Piet Smit - As die vyeboom bot

  Рет қаралды 301,850

Piet Smit

Piet Smit

Күн бұрын

Пікірлер: 76
@Edekje
@Edekje 5 жыл бұрын
Zeer schoon. Piet Smit maakt de roerendste, mooiste liederen.
@kreed6059
@kreed6059 11 жыл бұрын
Jou sang van alles in die bybel het my al sooo gedra hier waar ek baie ver van my geliefde Suid Afrika bly! Jou cd's dra my wanneer ek hier ver ente stap en het my soveel nader aan my God en geloof gelei Dankie uit my hart dankie.
@lorrainespaan2562
@lorrainespaan2562 3 жыл бұрын
Hi Piet. We met In 1996 in Middelburg. I have been blessed by your music all these years. Thank you for sharing your amazing gift from our Lord. I pray blessings on you for the future. LNS
@inekemarjee4517
@inekemarjee4517 3 жыл бұрын
Ook voor mij een favoriet liedje. Baie dankie Piet en muziekanten! 👌Ineke uit Nederland
@07520janelia
@07520janelia 8 жыл бұрын
Man met die goue stem wat my kan rustig maak Dankie Piet vir jou pragtige sang
@riekiedupreez1115
@riekiedupreez1115 Жыл бұрын
Pragtig dankie piet. Jy moet aanhou sing en die HERE loof
@lornabotes1221
@lornabotes1221 3 жыл бұрын
Een van die mooiste songs sing so kalmerend xxx
@lanajordaan3999
@lanajordaan3999 10 ай бұрын
Jou sang het my deur my egskeiding gedra. Jou ontmoet in AGS kerk in Pinetown in 1995
@mitagrewe6225
@mitagrewe6225 3 жыл бұрын
As die Vyeboom bot is my all time favorite
@corriegreyvenstein1847
@corriegreyvenstein1847 8 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige woorde - dis soveel kos vir mens se siel. Ek waardeer jou sang-bediening vreeslik baie.
@johannc.muller5945
@johannc.muller5945 7 жыл бұрын
Hoe naby aan Jesus teenwoordigheid kan mens wees, soos die lied se woorde wat deur jou wese wandel, uitnemende Liefde vir Jesus vind jy in die pragtige Lied.
@lydiadupreez9084
@lydiadupreez9084 2 жыл бұрын
Here huil is daar nie meer vir my. U het my al my vermenigvuldige sondes groot of klein vergewe en dq daarvoor my Heer. Jesus soetste naam in die heelal🙌🙌🙌
@ianmccrae3391
@ianmccrae3391 4 жыл бұрын
this a beautiful song!great voice! good calm music!x,,,from scotland.
@christsaves72
@christsaves72 7 жыл бұрын
Mooi. ..dat Jezus gauw mag komen...Maranatha ♡
@mitagrewe6225
@mitagrewe6225 3 жыл бұрын
Dis my allerbeste lied,èk kàn dit oor èn oor luister. Vol meegevoel èn deernis maar hoeko het èk hom nog nooit erens op die t.v. of radio gehoor nie.Piet waar kruip jy weg èn glimlag tog asseblief 🤗
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Pragtig!!! Dankie Piet!!🤗🤗
@riettedeysel1173
@riettedeysel1173 2 жыл бұрын
Pragtig sien jou môre by Arauna as dit die Here se wil is!😄😄😄
@MarieLouise1954
@MarieLouise1954 9 жыл бұрын
Baie baie mooi - baie dankie - met die vriendlike grote uit Nederland (Europa) van Marie-Louise!!!
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dankie mense! Soooo pragtig! Groete uit Limpopo! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀
@kotieerasmus3909
@kotieerasmus3909 Жыл бұрын
Pragtig, seën die Here. Amen🙏✝️🙏🙌🙌
@elizabethreusch7587
@elizabethreusch7587 3 жыл бұрын
Love your music,thank you!🙏❤️🇨🇦
@riabyleveldt9020
