Рет қаралды 1,161
#kersfees #alternatiewe_kersfees #spiritualiteit #renaissance
Paulus is die eerste christoloog wat oor Christus skryf, maar Markus die eerste evangelis wat oor Jesus skryf. Hy sien Jesus as God se aangenome seun. Vandaar loop die blik op Jesus binne die vier evangelieskrywers ‘n interessante pad.