Jesus gee my nog n kans ,en stuur my terug.

  Рет қаралды 9,443

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Jesus gee my nog n kans ,en stuur my terug. Met Amanda Loftus
Please follow us on:
Twitter: / patmos_studio
Instagram: / dailybible
Facebook: / patmosstudio1
Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...

Пікірлер: 11
@valerierautenbach9144
@valerierautenbach9144 2 ай бұрын
Wonderbaarlike getuienis
@HendrikWitness
@HendrikWitness Жыл бұрын
Jesus se genade is so so so amazing. Hy is so so geduldig met mense. Ek glo dat Arinda se journey het nog net begin. Daar is net een manier om waarlik vry te wees. Maar meeste het nog nooit die waarheid gevind nie. Net die waarheid maak werlik vry. Hy wat die seun het, het die lewe. En hy wie die Seun vrygemaak het is waarlik vry. Ek glo Arinda is werklik soekend vir meer. Dis so great wees om har te ontmoet en met haar te kan gesels oor wat is die waarheid wat werklik vry maak. (Johannes 8:31-32) Wees geseend in God ons Vader ABBA se onvvoorwaardelike liefde.
@liebieengelbrecht5988
@liebieengelbrecht5988 Жыл бұрын
Baie dankie vir jou mooi belydenis. Ek sit self met mense in my verlede wat my baie seer gemaak het, en een jong persoon wat tans my Nemesis is. Ek word 60, en besef sy is maar nog net 'n kind. Maar ek sukkel om vrede te maak met haar, want sy is 'n regte rykmans-bedorwe brokkie wat my soos iets wat deur die kat ingedra is, behandel. Ek het 'n professionele beroep, sy doen nog haar prakties, maar maak dit baie moeilik moeilik. Ek weet ek moet werk daaraan, ek het nog nie die krag daarvoor nie.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 11 ай бұрын
Bid my tannie. Dis partykeer moeilik. Ons kan met Sy hulp wel vergewe en vryspreek.
@collettewilliams2519
@collettewilliams2519 Жыл бұрын
Amen
@nicolenelouw2112
@nicolenelouw2112 3 жыл бұрын
Prys die Here Hallelujah AMEN
@magdacloete8830
@magdacloete8830 3 жыл бұрын
Dankie Abba Vader!
@khanjan-ky7ho
@khanjan-ky7ho Жыл бұрын
N lekker koppie rooibos tee😄
@waynejune-bp8dh
@waynejune-bp8dh 9 ай бұрын
Jy is so bevoorreg! Ek het vir Jeshua gevra vir 'n Land Cruiser, beige een met mags, dis nou jare later en nog niks. Ek het hom jare later weer gesien en se toe "Hey what kind my bra" toe gee vader vir my die volgende: Titus een vers Job, die haan pik die hen op die kop, die hen maak oop en die haan laat loop. Nodeloos om te se maar ek wag nou nog vir 'n Land Cruiser.
@frikkiesmit327
@frikkiesmit327 11 ай бұрын
Dis waar wat die amanda vrou se. Dit help nie jy vergewe iemand net sodat jy kan vrykom nie. Dit moet wees om gehoorsaam te wil wees aan Vader. Dit is ook voordelig dat mens vrykom in die sin van dat jy nie haat en bitterheid laat wortel skiet nie. Want onvergewens gesindheid kan mens bind ook dat jy amper soos ñ gevangene is. En dit maak baie keer dat mense sukkel met demoniese oppresie en selfs besetenheid partykeer. Totdat daai persoon die slag mense vergewe en vryspreek. Ek probeer daagliks vergewe en vra ook Here vergifnis as ek op pad ry en taxi maak my kwaad of iemand by werk wat deurmekaar werk ens. Ek wil graag in vrede leef met ander. En dit kan mens net doen met Jesus se hulp en deur Heilige Gees.
@jonathanninnemann9724
@jonathanninnemann9724 3 жыл бұрын
Amen
Demoon stamp my van my perd
28:04
Patmosstudio
Рет қаралды 16 М.
Wat is familiêre geeste
26:10
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Flipping Robot vs Heavier And Heavier Objects
00:34
Mark Rober
Рет қаралды 59 МЛН
REAL 3D brush can draw grass Life Hack #shorts #lifehacks
00:42
MrMaximus
Рет қаралды 11 МЛН
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 4 МЛН
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Die hel is ‘n werklikheid
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 34 М.
Hoor God se stem in Volkleur! met Lynette Beer
1:34:27
Gesinskerk
Рет қаралды 34 М.
Die Here wys my die hel
23:56
Patmosstudio
Рет қаралды 16 М.
Ek wou sy keel afsny, maar ek kon nie x satanis
19:49
Patmosstudio
Рет қаралды 13 М.
Quiet Night: Deep Sleep Music with Black Screen - Fall Asleep with Ambient Music
3:05:46
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 38 М.
'n Engel gee my hoop
19:17
Patmosstudio
Рет қаралды 8 М.
Amanda Loftus Seun aan Dwelms verslaaf
18:36
Patmosstudio
Рет қаралды 5 М.
Van Ongeluk na rolstoel Hoekom NIE ek NIE
23:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.