@riabyleveldt9020 2 жыл бұрын
Whow ek kan die heel dag na sy musiek luister.
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 2 жыл бұрын
Net n Geesvervulde mens kan so opreg sing. Piet jy is n insperasie vir ons gelowiges. Mag Jesus jou meer en meer seën met liedjies uit Sy Woord.
@lornabotes9668
@lornabotes9668 Жыл бұрын
Die mooiste woorde
@davidleite3123
@davidleite3123 2 жыл бұрын
May God bless your ministry. You are a truly singer that sing with soul.
@Poppievn
@Poppievn 7 жыл бұрын
Pragtige stem. Lekker om na jou liedjies te luister. Dankie
@imeldarudolph5271
@imeldarudolph5271 8 жыл бұрын
Pragtig. Altyd wonderlik om na jou stem te luister.
@laurethaclaassen4480
@laurethaclaassen4480 2 жыл бұрын
Kosbare kunstenaars met mooiste musiek! Dankie, Piet Smit.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ja Piet, ek glo die tyd wanneer Hy Sy Bruid kom haal, is baaaie naby hier in November 2022. Ons moet sterkstaan in Hom! Ek glo tyd is verby!!
@elsa423
@elsa423 9 жыл бұрын
Dankie vir jou sang. Soggens kan ons hier met die woorde die dag begin.
@petervanvugt8635
@petervanvugt8635 8 жыл бұрын
Prachtig! Geeft hoop!
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 5 жыл бұрын
Piet jou musiek maak my rustig en vat alle pyn weg. Baie dankie vir pragtige liede.
@liesstrijker
@liesstrijker 4 жыл бұрын
Maar,,,ook de muziek is wonderlijk rustgevend
@inekemarjee4517
@inekemarjee4517 4 жыл бұрын
Genieten van zang en muziek, geweldig!! Mijn hart is dicht bij de Heiland als ik je lidjies hoor! 👌 Baie baie dankie Piet en muziekanten! Van ineke uit NL
@patserong4867
@patserong4867 5 жыл бұрын
Loving your music from down here in New Zealand! xo
@1606seun
@1606seun 4 жыл бұрын
Pragtig!
@Poppievn
@Poppievn 7 жыл бұрын
Baie... mooi en rustige stem. Hou baie hiervan.
@frans.dreyer.
@frans.dreyer. Жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige lied. Dit maak my hart sing vir GOD n lied.
@riettedeysel1173
@riettedeysel1173 Жыл бұрын
Beautiful!!!!
@pieteri.duplessis
@pieteri.duplessis 5 ай бұрын
Pragtig, jou stem en jou musikante, 'n vreugde om te geniet. Seënwense.
@mitagrewe6225
@mitagrewe6225 3 жыл бұрын
My oggend dankie sè gebed aan my SKEPPER 🤗🤗Baie dankie Piet Smit vir die mooi rendasie van HABAKKUK 3V17-19 🤗
@ilsevanderwatt4696
@ilsevanderwatt4696 Жыл бұрын
God se kunstenaar❤
@mariabuys5831
@mariabuys5831 7 ай бұрын
Wat n wonderlike lied. Dankie hiervoor. Ek geniet elke ooblik daarvan
@maureenbernhardt1934
@maureenbernhardt1934 5 жыл бұрын
Wonderful. Love love this music and song and singer
@user-hn7rj3bg5b
@user-hn7rj3bg5b Жыл бұрын
Baie dankie so insperend
@betsmarits3865
@betsmarits3865 4 жыл бұрын
Pragtig Piet Smith
@marieblaauw2839
@marieblaauw2839 3 жыл бұрын
Pragtig!!
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 3 жыл бұрын
Dis PRÁGTIG....!!!!!!! Die Here Jesus het my skoonmoeder áltyd deur u musiek bemoedig. Mín dinge kon haar bemoedig - ek sê dit met die GRÓÓTSTE LÍÉFDE en DÉÉRNIS 🙏
@petervanvugt8635
@petervanvugt8635 6 жыл бұрын
Prachtig!
@salomienduplessis7808
@salomienduplessis7808 3 жыл бұрын
