdeeldheid oor die tipe kwessies maar ons mis die punt en dit is om n' lewendige verhouding te hê met die God van Israel. Het Hy hierdie Naam in persoon aan jou openbaar? Jesus het homself in persoon aan my jong kindertjies openbaar en voorgestel as Jesus en daarom glo ek Hy wil he ek moet hom ken as Jesus. N' jong seuntjie by ons gemeente het aan sy ouers vertel dat hy Jesus sien in die Kerk en n' paar minute later is hy gedoop met die Heilige Gees en spreek in die mooiste taal. Ek wil nie met jou in n' naam twis besig raak nie, ek glo beslis dat die Hebreeuse name oorvertaal is maar dit gaan my nie slapelose nagte gee nie, die Bybel leer dat Hy ons geskape het en dat Hy weet wanneer selfs n' haar van ons hoof af gaan so ek weet Hy ken my nie net by my naam nie maar Hy ken my hele wese. Ons fokus moet skuif na baie praatjies om doen Christene te wees. Gaan straat toe en gaan bid vir die boemelaars en toets die name wat jy vir my voorhou en sien watter naam genees en dra krag en salwing dan kom deel jy dit gerus. Groete
@Magnoliablossom-uk9ve
@Magnoliablossom-uk9ve Жыл бұрын
thank you for this video xx on the 27 march 2023 i received a dream from the lord Jesus about scrolls opening up on my ceiling i uploaded it on my channel.
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@wernerliebenberg5339
@wernerliebenberg5339 Жыл бұрын
Kan ek asb Dewald se kontak detail kry ek wil graag n kursus bywoon oor demonies wereld
@annetjiedemiljo2159
@annetjiedemiljo2159 Жыл бұрын
Luister gerus op YT na Derek Prince..baie insiggewende leringe ivm demons..
@emmarenciadiederiks2551
@emmarenciadiederiks2551 Жыл бұрын
En ons kerke is lou
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 Жыл бұрын
Wat beteken lou ? Jy moet salf gaan koop om die waarheid tesien wit klere om jou naakheid te bedek nee maar julle lewe en ons is ryk niks nodig nie... jul sê jul weet alles. Maar jul is pagan volgens Jer 10. Julle met jul Christmas 🎄 trees ... jesus is n valse naam jul hou net aan en aan om julle ore toe temaak as julle gewaarsku word. Yahusha is die ware Seun van Die Allerhoogste en ja vee my boodskap uit alles word op record gehou deur Yahusha se Boodskappers ...kom uit Babelon uit Dis juis die Boodskappers wat ons uit Roep...julle is besig om satan te aanbid en julle weet dit ni maar nou weet jul dit wat gaan jul maak????
@unwoke1652
@unwoke1652 Жыл бұрын
In 2008 het Yeshua 5 keer aan my verskyn, totdat ek verstaan het wat Hy gewys het: dat Hy beide Liggaam en Gees is.
@Ruach_Isaiah.44-3
@Ruach_Isaiah.44-3 Жыл бұрын
Wonderlik dat die Here leef in alle dimensies Die verheelikte liggame kan beweeg deur toe deure en deur alle dimensies. oom Inus.
@wilhelminawilliams3255
@wilhelminawilliams3255 Жыл бұрын
​@@Ruach_Isaiah.44-3😊
@JesusmySalvation
@JesusmySalvation Жыл бұрын
Klink vir my verdag. Hy het een keur gekom as die perfekte lam wat die sonde van die werld wegneem. Hy kom nie weer in die vlees nie.
@PetraColsby
@PetraColsby Жыл бұрын
Deel asb met my die skrif gedeeltes oor die scrolls
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
God se woord is ons elkeen se scroll. Mense kan nie vir julle 'n woord of 'n versie of 'n visioen of 'n droom namens ons Almagtige Drie-Enige God gee nie. Dit is godslastering. Gaan kyk gerus na my enkelstaande pos vir Justin Peters KZbin skakel (en sy ander videos) om meer te leer en vry te kom van hierdie dwaelleer.
@neelsduplessis1079
@neelsduplessis1079 Жыл бұрын
Ek stem saam met Amanda. Ons gaan eers saam deur hierdie dinge vir 3 en n half jaar. Ons gaan nie weg geraap word nie. Hy sal kom op die wolke om SY bruid te kom haal, wat ons is.......
