PETRUS SE SKOFFEL

  Рет қаралды 152,479

Hannes Schoeman

Hannes Schoeman

Күн бұрын

"Petrus se skoffel" is `n eie komposisie wat ek vir my swaer gekomponeer het. Hy is baie lief om in die groentetuin te skoffel en plant, en ek het gedink dit pas nogal by hom. Lekker skoffel.

Пікірлер: 57
@lebenbroi445
@lebenbroi445 2 жыл бұрын
Euro Musik erfrischt mich und heilt die Seelen der Menschheit. Tausend Dank.
@hannesschoeman
@hannesschoeman 2 жыл бұрын
Thank you my friend. I'm glad you enjoy the music. Hannes
@marthinuscompion7698
@marthinuscompion7698 Жыл бұрын
Dankie vir die mooi MUSIEK, Guitar note 🎼🎸
@SAREL1963
@SAREL1963 2 жыл бұрын
Dankie Vader spaar vir Hannes Hys n voorbeeld vir die jeug.Hannes ek onthou jou van Akasia saal af. Jyt n goeie hart.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 3 ай бұрын
Andre Viljoen boeremusiek aanbieder op RSG maak gistermiddag die volgende stelling: "Afrikaanse musiek se wortels lè in Boeremusiek" Dis sò soò waar Andre.!!❤
@DanielEsterhuizen-h2b
@DanielEsterhuizen-h2b Жыл бұрын
Dit is soo lekker om ons musiek te hoor
@kobustheron6776
@kobustheron6776 11 ай бұрын
Dankie Hannes. Jou span vat my en Stina(vroulief) so 50 jaar terug.Mense, hoe het ons hierdie musiek,orkeste ,plat gedaans tot na dagbreek,net voor sonop die Nuwejaar in .Waar is die dae van Hoed,Brood,en Omruil van bottel Bier onder die dansmaats. (Ek is bevoorreg om n wisseldans(blokdans) HOED van my oorlede Skoonvader, te kon wen in 1974 - )Oujaars dans soos gedoen te Bahnhoff Hotel-AUS. Die ou Stetson behou nou die ereplek tussen die twee ou Chicago Cottage traporrels (1864 en 1872) wat my byna twee jaar geneem het om te restoureer. Maar sing kan hierdie twee ou Dames uit volle bors doen. Dankie vir jou musiek. Die heimwee wat jou vingers uit hierdie musiek instrumente haal is legio Groot groete en mooi loop. Kobus
@hannesschoeman
@hannesschoeman 11 ай бұрын
Dankie Kobus. Dit doen my hart goed om te hoor jy geniet die musiek en dat dit ook mooi herinneringe vir jou oproep. Mooi bly.
@kobustheron6776
@kobustheron6776 11 ай бұрын
Goed gaan .Kobus.
@johanvandernest6172
@johanvandernest6172 Жыл бұрын
Ontsaglik mooi, baie dankie
@palmirasouza5367
@palmirasouza5367 3 жыл бұрын
beautiful day hugs and kisses ,beautiful music" Happy birthday
@HelenaBeneke
@HelenaBeneke 5 ай бұрын
Dis baie baie mooi en sooo rustig
@pierreponnet1628
@pierreponnet1628 2 жыл бұрын
...werken in de tuin , met de schoffel ! ( Petrus) Bijbel
@beverleysnyman7359
@beverleysnyman7359 Жыл бұрын
Jy is awesome vat my na ver plekke met jou sielsmusiek
@elsagoussard4153
@elsagoussard4153 3 жыл бұрын
Pragtig! Dis regtig'n baie mooi wysie en julle het dit meesterlik gespeel.
@gerhardsawatzky2462
@gerhardsawatzky2462 Жыл бұрын
Die beste Musik für mich
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 3 жыл бұрын
Dis nou 'n rustige skoffel, dankie kêrels.
@dennisjeffs4239
@dennisjeffs4239 3 жыл бұрын
Great to see Hennie in the band 👍🤗
@hannahunderhay8642
@hannahunderhay8642 2 жыл бұрын
Oeg .. 😃 dis mooi - jo ! Baie dankie. Ons skoffel saam. 🤗
@nicduplessis2060
@nicduplessis2060 7 ай бұрын
Sjoe, bly pragtig
@izakvandenheever2974
@izakvandenheever2974 4 ай бұрын
Beste ooit
@pietvanvuuren1055
@pietvanvuuren1055 2 жыл бұрын
Like my boere musiek, better than ever
@juannavarrete2105
@juannavarrete2105 3 жыл бұрын
Muy hermosa musica Saludos desde Chile
@isabelswanepoel1267
@isabelswanepoel1267 3 жыл бұрын
Mensig dit is hartbreek mooi dankie
@magrietduplessis2284
@magrietduplessis2284 5 ай бұрын
Omtrent ń lekker skoffel. Julle mag maar.
@noelinez
@noelinez 2 жыл бұрын
Ai hoe verlang ek nou na my oorlede Oom Petrus