Piet jou musiek en stem is ongelooflik, Pragtig. Be bless
@rikaduplessis1819
@rikaduplessis1819 4 жыл бұрын
pragtig....geseend
@susantaylor5369
@susantaylor5369 3 ай бұрын
Pragtig
@assievanderwesthuizen6314
@assievanderwesthuizen6314 6 жыл бұрын
Wonderlik-mooi!!
@perciaviviers1342
@perciaviviers1342 Жыл бұрын
Pragtig🎉
@mariejacobsz8470
@mariejacobsz8470 Жыл бұрын
Amen
@carolinemouers5234
@carolinemouers5234 4 жыл бұрын
Pragtig leker ristig voel naby die God
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Kom Here Jesus , kom !
@gerhardreyneke546
@gerhardreyneke546 3 жыл бұрын
Baie mooi Amen
@MrJanes123
@MrJanes123 10 жыл бұрын
Amen dankie Here.
@RottweilerDogLife1
@RottweilerDogLife1 2 жыл бұрын
Die is een van my guns gunsteling liedjies.
@imeldarudolph5271
@imeldarudolph5271 8 жыл бұрын
Pragtig.
@karelvantonder6177
@karelvantonder6177 6 жыл бұрын
As die vyeboom in bot staan - Jesus alleenbring Nuwe lewe
@cobybeets
@cobybeets 6 жыл бұрын
Genieten iedere keer weer !!Dankjewel Piet
@kobieboshoff8638
@kobieboshoff8638 8 жыл бұрын
Pragtige rustige stem
@japiestrydom184
@japiestrydom184 Жыл бұрын
Eerste klas. J
@riettedeysel1173
@riettedeysel1173 Жыл бұрын
❤❤❤
@hennievanniekerk6040
@hennievanniekerk6040 2 жыл бұрын
Hooglied 2:13 Die vyeboom laat sy voorvye uitswel, en die wingerdstokke wat bloei, versprei geur.
@elizereinecke2003
@elizereinecke2003 7 ай бұрын
❤Lood die Here
@Edekje
@Edekje 5 жыл бұрын
Zo een schoon lied!!
@ampieviviers8141
@ampieviviers8141 5 жыл бұрын
baie mooi Piet maak mens bewus van Gods liefde
@elsabarnard3059
@elsabarnard3059 7 жыл бұрын
HET JOU AL SO BSIE HOOR SING, EN DIT MAAK MY SOOOO RUSTIG VOEL NABY MY GOD.
@paulavreugdenburg9183
@paulavreugdenburg9183 2 жыл бұрын
Waar kan ek hierdie cd te koop kry
@PietSmitGospelMusic
@PietSmitGospelMusic 2 жыл бұрын
Hi Paula - Ek het voorraad van die CD. Kontak my asb by : psmusiek@gmail.com Seën - Piet Smit
@naomibuys8433
@naomibuys8433 2 жыл бұрын
Bring net vertroosting
@imeldarudolph5271
@imeldarudolph5271 8 жыл бұрын
Pragtig. Altyd wonderlik om na jou stem te luister.
@annavisser1579
@annavisser1579 2 жыл бұрын
Pragtig
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 310 М.
Via Dolorosa
4:27
Piet Smit
Рет қаралды 15 М.
Electric Flying Bird with Hanging Wire Automatic for Ceiling Parrot
00:15
Will A Guitar Boat Hold My Weight?
00:20
MrBeast
Рет қаралды 153 МЛН
Piet Smit - Miederpark aanlyn
49:08
Miederpark Gemeente
Рет қаралды 52 М.
Piet Smit - Man in die middel
3:44
Piet Smit
Рет қаралды 200 М.
Jan de Wet, Piet Smit & Willie Joubert - Soos 'n Man van die Woord
2:47
Maranatha Records
Рет қаралды 52 М.
Piet Smit : GEBED van Koos Doep
3:20
Piet Smit
Рет қаралды 264 М.
Romanz - Genade Onbeskryflik Groot
4:28
RomanzOfficial
Рет қаралды 115 М.
Piet Smit - Soos die arend
4:39
Mike Howell - Ou Afrikaanse Liedjies
Рет қаралды 53 М.
Genade Protestante Kerk. 'n Spesiale aand saam met Piet Smit
49:08
Romanz - Houtkruis
4:48
RomanzOfficial
Рет қаралды 520 М.
Piet Smit - Vanaand wil ek nie bid nie
3:24
Piet Smit
Рет қаралды 70 М.
Electric Flying Bird with Hanging Wire Automatic for Ceiling Parrot
00:15