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 Жыл бұрын
Gelukkig is ons reeds midde in d 42 mnde..en daarna..n nuwe aarde
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Godslastering in werking. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@despumate3577
@despumate3577 Жыл бұрын
@@deborahderichter7926 As ons in die middel is waar is die anti-christ, die valse vredesooreenkoms en die tempel… die dae waarin ons vandag leef is nog nie eers so bloedorsdig soos die dae onder Hitler nie…
@susanvanniekerk1246
@susanvanniekerk1246 Жыл бұрын
Zoe, wat sraan op my Scroll, dis belangrik dat ek weet
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
God se woord is ons elkeen se scroll. Mense kan nie vir julle 'n woord of 'n versie of 'n visioen of 'n droom namens ons Almagtige Drie-Enige God gee nie. Dit is godslastering. Gaan kyk gerus na my enkelstaande pos vir Justin Peters KZbin skakel (en sy ander videos) om meer te leer en vry te kom van hierdie dwaelleer.
@lizapeters5084
@lizapeters5084 Жыл бұрын
Il
@goforgold7082
@goforgold7082 Жыл бұрын
Wat n getuienis
@rindarossouw1725
@rindarossouw1725 Жыл бұрын
Wat sê die bybel oor engele wat aan jou verskyn? Nee wat, ek "skip"!
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@yerasmus4025
@yerasmus4025 Жыл бұрын
Hebrews 1:14
@mariodebeer
@mariodebeer Жыл бұрын
Tannie as jy iets wil weet gaan lees jou bybel stop met julle mysticism!!!!God het alles vir ons klaar in Sy woord gegee!!Bekeer!!!!!
@RaiseTheBarSA
@RaiseTheBarSA Жыл бұрын
Ware woorde. These people must be exposed and refuted. They are leading people away from our Almighty God. kzbin.info/www/bejne/hqfNZn2Koatsl7c
@yerasmus4025
@yerasmus4025 Жыл бұрын
Heb 1:14
@Macedonia270
@Macedonia270 Жыл бұрын
Radikalisme is nooit 'n goeie idee nie....
@willieterblanche9417
@willieterblanche9417 Жыл бұрын
Ek Kan dit glo Dat n Engele aan jou verskyn het maar begin ons nou ook soos die mense oor see raak hulle hou daarvan om te se God het aan hulle verskyn you tube het nou n Plat vorum geraak vir aandag God Sal nie verskyn aan mense nie die Engele Sal ook nie eind boodskappe bring nie lees julle bybel al julle antwoorde Sal daar wees
@deborahderichter7926
@deborahderichter7926 Жыл бұрын
Jy is VERKEERD
@willieterblanche9417
@willieterblanche9417 Жыл бұрын
Help my reg as ek so verkeert is ek het wel die krag en genade van God beleef 30 jaar gelede het hy my genees en sederdien raak ek nie aan drank of siggarette nie n Engel het ook na my gekom toe ek bang en weerloos was deur die gebeurtenis weet ek en glo ek met my hele hart en siel God is werklik en bestaan maar aan my verskyn en einde boodskappe te deel sorry ek staan nie vir daai stories nie so as ek wel so verkeert is bewys my anders
@rudibam9179
@rudibam9179 Жыл бұрын
Waar in die skrif se dit dat Engels nie aan mense Sal version nie?
@rudibam9179
@rudibam9179 Жыл бұрын
Engele
@MJN260
@MJN260 Жыл бұрын
Dit sal dalk net meer gepas wees om uit die Afrikaanse Bybel aan te haal wanneer jy in Afrikaans praat...dan sal jy ook nie Jakob met Jakobus verwar nie...Sien Gen. 28 :10.
@desireedeswardt7590
@desireedeswardt7590 Жыл бұрын
Jakabus/James, Jesus se halfbroer se ander naam was Jacob. ❤
@marietjieyssel9966
@marietjieyssel9966 Жыл бұрын
My kernvers vir my lewe is juis Efesiers 2:10 wat verwys na "...to do good works, which God prepared in advance for us to do." (NIV). Seën vir julle elkeen 🤍🙏
@theaengelbrecht7605
@theaengelbrecht7605 Жыл бұрын
Marietjie Yssel amen. YHWH het ons geroep vir goeie werke, nie vor redsing nie MAAR omdat ons gegoorsaam is aan Hom.
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Amen
@lesleyvanwyk7307
@lesleyvanwyk7307 Жыл бұрын
Amen
My pa offer my aan satan | Met Amanda
16:15
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Ek wou Jesus sien - Amanda
15:55
Patmosstudio
Рет қаралды 4,3 М.
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,3 МЛН
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 29 МЛН
Bertha Le Roux Wahl | Ek moes dood wees
21:48
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Die oom sê ek mag niks sê nie
27:11
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Duiwelbesetenheid en die Uitdrywing
17:14
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
God se jou pa sterf 11uur | Gisela en Amanda Deel 3
20:17
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
'n Engel gee my hoop
19:17
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
Jesus gee my nog n kans ,en stuur my terug.
17:34
Patmosstudio
Рет қаралды 9 М.
Пройди игру и получи 5 чупа-чупсов (2024)
00:49
Екатерина Ковалева
Рет қаралды 3,3 МЛН