@lenieras1003
@lenieras1003 Жыл бұрын
Dit is so rustige .musiek
@karlavandermerwe6308
@karlavandermerwe6308 2 жыл бұрын
GREAT !!
@ansiebam2967
@ansiebam2967 Жыл бұрын
Ai dit is so lieflik. Verlang na ver plekke
@barrygrey1056
@barrygrey1056 2 жыл бұрын
Julle musiek is wat baie egte boere harte bly maak.
@timmiebuchner9283
@timmiebuchner9283 2 жыл бұрын
Ek geniet die bejaardes se musiek. Ek is self n bejaarde en as ek musiek kon maak sou ek seker my jare op aard kon verdubble.
@panashemuvheyi-pe2xx
@panashemuvheyi-pe2xx Жыл бұрын
Uit staande Boere'kultuur musiek
@myrnacrowe629
@myrnacrowe629 3 жыл бұрын
Very nice!!
@joanvisser1313
@joanvisser1313 3 жыл бұрын
Eg Suid-Afrikaans. Pragtig.
@helenevermaak1278
@helenevermaak1278 3 жыл бұрын
Baie mooi
@MrFlatroofer
@MrFlatroofer 3 жыл бұрын
Beautiful.
@johanvandernest6172
@johanvandernest6172 3 жыл бұрын
Baie, baie mooi, baie dankie!
@luizmariani5701
@luizmariani5701 3 жыл бұрын
L5h k
@mariusbritz2640
@mariusbritz2640 3 жыл бұрын
Lekker oom Hannes
@carlossalomaosequessequeseques
@carlossalomaosequessequeseques 3 жыл бұрын
💯😀💖💖💖💖💖👏👏👏👏👏👏👏👏
@williepool1203
@williepool1203 Жыл бұрын
Kan vir ure luister
@BenBen-dm5od
@BenBen-dm5od 3 жыл бұрын
Julle is puik maats!!
@lorriemamoet9406
@lorriemamoet9406 3 жыл бұрын
baie mooi
@HennieCronje-hi3be
@HennieCronje-hi3be Жыл бұрын
❤ kan nie beter nie
@kingartlatz1633
@kingartlatz1633 3 жыл бұрын
It's so Beautiful
@ottokaufmann6761
@ottokaufmann6761 3 жыл бұрын
Dankeschön liebe Grüße Otto Kaufmann
@hannesschoeman
@hannesschoeman 3 жыл бұрын
Goed om van jou hoor Otto. Mooi bly en beste wense.
@marialock007
@marialock007 2 жыл бұрын
Lieffff dit!!
@hesterwolfaardt2660
@hesterwolfaardt2660 3 жыл бұрын
Pragtig
@tzbalcon3454
@tzbalcon3454 3 жыл бұрын
♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️
@tzbalcon3454
@tzbalcon3454 3 жыл бұрын
♥️♥️♥️♥️♥️
@sariejoubert7949
@sariejoubert7949 10 ай бұрын
Waar kan Ek die Cd en dvd bestel van Makietietyd van Hannes Schoeman.
@hannesschoeman
@hannesschoeman 10 ай бұрын
Jammer Sarie, hy is ongelukkig nie meer beskikbaar nie.
@willemolivier3403
@willemolivier3403 3 жыл бұрын
Hannes jy is n meester
@renebekker4238
@renebekker4238 3 жыл бұрын
Julle kan maar
@mariusdickinson5897
@mariusdickinson5897 3 жыл бұрын
Wie is die ander twee skitterende kitaar spelers saam met Hennie de Bruin
@hannesschoeman
@hannesschoeman 3 жыл бұрын
Oubaas en Dawie Beukes.
Finsk Kokk
11:00
Lars Kristian Lea
Рет қаралды 255 М.
Kitaar trane.
3:32
Schalk Steyn
Рет қаралды 191
🍉😋 #shorts
00:24
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,7 МЛН
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Life hack 😂 Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:17
Leisi Crazy
Рет қаралды 37 МЛН
SONSAK IN DIE SWARTLAND
2:45
Hannes Schoeman
Рет қаралды 167 М.
SONNEKUS POLKA
3:04
Hannes Schoeman
Рет қаралды 203 М.
Bennie de Beer - Tradisionele Klanke
42:16
Douw Gerber
Рет қаралды 92 М.
Blackie Swart - Ou wapad (Official video)
3:30
Blackie Swart
Рет қаралды 88 М.
Jolla se polka
2:51
Daantjie Kotzé
Рет қаралды 126 М.
JAMMER WALS
3:20
Hannes Schoeman
Рет қаралды 65 М.
Karoo Kitaar Blues | Suikerbossie/Pepsi Cola (Live Performance)
4:53
Magoebaskloof Wals
2:48
Hannes Schoeman - Topic
Рет қаралды 98 М.
Arieroep boeremusiek - Namakwaland seties
3:05
Stefan Stoman
Рет қаралды 29 М.
GERRIE
2:43
Hannes Schoeman
Рет қаралды 77 М.
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
6:07
Ozoda
Рет қаралды 18 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА  - 30 НЕ АУТ [MV]
3:42
ИРИНА КАЙРАТОВНА
Рет қаралды 248 М.
Bagalau
3:29
Әсет Есжан - Topic
Рет қаралды 77 М.